Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 50

TB

Begrafnis van Jakob. Dood van Josef.

1 TOE val Josef op sy vader se aangesig, en hy het oor hom geween en hom gesoen.

2 En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem.

3 En veertig dae het daarvoor verbygegaan; want so lank duur die dae van balseming. En die Egiptenaars het hom sewentig dae lank beween.

4 En toe die dae van geween oor hom verby was, het Josef met die huis van Farao gespreek en gesê: As ek dan guns in julle gevind het, spreek tog dit voor die ore van Farao:

5 My vader het my laat sweer en gesê: Kyk, ek gaan sterwe; in my graf wat ek vir my in die land Kanaän uitgekap het, daar moet jy my begrawe. Laat my dan nou tog optrek en my vader begrawe. Daarna sal ek terugkom.

6 En Farao : Trek op en begrawe jou vader soos hy jou laat sweer het.

7 Toe het Josef opgetrek om sy vader te begrawe, en al die dienaars van Farao, die oudstes van sy huis, het saam met hom opgetrek, en al die oudstes van Egipteland;

8 ook die hele huis van Josef en sy broers en die huis van sy vader. Net hulle kinders en hulle kleinvee en hulle beeste het hulle in die land Gosen laat agterbly.

9 En saam met hom het opgetrek strydwaens sowel as ruiters, sodat dit 'n baie groot trek was.

10 En toe hulle by die Steekdoring-dorsvloer kom, wat oos van die Jordaan , het hulle daar 'n groot en baie swaar rouklag gehou. En hy het oor sy vader rou laat bedrywe sewe dae lank.

11 Toe die inwoners van die land, die Kanaäniete, die roubedryf by die Steekdoring-dorsvloer sien, hulle: Dit is 'n swaar rou vir die Egiptenaars. Daarom het hulle dit Abel-Misráim genoem, wat oos van die Jordaan .

12 En sy seuns het met hom gedoen net soos hy hulle beveel het:

13 sy seuns het hom weggebring na die land Kanaän en hom begrawe in die spelonk van die stuk grond van Magpéla, die stuk grond wat Abraham as eiendomsgraf gekoop het van Efron, die Hetiet, oos van Mamre.

14 Daarna het Josef na Egipte teruggegaan, hy en sy broers en almal wat saam met hom opgetrek het om sy vader te begrawe, nadat hy sy vader begrawe het.

15 Toe die broers van Josef sien dat hulle vader dood was, het hulle gesê: nou Josef gaan ons as vyande behandel en hy gaan ons werklik vergelde al die kwaad wat ons hom aangedoen het!

16 Daarom het hulle hierdie boodskap na Josef gestuur: U vader het voor sy dood bevel gegee met hierdie woorde:

17 So moet julle vir Josef : Ag, vergewe tog die oortreding van jou broers en hulle sonde, want hulle het jou kwaad aangedoen. Maar nou, vergewe tog die oortreding van ons wat die God van u vader dien. En Josef het geween toe hulle met hom spreek.

18 En sy broers het ook self gegaan en voor hom neergeval en gesê: Kyk, ons is u slawe.

19 Maar Josef het hulle geantwoord: Moenie bevrees wees nie; want is ek in die plek van God?

20 Want júlle het wel kwaad teen my bedink, maar God het dit ten goede gedink om te doen soos dit vandag is, om 'n groot volk in die lewe te hou.

21 Wees dan nou nie bevrees nie: ék sal julle en julle kinders onderhou. So het hy hulle dan getroos en na hulle hart gespreek.

22 En Josef het in Egipte gewoon, hy en die huis van sy vader. En Josef het honderd-en-tien jaar gelewe.

23 En Josef het van Efraim kinders gesien van die derde geslag. Ook die kinders van Magir, die seun van Manasse, is op Josef se knieë gebore.

24 En Josef het aan sy broers gesê: Ek gaan sterwe, maar God sal gewis op julle ag gee en julle uit hierdie land laat optrek na die land wat Hy aan Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het.

25 En Josef het die seuns van Israel laat sweer en gesê: As God sekerlik op julle ag sal gee bring dan my gebeente hiervandaan op.

26 En Josef het gesterwe, honderd-en-tien jaar oud. En hulle het hom gebalsem, en hy is in 'n kis gesit in Egipte.

A lamentação por Jacó e o seu enterro

1 José se lançou sobre o rosto de seu pai, chorou sobre ele e o beijou. 2 Ordenou a seus servos, os médicos, que Gn 50.26embalsamassem a seu pai; e os médicos embalsamaram a Israel. 3 Cumpriram-se-lhe quarenta dias, pois assim se cumprem os dias da embalsamação; e os egípcios Gn 50.10;Nm 20.29;Dt 34.8choraram-no setenta dias.

4 Acabados os dias de o chorarem, disse José à casa de Faraó: Se agora achei graça aos vossos olhos, rogo-vos que faleis aos ouvidos de Faraó: 5 Gn 47.29-31Meu pai me fez jurar, dizendo: Eis que eu morro; no meu sepulcro que fiz abrir para mim na terra de Canaã, ali me sepultarás. Agora, pois, deixa-me subir e sepultar meu pai; depois, voltarei. 6 Respondeu Faraó: Vai sepultar teu pai como ele te fez jurar. 7 José subiu para sepultar a seu pai; e com ele subiram todos os servos de Faraó, os anciãos da sua casa, e todos os anciãos da terra do Egito, 8 e toda a casa de José, e seus irmãos e a casa de seu pai; somente deixaram na terra de Gósen os seus pequeninos, os seus rebanhos e os seus gados. 9 Subiram com ele tanto carros como cavaleiros; e houve um concurso mui grande. 10 Vieram à eira de Atade, que está além do Jordão, e ali prantearam com mui grande e forte pranto sete dias; e fez José uma lamentação por seu pai. 11 Tendo os moradores da terra, os cananeus, visto o pranto na eira de Atade, disseram: Grande pranto é este dos egípcios; pelo que o lugar foi chamado Abel-Mizraim, que está além do Jordão. 12 Fizeram-lhe seus filhos como lhes havia ordenado: 13 levaram-no para a terra de Canaã e o sepultaram na Gn 23.16-20cova no campo de Macpela, em frente de Manre, a qual Abraão comprou com o campo para posse de lugar de sepultura a Efrom heteu. 14 Depois de haverem feito isto, voltou José para o Egito, ele, seus irmãos e todos os que com ele subiram para sepultar seu pai.

José anima seus irmãos

15 Vendo os irmãos de José que seu pai tinha morrido, disseram: Gn 37.28;42.21-22Porventura, José nos aborrecerá e nos retribuirá todo o mal que lhe fizemos. 16 Mandaram, então, esta mensagem a José: Teu pai ordenou antes da sua morte, dizendo: 17 Assim direis a José: Perdoa a transgressão de teus irmãos e o seu pecado, porque te fizeram mal. Agora, pois, rogamos-te que perdoes a transgressão dos servos do Deus de teu pai. José chorou enquanto lhe falavam. 18 Vieram também seus irmãos, Gn 37.8-10;41.43prostraram-se diante dele e disseram: Nós somos teus servos. 19 Respondeu-lhes José: Não temais; acaso, estou eu em lugar de Deus? 20 Vós, na verdade, Gn 37.26-27;45.5,7intentastes o mal contra mim; porém Deus o intentou para o bem, para fazer, como é agora, que se conserve muita gente em vida. 21 Agora, pois, não temais; Gn 45.11;47.12eu vos sustentarei a vós e a vossos filhinhos. Assim, os consolou e lhes falou ao coração.

A morte de José

22 José habitou no Egito, ele e a casa de seu pai; e viveu cento e dez anos. 23 Viu José os filhos de Efraim até a terceira geração; também os filhos de Maquir, filho de Manassés, Gn 30.3nasceram sobre os joelhos de José. 24 Disse José a seus irmãos: Eu morro; porém Gn 48.21;Hb 11.22Deus, certamente, vos visitará e vos fará subir desta terra para a terra que jurou a Gn 13.15,17;15.7-8Abraão, a Gn 26.3Isaque e a Gn 28.13;35.12Jacó. 25 José fez os filhos de Israel jurar, dizendo: Certamente, Deus vos visitará, e Êx 13.19;Js 24.32;Hb 11.22fareis transportar deste lugar os meus ossos. 26 Assim, morreu José, tendo cento e dez anos de idade; Gn 50.2embalsamaram-no e puseram-no num caixão no Egito.

Veja também