Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 19

TB

Verwoesting van Sodom. Vertrek van Lot.

1 EN die twee engele het in die aand in Sodom aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit; en toe Lot hulle sien, het hy opgestaan om hulle tegemoet te gaan en hom gebuig met die aangesig na die aarde toe

2 en gesê: Kyk tog, my here, draai tog uit na die huis van u dienaar en bly die nag oor en was u voete; dan kan u vroeg opstaan en u reis voortsit. Maar hulle antwoord: Nee, ons sal op die plein vernag.

3 Maar hy het baie by hulle aangehou, sodat hulle na hom uitgedraai en in sy huis gekom het. En hy het vir hulle 'n maaltyd berei en ongesuurde koeke gebak, en hulle het geëet.

4 Hulle het nog nie gaan slaap nie toe die manne van die stad, die manne van Sodom, die huis omsingel: jonk en oud, die hele bevolking, almal saam.

5 En hulle het na Lot geroep en aan hom gesê: Waar is die manne wat vannag na jou gekom het? Bring hulle na ons toe uit, dat ons hulle kan beken.

6 Daarop gaan Lot na hulle toe uit voor die ingang en sluit die deur agter hom toe

7 en : My broers, moet tog nie kwaad doen nie.

8 Kyk tog, ek het twee dogters wat geen man beken het nie; laat ek dié na julle uitbring, en doen met hulle soos dit goed is in julle . Net aan hierdie manne moet julle niks doen nie, want daarom het hulle onder die skaduwee van my dak ingekom.

9 Toe antwoord hulle: Gee pad daar! En hulle : Hierdie een het gekom om hier as vreemdeling te vertoef en wil tog gedurig die baas speel. Nou sal ons jou meer kwaad doen as aan hulle. En hulle het sterk op die man, op Lot, aangedring en nader gekom om die deur oop te breek.

10 Maar die manne het hulle hand uitgesteek en Lot by hulle in die huis gebring en die deur toegesluit.

11 Toe slaan hulle die manne wat by die ingang van die huis was, klein en groot, met blindheid, sodat hulle tevergeefs na die ingang gesoek het.

12 Daarop die manne vir Lot: Wie het jy hier nog? 'n Skoonseun en jou seuns en jou dogters en almal wat jy het in die stad bring hulle uit die plek uit;

13 want ons gaan hierdie plek verwoes, omdat die geroep oor hulle groot is voor die aangesig van die Here, en die Here het ons gestuur om dit te verwoes.

14 Toe gaan Lot uit en praat met sy skoonseuns wat met sy dogters sou trou, en : Maak julle klaar, gaan uit hierdie plek uit, want die Here gaan die stad verwoes. Maar hy was in die van sy skoonseuns soos een wat gekskeer.

15 En toe die dag begin breek, het die engele by Lot aangedring en gesê: Maak jou klaar, neem jou vrou en jou twee dogters wat by jou is, dat jy weens die ongeregtigheid van die stad nie omkom nie.

16 Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan die hand, omdat die Here hom wou verskoon; en hulle lei hom uit en bring hom buitekant die stad.

17 En toe hulle hulle na buite uitgelei het, Hy: Vlug vir jou lewe! Moenie omkyk nie, en moenie êrens in die Jordaanstreek bly staan nie. Vlug na die gebergte, dat jy nie omkom nie!

18 Daarop antwoord Lot hulle: Ag nee, my Here!

19 Kyk tog, u kneg het genade in u gevind, en U het u guns groot gemaak wat U aan my bewys het deur my in die lewe te behou. Maar ek is nie in staat om na die gebergte te vlug sonder dat die onheil my inhaal en ek sterwe nie.

20 Kyk tog, hierdie stad is naby om daarheen te vlug, en dit is klein. Laat my tog daarheen vlug is dit nie klein nie? dat ek kan lewe!

21 En Hy vir hom: Kyk, Ek neem jou ook in hierdie saak in guns aan, sodat Ek die stad waarvan jy gespreek het, nie sal omkeer nie.

22 Vlug gou daarheen, want Ek kan niks doen voordat jy daar aankom nie. Daarom noem hulle die stad Soar.

23 Die son het oor die aarde opgegaan toe Lot in Soar aankom.

24 En die Here het swawel en vuur oor Sodom en Gomorra laat reën van die Here uit die hemel,

25 en Hy het hierdie stede omgekeer en die hele Jordaanstreek, ook al die inwoners van die stede en wat op die grond groei.

26 En sy vrou het agter hom omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.

27 En Abraham is vroeg in die môre na die plek waar hy voor die aangesig van die Here gestaan het.

28 Toe hy uitkyk oor Sodom en Gomorra en oor die hele land van die Jordaanstreek, sien hy dat die rook van die land optrek soos die rook van 'n smeltoond.

29 En onderwyl God die stede van die Jordaanstreek verwoes, het God aan Abraham gedink en Lot uitgelei uit die omkering toe Hy die stede omgekeer het waar Lot woonagtig was.

30 En Lot het uit Soar opgetrek en saam met sy twee dogters gaan woon op die gebergte, want hy was bang om in Soar te bly; daarom het hy saam met sy twee dogters in 'n spelonk gaan woon.

31 En die oudste het aan die jongste gesê: Ons vader is oud, en daar is geen man in die land om, na die reël van die ganse aarde, by ons in te gaan nie.

32 Kom, laat ons aan ons vader wyn gee om te drink en met hom gemeenskap hou, sodat ons deur ons vader 'n geslag in die lewe kan hou.

33 Hulle gee toe dié nag aan hulle vader wyn om te drink, en die oudste het gekom en met haar vader gemeenskap gehad sonder dat hy dit gewaar het toe sy gaan en toe sy opstaan.

34 Die volgende dag die oudste aan die jongste: Kyk, ek het verlede nag met my vader gemeenskap gehad; laat ons hom vannag weer wyn gee om te drink; gaan dan in, hou met hom gemeenskap, dat ons deur ons vader 'n geslag in die lewe kan hou.

35 Hulle gee toe dié nag weer aan hulle vader wyn om te drink, en die jongste het opgestaan en met hom gemeenskap gehad sonder dat hy dit gewaar het toe sy gaan en toe sy opstaan.

36 So het dan die twee dogters van Lot by hulle vader bevrug geword,

37 en die oudste het 'n seun gebaar en hom Moab genoem. Hy is die vader van die hedendaagse Moabiete.

38 En die jongste het ook 'n seun gebaar en hom Ben-Ammi genoem. Hy is die vader van die hedendaagse Ammoniete.

recebe os dois anjos em sua casa

1 Chegaram os Gn 18.22dois anjos a Sodoma, à tarde, estando sentado na porta de Sodoma; , Gn 18.2-5quando os viu, levantou-se para os receber e, prostrando-se com o rosto em terra, 2 disse-lhes: Eis, agora, meus senhores, vinde para a casa do vosso servo, passai nela a noite, e lavai os pés, e de madrugada vos levantareis, e ireis vosso caminho. Responderam eles: Não; mas na praça passaremos a noite. 3 Instou-os muito, e foram e entraram em casa dele; Gn 18.6-8ele lhes deu um banquete, fez assar uns pães asmos, e eles comeram. 4 Porém, antes que se deitassem, cercaram a casa Gn 13.13;Gn 18.20os homens da cidade, os homens de Sodoma, assim os moços como os velhos, sim, todo o povo, de todos os lados; 5 e, chamando a , disseram-lhe: Jz 19.22;Lv 18.22Onde estão os homens que entraram esta noite em tua casa? Traze-os fora a nós, para que os conheçamos. 6 Então, saiu-lhes à porta e fechou-a atrás de si. 7 E disse: Rogo-vos, meus irmãos, não procedais tão perversamente. 8 Jz 19.24Eu tenho duas filhas que ainda não conheceram varão. Permita-me que vo-las traga para fora e fazei-lhes como bem vos parecer; somente nada façais a estes homens, porquanto entraram debaixo da sombra do meu telhado. 9 Eles, porém, disseram: Sai daí. E acrescentaram: Esse indivíduo entrou a peregrinar e Êx 2.14quer fazer-se juiz; agora, havemos de te tratar a ti pior do que a eles. Arremessaram-se sobre o homem, sobre , e aproximaram-se para arrombar a porta. 10 Porém Gn 19.1os homens, estendendo as mãos, fizeram entrar para dentro de casa e fecharam a porta. 11 Dt 28.28-29;At 13.11Feriram de cegueira os que estavam do lado de fora, tanto pequenos como grandes, de sorte que se cansaram para achar a porta.

12 Então, perguntaram os homens a : Tens tu mais alguém aqui? Genro, e teus filhos, e tuas filhas, todos quantos tens na cidade, tira-os para fora deste lugar, 13 pois nós vamos destruir este lugar, porque o Gn 18.20clamor deles se tem tornado grande diante de Jeová; e Lv 25.30-33;Dt 4.26;28.45Jeová nos enviou a destruí-lo. 14 Tendo saído , falou com seus genros, que haviam de casar com suas filhas, e disse-lhes: Levantai-vos, saí deste lugar, porque Jeová de destruir a cidade. Jr 43.1-2Mas ele pareceu aos seus genros como quem estava zombando. 15 E, ao amanhecer, os anjos apertavam com , dizendo: Levanta-te, toma tua mulher e tuas duas filhas que estão aqui, para que não pereças no castigo da cidade. 16 Ele, porém, se demorava; os homens Dt 5.15;6.21;7.8pegaram-lhe pela mão, pela mão da mulher dele e pela mão das duas filhas dele, sendo-lhe misericordioso Jeová: tiraram-no e puseram-no fora da cidade. 17 Quando os tinham tirado para fora, disse um deles: Jr 48.6Escapa-te, salva a tua vida; Gn 19.26não olhes para trás de ti, nem pares em toda a Gn 13.10planície; escapa-te para Gn 14.10o monte, para que não pereças. 18 Respondeu-lhes : Não, senhor meu; 19 eis que teu servo tem achado graça diante de ti, e tens engrandecido a tua misericórdia, que me mostraste, salvando-me a vida. Eu não me posso escapar ao monte para que o mal não me apanhe, e eu morra. 20 Eis ali perto essa cidade para a qual eu posso fugir, e é pequena. Permite que eu me escape para (porventura, não é pequena?), e viverá a minha alma. 21 Disse-lhe: Quanto a isto, também te hei atendido, para não subverter a cidade de que acabas de falar. 22 Apressa-te, escapa-te para ; pois nada posso fazer antes que chegues ali. Por isso, se chamou o nome da cidade Zoar.

A destruição de Sodoma e Gomorra

23 Tinha saído o sol sobre a terra, quando chegou a Zoar. 24 Então, Jeová Lc 17.29;Jd 7fez chover sobre Sodoma e sobre Gomorra enxofre e fogo, da parte de Jeová, desde o céu; 25 Dt 29.23;Is 13.19;Lm 4.6;2Pe 2.6subverteu aquelas cidades, e toda a planície, e todos os moradores das cidades, e o que nascia da terra. 26 Mas a mulher de Gn 19.17;Lc 17.32olhou de detrás dele e ficou convertida em uma estátua de sal. 27 Tendo-se levantado Abraão de madrugada, foi Gn 18.22ao lugar onde estivera de diante de Jeová; 28 e, contemplando Sodoma e Gomorra e toda a terra da planície, viu, e eis que Ap 9.2o fumo da terra subia como o fumo duma fornalha.

29 Quando Deus destruiu as cidades da planície, então, Dt 7.8;9.5,27se lembrou de Abraão e 2Pe 2.7tirou a do meio da destruição, quando subverteu as cidades em que habitara.

A origem dos moabitas e dos amonitas

30 Subiu de Zoar e habitou no monte, ele e suas duas filhas, porque teve medo de ficar em Zoar; e habitou numa caverna, ele e suas duas filhas. 31 Disse a primogênita à menor: Nosso pai é velho, e na terra não homem que venha unir-se conosco, como é o costume de toda a terra. 32 Vinde, façamos que nosso pai beba vinho e vamos deitar-nos com ele, para que possamos conservar a linhagem de nosso pai. 33 Aquela noite, pois, deram de beber vinho a seu pai, e, entrando a primogênita, deitou-se com ele; ele não sentiu, nem quando ela se deitou, nem quando se levantou. 34 No dia seguinte, disse a primogênita à menor: Eis que ontem à noite me deitei com meu pai. Demos-lhe de beber vinho esta noite também; entra e deita-te com ele, para que possamos conservar a linhagem de nosso pai. 35 Tornaram, pois, aquela noite a dar de beber vinho a seu pai, e, levantando-se a menor, deitou-se com ele; ele não sentiu, nem quando ela se deitou, nem quando se levantou. 36 Assim, as duas filhas de conceberam de seu pai. 37 A primogênita deu à luz um filho e chamou-lhe Dt 2.9Moabe: este é o pai dos moabitas, até o dia de hoje. 38 A menor também deu à luz um filho e chamou-lhe Ben-Ami: este é o pai dos filhos de Dt 2.19Amom, até o dia de hoje.

Veja também