Pular para o conteúdo
Publicidade

João 6

TB

Die vermeerdering van die brode.

1 DAARNA het Jesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan;

2 en 'n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen.

3 En Jesus het op die berg geklim en daar met sy dissipels gaan sit.

4 En die pasga, die fees van die Jode, was naby.

5 Toe Jesus dan sy opslaan en sien dat 'n groot menigte na Hom kom, Hy vir Filippus: Waarvandaan sal ons brood koop, sodat hierdie mense kan eet?

6 Maar Hy het dit gesê om hom op die proef te stel, want Hy het self geweet wat Hy wou doen.

7 Filippus antwoord Hom: Brood vir tweehonderd pennings sal nie genoeg wees vir hulle, sodat elkeen van hulle 'n stukkie kan kry nie.

8 Een van sy dissipels, Andréas, Simon Petrus se broer, vir Hom:

9 Hier is 'n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?

10 En Jesus : Laat die mense gaan sit. En daar was baie gras op dié plek. Die manne het toe gaan sit, omtrent vyfduisend in getal.

11 En Jesus het die brode geneem, en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die dissipels en die dissipels aan die wat daar sit; so ook van die vissies, soveel as hulle wou .

12 En nadat hulle versadig was, Hy vir sy dissipels: Maak die brokstukke bymekaar wat oorgeskiet het, sodat niks verlore gaan nie.

13 Hulle maak toe bymekaar en het twaalf mandjies gevul met brokstukke van die vyf garsbrode wat oorgeskiet het by die wat geëet het.

14 Toe die mense dan die teken sien wat Jesus gedoen het, hulle: Hy is waarlik die profeet wat in die wêreld sou kom.

15 En toe Jesus merk dat hulle wou kom en Hom met geweld neem om Hom koning te maak, het Hy weer weggegaan na die berg, Hy alleen.

Jesus loop op die see.

16 EN toe dit aand geword het, het sy dissipels afgegaan na die see toe.

17 En nadat hulle in die skuit geklim het, het hulle oor die see gevaar na Kapérnaüm; en dit was al donker, en Jesus het nog nie by hulle gekom nie.

18 En die see was onstuimig, omdat 'n sterk wind gewaai het.

19 En toe hulle omtrent drie of vier myl geroei het, sien hulle Jesus op die see loop en naby die skuit kom; en hulle het bang geword.

20 Maar Hy vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie.

21 Toe was hulle gewillig om Hom in die skuit te neem, en dadelik het die skuit by die land aangekom waar hulle na toe gegaan het.

Jesus die brood van die lewe vir die gelowiges.

22 DIE volgende dag sien die skare wat oorkant die see gestaan het, dat daar geen ander skuit was nie, behalwe daardie een waarin sy dissipels gegaan het; en dat Jesus nie saam met sy dissipels in die skuit gegaan het nie, maar dat sy dissipels alleen weggevaar het.

23 Maar ander skuite het van Tibérias aangekom naby die plek waar hulle die brood geëet het, nadat die Here gedank het.

24 Toe die skare dan sien dat Jesus nie daar was nie en sy dissipels ook nie, het hulle self ook in die skuite geklim en na Kapérnaüm gegaan om Jesus te soek.

25 En toe hulle Hom oorkant die see gevind het, hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hier gekom?

26 Jesus antwoord hulle en : Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, julle soek My nie omdat julle tekens gesien het nie, maar omdat julle van die brode geëet en versadig geword het.

27 Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee; want Hom het God, die Vader, verseël.

28 Toe vra hulle Hom: Wat moet ons doen om die werke van God te volbring?

29 Jesus antwoord en vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het.

30 En hulle vir Hom: Watter teken doen U dan, sodat ons kan sien en U glo? Wat werk U?

31 Ons vaders het die manna in die woestyn geëet, soos geskrywe is: Hy het brood uit die hemel aan hulle gegee om te eet.

32 En Jesus vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, dit is nie Moses wat die brood uit die hemel aan julle gegee het nie, maar my Vader gee julle die ware brood uit die hemel.

33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.

34 Toe hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood.

35 En Jesus vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.

36 Maar Ek het vir julle gesê dat julle My gesien het, en tog glo julle nie.

37 Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.

38 Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.

39 En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.

40 En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag ; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

41 Toe murmureer die Jode oor Hom, omdat Hy gesê het: Ek is die brood wat uit die hemel neergedaal het.

42 En hulle : Is Hy nie Jesus, die seun van Josef, wie se vader en moeder ons ken nie? Hoe Hy dan: Ek het uit die hemel neergedaal?

43 En Jesus antwoord en vir hulle: Moenie onder mekaar murmureer nie.

44 Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

45 Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.

46 Nie dat iemand die Vader gesien het nie, behalwe Hy wat van God kom: Hy het die Vader gesien.

47 Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe.

48 Ek is die brood van die lewe.

49 Julle vaders het die manna in die woestyn geëet en het gesterwe.

50 Dít is die brood wat uit die hemel neerdaal, sodat iemand daarvan kan eet en nie sterwe nie.

51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.

52 Die Jode het toe met mekaar gestry en gesê: Hoe kan Hy ons sy vlees gee om te eet?

53 En Jesus vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie.

54 Hy wat my vlees eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

55 Want my vlees is waarlik spys, en my bloed is waarlik drank.

56 Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom.

57 Soos die lewende Vader My gestuur het, en Ek deur die Vader lewe, so sal hy wat My eet, ook deur My lewe.

58 Dít is die brood wat uit die hemel neergedaal het nie soos julle vaders die manna geëet en gesterwe het nie; wie hierdie brood eet, sal tot in ewigheid lewe.

59 Hierdie dinge het Hy gesê in die sinagoge toe Hy in Kapérnaüm onderrig gegee het.

Baie van Jesus se dissipels verlaat Hom. Belydenis van Petrus.

60 EN baie van sy dissipels het gesê toe hulle dit hoor: Hierdie woord is hard, wie kan daarna luister?

61 En Jesus het in Homself geweet dat sy dissipels hieroor murmureer, en Hy vir hulle: Is dit julle tot 'n aanstoot?

62 Hoe dan as julle die Seun van die mens daarheen sien opvaar waar Hy tevore was?

63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe.

64 Maar daar is sommige van julle wat nie glo nie. Want Jesus het van die begin af geweet wie hulle was wat nie glo nie, en wie hy was wat Hom sou verraai.

65 En Hy : Om hierdie rede het Ek vir julle gesê dat niemand na My toe kan kom as dit hom nie deur my Vader gegee is nie.

66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.

67 Toe Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?

68 En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe.

69 En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.

70 Jesus antwoord hulle: Het Ek nie julle twaalf uitverkies nie? En een van julle is 'n duiwel!

71 En Hy het bedoel Judas Iskáriot, die seun van Simon; want hy sou Hom verraai, hy wat een van die twaalf was.

A multiplicação dos pães

1 Depois disso, Jo 6.1-13;Mt 14.13-21;Mc 6.32-44;Lc 9.10-17Jesus atravessou o Mt 4.18; cp.Lc 5.1mar da Galileia, que é o Jo 21.1; cp.Jo 6.23de Tiberíades. 2 Uma grande multidão seguia-o, porque viram Jo 2.11os milagres que operara nos que se achavam enfermos. 3 Jesus subiu Jo 6.15; cp.Mt 5.1ao monte e ali se assentou com seus discípulos. 4 Ora, a Jo 2.13Páscoa, festa dos judeus, estava próxima. 5 Jesus, então, levantando os olhos e vendo que uma grande multidão vinha ter com ele, disse a Jo 1.43Filipe: Onde compraremos pão para lhes dar de comer? 6 (Mas dizia isso para o cp.2Co 13.5;Ap 2.2(Gr.)experimentar; porque ele sabia o que ia fazer.) 7 Respondeu-lhe Filipe: Mc 6.37Duzentos denáriosUm denário valia 315 réis, moeda brasileira. de pão não lhes bastam, para que cada um receba um pouco. 8 Um de seus Jo 2.2discípulos, chamado Jo 1.40André, irmão de Pedro, disse-lhe: 9 Está aqui um rapaz que tem cinco pães de cevada e dois Jo 21.9-10,13;Jo 6.11peixes; mas que é isso para tanto povo? 10 Disse Jesus: Fazei sentar o povo. Havia naquele lugar cp.Jo 6.4;Mc 6.39muito feno. Sentaram-se, pois, os homens em número de cerca de cp.Mt 14.21cinco mil. 11 Jesus, então, tomou os pães e, Jo 6.23;Mt 15.36tendo dado graças, distribuiu-os pelos que estavam sentados; e do mesmo modo dos peixes, quanto queriam. 12 Depois de saciados, disse Jesus a seus discípulos: Recolhei os pedaços que sobejaram, para que nada se perca. 13 Assim, os recolheram e encheram doze Mt 14.20cestos de pedaços dos cinco pães de cevada, que sobejaram aos que haviam comido. 14 Quando o povo viu o milagre que Jesus fizera, dizia: Este é verdadeiramente o Jo 1.21;Mt 11.3;21.11profeta que havia de vir ao mundo.

Jesus retira-se da multidão

15 Percebendo Jesus que eles estavam para vir e levá-lo à força, a fim de cp.Jo 18.36s.constituí-lo rei, Jo 6.15-21;Mt 14.22-23;Mc 6.46-51retirou-se novamente para Jo 6.3o monte, ele .

Jesus anda sobre o mar

16 Chegada a tarde, desceram os seus discípulos ao mar; e, entrando numa barca, 17 atravessaram o mar para ir a cp.Mc 6.45;Jo 6.24,59Cafarnaum. Era escuro, e Jesus ainda não tinha vindo ter com eles; 18 e o mar empolava-se, porque soprava um vento forte. 19 Tendo remado uns vinte e cinco ou trinta estádiosEstádio, medida itinerária de 185 metros., viram a Jesus andando sobre o mar e aproximando-se da barca, e ficaram com medo. 20 Mas ele lhes disse: Sou eu. Mt 14.27Não temais! 21 Eles, então, o receberam de boa vontade na barca, e imediatamente a barca chegou à terra para onde iam.

Jesus é o pão da vida

22 No dia seguinte, Jo 6.2a multidão que ficara no outro lado do mar notou que Jo 6.15ss.não havia ali senão uma barca, e que Jesus não tinha entrado nela com seus discípulos, mas que estes tinham partido sós; 23 chegaram, porém, outras barcas de cp.Jo 6.1Tiberíades, perto do lugar onde comeram o pão, depois de o Lc 7.13Senhor Jo 6.11ter dado graças. 24 Quando, pois, a multidão viu que Jesus não estava ali nem os seus discípulos, entraram nas barcas e Jo 6.17,59; cp.Mt 14.34;Mc 6.53foram a Cafarnaum em procura de Jesus. 25 Depois de o terem achado no outro lado do mar, perguntaram-lhe: Mt 23.7Mestre, quando chegaste aqui? 26 Respondeu-lhes Jesus: Em verdade, em verdade vos digo: vós me Jo 6.24procurais, não porque vistes Jo 6.2,14,30milagres, mas porque comestes dos pães e vos fartastes. 27 Is 55.2Trabalhai, não pela comida que perece, mas pela comida que permanece para Jo 6.40,47,54;Jo 3.15s.;4.14;10.28;17.2s.a vida eterna, a qual Mt 8.20;Jo 6.53,62o Filho do Homem vos dará; porque sobre ele Jo 3.33imprimiu o seu selo o Pai, que é Deus. 28 Eles lhe perguntaram: Que havemos de fazer para praticar as obras de Deus? 29 Respondeu-lhes Jesus: cp.1Ts 1.3;Tg 2.22;1Jo 3.23;Ap 2.26A obra de Deus é esta: que creiais naquele que Jo 3.17ele enviou. 30 Perguntaram-lhe, pois: Mt 12.38Que cp.Jo 6.2,14,26milagre operas tu, para que o vejamos e te creiamos? Que fazes tu? 31 Jo 6.49,58;Êx 16.4,15,21;Nm 11.8;Ne 9.15;Sl 78.24;105.40Nossos pais comeram o maná no deserto, como está escrito: Deu-lhes a comer pão do céu. 32 Replicou-lhes Jesus: Em verdade, em verdade vos digo: não foi Moisés quem vos deu o pão do céu, mas meu Pai é quem vos o verdadeiro pão do céu; 33 porque o pão de Deus é o que Jo 6.50; cp.Jo 6.41desce do céu e vida ao mundo. 34 Disseram-lhe, então: Senhor, cp.Jo 4.15dá-nos sempre esse pão. 35 Declarou-lhes Jesus: Jo 6.48,51Eu sou o pão da vida; o que vem a mim de modo algum terá fome; e o que crê em mim Jo 4.14nunca jamais terá sede. 36 Mas Jo 6.26eu vos disse que vós me tendes visto e não credes. 37 Jo 6.39;Jo 17.2,24Todo o que o Pai me virá a mim; e o que vem a mim de modo nenhum o lançarei fora; 38 porque Jo 3.13eu desci do céu, Mt 26.39não para fazer a minha vontade, Jo 4.34;5.30mas a vontade daquele que Jo 6.29me enviou. 39 A vontade daquele que me enviou é esta: que eu Jo 17.12;18.9nada perca de tudo o que ele me tem dado, mas que eu Jo 6.40,44,54; cp.Jo 11.24;Mt 10.15o ressuscite no último dia. 40 Pois esta é a vontade de meu Pai: que todo o que Jo 12.45; cp.14.17,19o Filho do Homem Jo 3.16e nele crê tenha a vida eterna; e eu o ressuscitarei no último dia.

A murmuração dos judeus

41 Jo 1.19;Jo 6.52Os judeus, pois, murmuravam dele, porque dissera: Eu sou o pão que Jo 6.51,58; cp.Jo 6.33desci do céu, 42 e perguntaram: Lc 4.22Este não é Jesus, o filho de José, cujo pai e mãe nós cp.Jo 7.27s.conhecemos? Como, pois, diz agora: Jo 6.38,62Desci do céu? 43 Respondeu-lhes Jesus: Não murmureis entre vós. 44 Ninguém pode vir a mim, se o Pai, que me enviou, Jr 31.3;Os 11.4;Jo 12.32;Jo 6.65o não trouxer; e eu o Jo 6.39ressuscitarei no último dia. 45 Está escrito cp.At 7.42;13.40;Hb 8.11nos profetas: E serão todos Is 54.13;Jr 31.34;1Ts 4.9; vd.Fp 3.15; cp.1Jo 2.27ensinados por Deus. Todo aquele que do Pai tem ouvido e aprendido vem a mim. 46 Jo 1.18Não que alguém tenha visto o Pai; somente aquele que vem de Deus tem visto o Pai. 47 Em verdade, em verdade vos digo: quem crê Jo 6.47,51,58;Jo 3.36;5.24;11.26tem a vida eterna. 48 Jo 6.35,51Eu sou o pão da vida. 49 Jo 6.31,58Vossos pais comeram o maná no deserto e morreram. 50 Este é o pão que Jo 6.33desce do céu, para que o homem coma dele e não morra. 51 Jo 6.35,48Eu sou o pão vivo que Jo 6.41,58desci do céu; se alguém comer desse pão, viverá eternamente; e o pão que eu darei pela cp.Jo 1.29;3.14s.;Hb 10.10;1Jo 4.10vida do mundo é a minha Jo 6.53-56carne.

52 cp.Jo 9.16;10.19Disputavam, Jo 1.19;Jo 6.41pois, os judeus entre si, dizendo: Como pode este homem dar-nos a comer a sua carne? 53 Respondeu-lhes Jesus: Em verdade, em verdade vos digo: se não comerdes a carne do Jo 6.27,53,62;Mt 8.20Filho do Homem e não beberdes o seu sangue, não tendes a vida em vós. 54 Quem come a minha carne e bebe o meu sangue tem a vida eterna; Jo 6.39e eu o ressuscitarei no último dia. 55 Pois a minha carne é verdadeira comida, e o meu sangue, verdadeira bebida. 56 Quem come a minha carne e bebe o meu sangue Jo 15.4s.;1Jo 2.24;3.24;4.15s.; cp.Jo 17.23permanece em mim e eu nele. 57 Assim como cp.Mt 16.16;Jo 5.26o Pai, que vive, Jo 6.29,38;Jo 3.17me enviou, e eu também vivo pelo Pai, assim quem de mim se alimenta também viverá por mim. 58 Este é o pão que Jo 6.41,51; cp.Jo 6.33desceu do céu. Jo 6.31,49Não é como o pão de vossos pais, que comeram e morreram; quem come este pão Jo 6.47,51,58;Jo 3.36;5.24;11.26viverá eternamente. 59 Essas coisas disse ele, quando ensinava Mt 4.23na sinagoga em Jo 6.24Cafarnaum.

Os discípulos escandalizados

60 Muitos de seus Jo 2.2;Jo 6.66;7.3discípulos, ouvindo isso, disseram: Jo 6.52Duro é este discurso; quem o pode ouvir? 61 Mas Jesus, Jo 6.64sabendo por si mesmo que seus discípulos murmuravam das suas palavras, disse-lhes: Isso Mt 11.6vos escandaliza? 62 Que seria, se vós vísseis Jo 6.27,53;Mt 8.20o Filho do Homem Mc 16.19; cp.Jo 3.13subir aonde estava antes? 63 2Co 3.6O Espírito é o que vivifica; a carne para nada aproveita; Jo 6.68as palavras que eu vos tenho dito são espírito e são vida. 64 Mas entre vós Jo 6.60,66alguns que não creem. Pois Jesus Jo 2.25sabia, desde o princípio, quais eram os que não criam Jo 6.71;Jo 13.11;Mt 10.4e quem o havia de trair. 65 E continuou: Por isso, eu vos tenho Jo 6.37,44dito que ninguém pode vir a mim, cp.Mt 13.11;Jo 3.27se, pelo Pai, lhe não for concedido.

Muitos dos discípulos se retiram

66 Nisso, muitos de seus discípulos Jo 6.60,64se retiraram e não andavam mais com ele. 67 Perguntou, então, Jesus Jo 6.70s.;20.24;Mt 10.2; cp.Jo 2.2aos doze: Quereis vós também retirar-vos? 68 Respondeu-lhe cp.Mt 16.16Simão Pedro: Senhor, para quem havemos nós de ir? Tu tens Jo 6.63; cp.Jo 12.49s.;17.8;At 5.20palavras da vida eterna; 69 e nós temos crido e conhecemos que tu és Mc 1.24o Santo de Deus. 70 Replicou-lhes Jesus: Jo 15.16,19Não vos escolhi eu a vós, os doze? Contudo, um de vós é um cp.Jo 13.2,27;8.44;17.12demônio. 71 Falava de Judas, Jo 13.26; cp.12.4;13.2filho de Simão Iscariotes; porque era ele o que Jo 6.64o havia de trair, sendo Mc 14.10um dos doze.

Veja também