Pular para o conteúdo
Publicidade

Gênesis 43

TB

1 EN die hongersnood was swaar in die land.

2 En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, hulle vader vir hulle: Gaan koop vir ons weer 'n bietjie voedsel.

3 Toe het Juda hom geantwoord: Die man het ons uitdruklik gewaarsku en gesê: Julle sal my aangesig nie sien as julle broer nie by julle is nie.

4 As u ons broer saam met ons stuur, sal ons aftrek en vir u voedsel koop;

5 maar as u hom nie stuur nie, sal ons nie aftrek nie; want die man het aan ons gesê: Julle sal my aangesig nie sien as julle broer nie by julle is nie.

6 Toe Israel: Waarom het julle so verkeerd teen my gehandel deur die man te vertel dat julle nog 'n broer het?

7 En hulle antwoord: Die man het uitdruklik na ons en ons familie gevra met die woorde: Lewe julle vader nog? Het julle nog 'n broer? Toe het ons hom dit te kenne gegee volgens hierdie woorde. Kon ons dan ooit weet dat hy sou : Bring julle broer af?

8 Daarop Juda aan sy vader Israel: Stuur die seun saam met my; dan sal ons klaarmaak en wegtrek, sodat ons kan lewe en nie sterwe nie ons en ook u en ons kinders nie.

9 Ek sal vir hom borg wees; van my hand kan u hom eis. As ek hom nie na u bring en voor u stel nie, sal ek lewenslank teenoor u skuldig staan.

10 Ja, as ons nie getalm het nie, waarlik dan was ons nou al twee maal terug.

11 Toe het Israel, hulle vader, vir hulle gesê: As dit so is, doen dan dit: neem van die opbrings van die land in julle sakke en bring vir die man 'n geskenk af bietjie balsem en bietjie heuning, speserye en gom, neute en amandels;

12 en neem dubbel soveel geld met julle saam en bring die geld wat weer bo in julle sakke gesit is, met julle saam terug. Miskien was dit 'n vergissing.

13 En neem julle broer maak julle klaar en gaan terug na die man.

14 En mag God, die Almagtige, julle barmhartigheid verleen by die man, sodat hy julle ander broer en Benjamin saam met julle kan laat trek! En ek as ek van kinders beroof is, dan is ek beroof.

15 Daarop neem die manne dié geskenk, en hulle neem dubbel soveel geld saam met hulle en ook Benjamin, en hulle het klaargemaak en na Egipte afgetrek en voor Josef gaan staan.

16 Toe Josef Benjamin by hulle sien, hy aan die opsigter oor sy huis: Bring die manne in die huis en slag slagvee en maak dit gereed, want die manne moet vanmiddag by my eet.

17 En die man het gedoen soos Josef beveel het, en die man het die manne in die huis van Josef gebring.

18 En die manne het gevrees, omdat hulle in die huis van Josef gebring is, en gesê: Ter wille van die geld wat die vorige keer in ons sakke teruggekom het, word ons ingebring om ons te oorrompel, ons te oorval en ons as slawe te neem, saam met ons esels.

19 Daarom het hulle nader gekom na die man wat oor die huis van Josef was, en met hom gespreek by die ingang van die huis

20 en gesê: Ag, my heer, ons het die vorige keer net afgetrek om voedsel te koop,

21 maar toe ons in die herberg kom en ons sakke oopmaak, was elkeen se geld bo in sy sak ons geld volgens sy gewig en ons het dit saam met ons teruggebring.

22 Ons het ook ander geld saam met ons afgebring om voedsel te koop. Ons weet nie wie ons geld in ons sakke gesteek het nie.

23 Toe antwoord hy: Vrede vir julle! Moenie bang wees nie! Julle God en die God van julle vader het julle 'n skat in jul sakke gegee. Julle geld het by my gekom. Daarop het hy Símeon na hulle uitgebring.

24 En die man het die manne in die huis van Josef gebring en water aan hulle gegee, en hulle het hul voete gewas; hy het ook hulle esels voer gegee.

25 En hulle het die geskenk reggemaak teen dat Josef die middag sou kom, want hulle het gehoor dat hulle daar brood sou eet.

26 Toe Josef dan in die huis kom, het hulle vir hom die geskenk binnegebring wat by hulle was, en hulle voor hom neergebuig na die aarde toe.

27 En hy het hulle na hul welstand gevra en gesê: Gaan dit goed met julle ou vader van wie julle gespreek het? Leef hy nog?

28 En hulle antwoord: Dit gaan goed met u dienaar, ons vader; hy lewe nog. En hulle het hul eerbiedig neergebuig.

29 Toe slaan hy sy op en sien sy broer Benjamin, die seun van sy moeder, en : Is dit julle jongste broer van wie julle met my gespreek het? Daarop hy: Mag God jou genadig wees, my seun!

30 En Josef het gou gemaak, want sy binneste was ontroerd oor sy broer: hy het geleentheid gesoek om te ween en in die kamer gegaan en daar geween.

31 Daarna het hy sy gesig gewas en uitgekom en hom bedwing en gesê: Bring die ete op!

32 Toe bring hulle dit vir hom besonders op en vir hulle besonders en vir die Egiptenaars wat by hom eet, besonders; want die Egiptenaars mag nie saam met die Hebreërs eet nie, omdat dit vir die Egiptenaars 'n gruwel is.

33 En hulle het gaan sit volgens sy bepaling, die eersgeborene na sy eersgeboorte en die jongste na sy jonkheid. Toe kyk die manne mekaar verbaas aan.

34 Hierop het hy aan hulle porsies uitgedeel van die ete wat voor hom staan; maar die porsie van Benjamin was vyf maal groter as die porsies van hulle almal. En hulle het gedrink en saam met hom vrolik geword.

Os irmãos de José descem outra vez ao Egito com Benjamim

1 A Gn 41.56-57fome era gravíssima na terra. 2 Tendo eles acabado de comer o trigo que trouxeram do Egito, disse-lhes seu pai: Voltai, comprai-nos um pouco de mantimento. 3 Respondeu-lhe Judá: Gn 43.5;44.23Fortemente nos protestou o homem, dizendo: Não vereis a minha face, se vosso irmão não estiver convosco. 4 Se queres enviar conosco nosso irmão, desceremos e te compraremos mantimento; 5 mas, se não queres enviá-lo, não desceremos, pois o homem nos disse: Não vereis a minha face, se vosso irmão não estiver convosco. 6 Perguntou Israel: Por que me fizestes este mal, fazendo saber ao homem que tínheis outro irmão? 7 Responderam eles: O homem perguntou particularmente por nós e pela nossa parentela, dizendo: Gn 42.13;43.27Vive ainda vosso pai? Tendes ainda outro irmão? Respondemos-lhe segundo o teor destas palavras; podíamos, porventura, saber com certeza que ele havia de dizer: Fazei descer vosso irmão? 8 Então, disse Judá a Israel, seu pai: Envia o moço comigo, e levantar-nos-emos e iremos; Gn 42.2para que vivamos e não morramos, nem nós, nem tu, nem nossos filhinhos. 9 Gn 42.37Eu serei fiador dele, da minha mão o requererás: se eu to não trouxer e o não colocar diante da tua face, serei réu de crime para contigo em todo o tempo. 10 Se não nos tivéssemos demorado, certamente, segunda vez teríamos estado de volta. 11 Respondeu-lhes Israel, seu pai: Se é assim, então, fazei isso: tomai dos melhores frutos da terra nas vossas vasilhas e levai ao homem um Gn 43.25-26presente: um pouco de Gn 37.25bálsamo, e um pouco de mel, tragacanto, e ládano, nozes de pistácia, e amêndoas. 12 Levai também em vossas mãos dinheiro em dobro; Gn 43.21-22o dinheiro que foi posto na boca dos vossos sacos, tornai a levá-lo em vossas mãos; bem pode ser que fosse engano. 13 Levai também vosso irmão, levantai-vos e ide ter com o homem; 14 Deus Gn 17.1;28.3;35.11Todo-Poderoso vos Sl 106.46misericórdia diante do homem, para que ele vos restitua Gn 42.24vosso irmão Benjamim. Mas, quanto a mim, Gn 42.36se eu ficar sem filhos, sem filhos ficarei. 15 Tomaram, pois, os homens Gn 43.11aquele presente, e o dinheiro em dobro, e a Benjamim; levantando-se, desceram ao Egito e apresentaram-se a José.

Os irmãos de José jantam com ele

16 Vendo José a Benjamim com eles, disse ao despenseiro de sua casa: Conduze os homens para casa, mata reses e apronta tudo; pois eles hão de comer comigo ao meio-dia. 17 Fez o homem como José ordenara e levou os homens para a casa de José. 18 Os homens tiveram medo, porque foram levados à casa de José; e disseram: É por causa do dinheiro que da outra vez foi reposto em nossos sacos que somos trazidos aqui, para nos assaltar, e cair sobre nós, e reduzir-nos à escravidão, tanto a nós como aos nossos jumentos. 19 Tendo-se chegado ao despenseiro da casa de José, disseram-lhe à porta da casa: 20 Senhor meu, na verdade, descemos dantes a comprar mantimento; 21 quando chegamos à estalagem, abrimos os nossos sacos, e eis Gn 42.35que o dinheiro de cada um estava na boca do seu saco, nosso dinheiro por seu peso; Gn 43.12,15tornamos a trazê-lo em nossas mãos. 22 Outro dinheiro trouxemos em nossas mãos para comprarmos mantimento; não sabemos quem tenha posto o nosso dinheiro em nossos sacos. 23 Ele disse: Paz seja convosco, não temais; Gn 42.28o vosso Deus e o Deus de vossos pais deu-vos um tesouro nos vossos sacos; o vosso dinheiro chegou a mim. Gn 42.24Ele lhes trouxe fora Simeão. 24 Então, os conduziu para a casa de José e Gn 18.4;19.2;24.32deu-lhes água, e eles lavaram os pés; também deu de comer aos jumentos deles. 25 Eles prepararam o Gn 43.11,15presente para quando José viesse ao meio-dia, pois ouviram que ali haviam de comer.

26 Tendo José entrado em casa, trouxeram-lhe para dentro o presente que tinham nas suas mãos e Gn 37.7,10prostraram-se perante ele com o rosto em terra. 27 Ele lhes perguntou como estavam e disse: Gn 43.7;Gn 45.3Vai bem vosso pai, o velho de quem me falastes? Ainda vive? 28 Responderam eles: Vai bem o teu servo, nosso pai; ele ainda vive. Gn 37.7,10E inclinaram as cabeças e prostraram-se. 29 José levantou os olhos, e viu a Benjamim, seu irmão, filho de sua mãe, e perguntou: Este é o Gn 42.13vosso irmão mais pequeno, de quem me falastes? E disse: Nm 6.25;Sl 67.1Deus se compadeça de ti, meu filho. 30 José apressou-se, porque se lhe comoveram as entranhas por causa de seu irmão. Procurou onde chorar e, entrando na sua câmara, Gn 42.24;45.2,14-15;46.29chorou ali. 31 Tendo lavado o rosto, saiu; e Gn 45.1conteve-se e disse: Ponde a comida na mesa. 32 Serviram-lhe a ele à parte, e a eles também, à parte, e, à parte, aos egípcios que comiam com ele; os egípcios não podiam comer com os hebreus, porquanto é isso Gn 46.34abominação aos egípcios. 33 Sentaram-se diante dele, Gn 42.7o primogênito segundo a sua primogenitura, e o mais moço segundo a sua mocidade; e os homens se maravilharam entre si. 34 Enviou-lhes as porções que estavam diante dele; mas Gn 35.24a porção de Benjamim era cinco vezes maior do que qualquer porção deles. Eles beberam e se regalaram com ele.

Veja também