Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 4

TB

Kain en Abel. Die afstammelinge van Kain. Set.

1 EN die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain gebaar en gesê: Ek het 'n man verkry met die hulp van die Here.

2 Daarna het sy ook sy broer Abel gebaar. En Abel het 'n skaapherder geword, en Kain 'n landbouer.

3 En verloop van tyd het Kain van die vrugte van die land aan die Here 'n offer gebring.

4 En Abel het ook van die eersgeborenes van sy kleinvee gebring, naamlik van hulle vet. En die Here het Abel en sy offer genadig aangesien,

5 maar Kain en sy offer nie aangesien nie. Toe word Kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.

6 En die Here vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang?

7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie die sonde en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.

8 En Kain het met sy broer Abel gepraat; en toe hulle in die veld was, het Kain teen sy broer Abel opgestaan en hom doodgeslaan.

9 Toe die Here vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?

10 En Hy : Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die aarde af.

11 Daarom sal jy vervloek wees, ver van die grond wat sy mond oopgemaak het om die bloed van jou broer uit jou hand te ontvang.

12 As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; 'n swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde.

13 Daarop Kain vir die Here: My skuld is te groot om dit te dra.

14 Kyk, U verdryf my nou uit die land uit, en ek moet my verberg vir u aangesig: 'n swerwer en vlugteling sal ek op die aarde wees, en elkeen wat my kry, sal my doodslaan.

15 Maar die Here vir hom: Daarom, as enigeen Kain doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word. En die Here het 'n teken gegee aan Kain, sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.

16 Toe gaan Kain weg van die aangesig van die Here, en hy het gewoon in die land Nod, aan die oostekant van Eden.

17 En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy 'n stad en noem die stad na die naam van sy seun Henog.

18 En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van Lameg.

19 En Lameg het vir hom twee vroue geneem. Die naam van die eerste was Ada, en die naam van die tweede Silla.

20 En Ada het Jabal gebaar. Hy was die vader van die tentbewoners en die veeboere.

21 Die naam van sy broer was Jubal. Hy was die vader van almal wat op siters en fluite speel.

22 En Silla het ook gebaar, naamlik Tubal-Kain, 'n smid wat allerhande koper- en ysterinstrumente gemaak het. En die suster van Tubal-Kain was Naéma.

23 En Lameg het aan sy vroue gesê: Ada en Silla, hoor na my stem! Vroue van Lameg, luister na my woord! Voorwaar, ek slaan 'n man dood wat my wond en 'n seun wat my kwes.

24 Want Kain sal sewe maal gewreek word, maar Lameg sewen-en-sewentig maal.

25 En Adam het sy vrou weer beken, en sy het 'n seun gebaar en hom Set genoem. Want, het sy gesê, God het my 'n ander kind geskenk in die plek van Abel, omdat Kain hom doodgeslaan het.

26 En ook vir Set is 'n seun gebore, wat hy Enos genoem het. Toe het hulle die Naam van die Here begin aanroep.

Abel e Caim

1 O homem conheceu a Eva, sua mulher; ela concebeu e, dando à luz a Caim, disse: Adquiri um homem com o auxílio de Jeová. 2 Tornou a dar à luz a um filho, a Abel, seu irmão. Lc 11.50-51Abel foi Gn 46.32;47.3pastor de ovelhas, mas Caim foi lavrador da terra. 3 Ao cabo de dias, trouxe Caim, do fruto da terra, uma oferta a Jeová. 4 Hb 11.4Abel também trouxe dos primogênitos das suas ovelhas com as gorduras destas. 1Sm 15.22Jeová atentou para Abel e para a sua oferta; 5 mas Nm 16.15;1Sm 16.7para Caim e para a sua oferta não atentou. Is 3.9;Jd 11Irou-se Caim fortemente, e descaiu-lhe o semblante. 6 Perguntou-lhe Jeová: Jn 4.4Por que andas tu irado? E por que te descaiu o semblante? 7 Porventura, Jr 3.12;Mq 7.18se procederes bem, não terás levantado o teu semblante? E, Nm 32.23se não procederes bem, o pecado jaz à porta; a ti será o seu desejo, Jó 11.14-15;Rm 6.12,16mas tu dominarás sobre ele. 8 Caim o contou a seu irmão Abel. Sucedeu, pois, que, estando eles no campo, se levantou Caim contra seu irmão Abel e o Mt 23.35;1Jo 3.12matou.

O primeiro homicídio

9 Perguntou Jeová a Caim: Gn 3.9Onde está Abel, teu irmão? Respondeu ele: Não sei; sou eu o guarda de meu irmão? 10 Disse Jeová: Que fizeste? Nm 35.33;Dt 21.1-9;Hb 12.24;Ap 6.9-10A voz do sangue de teu irmão está clamando a mim desde a terra. 11 Agora, Gn 3.14maldito és tu desde a terra, que abriu a sua boca para da tua mão receber o sangue de teu irmão. 12 Quando Dt 28.15-24;Jl 1.10-20lavrares o solo, não te dará mais a sua força; Lv 26.17,36fugitivo e vagabundo serás na terra. 13 Disse Caim a Jeová: A minha punição é maior do que a que se pode suportar. 14 Eis que, hoje, me Gn 3.24;Jr 52.3lanças da face da terra, e da tua presença serei escondido; Dt 28.64-67serei fugitivo e vagabundo na terra; Nm 35.19todo o que me encontrar matar-me-á. 15 Rm 2.4Respondeu-lhe Jeová: Por isso, quem matar a Caim, sobre ele cairá a vingança Gn 4.24sete vezes mais. Deu Jeová a Caim um sinal, de que não lhe daria a morte quem quer que o encontrasse.

Descendentes de Caim

16 Saiu Caim da presença de Jeová e habitou na terra de Node, ao oriente do Éden. 17 Conheceu Caim à sua mulher; ela concebeu e deu à luz a Enoque. Caim edificou uma cidade e chamou o nome da cidade do nome de seu filho, Enoque. 18 A Enoque nasceu Irade; Irade gerou a Meujael, Meujael gerou a Metusael, e Metusael gerou a Lameque. 19 Lameque tomou para si Gn 2.24duas mulheres: o nome duma era Ada, e o nome da outra, Zilá. 20 Ada deu à luz a Jabal, que foi o pai dos que habitam em tendas e possuem gado. 21 O nome de seu irmão era Jubal, que foi o pai de todos os que tocam harpa e flauta. 22 Zilá também deu à luz um filho, Tubalcaim, fabricante de todo o instrumento cortante de cobre e de ferro; e a irmã de Tubalcaim foi Naamá. 23 Disse Lameque à suas mulheres:

Ada e Zilá, ouvi a minha voz;

Vós, mulheres de Lameque, escutai as minhas palavras:

Êx 20.13;Lv 19.18;Dt 32.35;Sl 94.1pois matei um homem, porque me feriu;

e um mancebo, porque me pisou.

24 Se por Caim tomar-se-á vingança Gn 4.15sete vezes,

com certeza, por Lameque o será setenta e sete vezes.

Nascimento de Sete

25 Tornou Gn 5.3Adão a conhecer sua mulher; e ela deu à luz um filho, a quem pôs o nome de Sete, dizendo: Deus me deu outro filho em lugar de Abel, Gn 4.8porquanto Caim o matou. 26 A Sete também nasceu Lc 3.38um filho, a quem pôs o nome de Enos; foi nesse tempo que os homens começaram Gn 12.8;26.25a invocar o nome de Jeová.

Veja também