Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 15

TB

Oorwinningslied van die Israeliete.

1 TOE het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot eer van die Here gesing; en dit is wat hulle gesê het: Ek wil sing tot eer van die Here, want Hy is hoog verhewe. Die perd en sy ruiter het Hy in die see gewerp.

2 Die Here is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem; die God van my vader, Hom sal ek verhef.

3 Die Here is 'n krygsman; Here is sy naam.

4 Hy het Farao se strydwaens en sy leërmag in die see gewerp. En sy beste vegsmanne het in die Skelfsee gesink.

5 Die watervloede het hulle oordek. Hulle het in die kolke gesink soos 'n klip.

6 oHere, u regterhand is verheerlik deur krag. U regterhand, o Here, verpletter die vyand.

7 En in u grote hoogheid werp U diegene neer wat teen U opstaan. U stuur u toorngloed uit: dit verteer hulle soos 'n stoppel.

8 En deur die geblaas van u neus het die waters hulle opgestapel, die strome het bly staan soos 'n wal, die watervloede het styf geword in die hart van die see.

9 Die vyand het gesê: Ek sal agtervolg, inhaal, buit verdeel, my begeerte sal versadig word van hulle; ek sal my swaard trek, my hand sal hulle uitroei.

10 U het met u asem geblaas: die see het hulle oordek; soos lood het hulle gesink in die geweldige waters.

11 oHere, wie is soos U onder die gode? Wie is soos U, verheerlik in heiligheid, gedug in roemryke dade, een wat wonders doen?

12 U het u regterhand uitgestrek, die aarde het hulle verslind.

13 U het deur u guns die volk gelei wat U verlos het; U het hulle deur u krag na u heilige woning gevoer.

14 Die volke het dit gehoor, hulle het gesidder; weë het die inwoners van Filistéa aangegryp.

15 Toe is die stamhoofde van Edom verskrik, bewing het die magtiges van Moab aangegryp. Al die inwoners van Kanaän het gebewe.

16 Verskrikking en vrees het op hulle geval; deur die grootheid van u arm was hulle stom soos 'n klip, terwyl u volk deurtrek, Here, terwyl die volk deurtrek wat U verwerf het.

17 U bring hulle in en plant hulle op die bergland van u erfenis, die plek, o Here, wat U as vaste woonplek vir U berei het, die heiligdom wat u hande gestig het, o Here!

18 Die Here sal regeer vir ewig en altoos.

19 Want Farao se perd, met sy strydwaens en sy ruiters, het in die see ingegaan, en die Here het die waters van die see oor hulle laat terugkom. Maar die kinders van Israel het binne-in die see op droë grond getrek.

20 En Mirjam, die profetes, die suster van Aäron, het 'n tamboeryn in haar hand geneem; en al die vroue het uitgegaan agter haar aan, met tamboeryne en in koordanse.

21 En Mirjam het hulle al singende geantwoord: Sing tot eer van die Here, want Hy is hoog verhewe. Hy het die perd met sy ruiter in die see gewerp.

Die water van Mara.

22 DAAROP het Moses die Israeliete laat wegtrek van die Skelfsee af, en hulle het uitgetrek na die woestyn Sur. Hulle het toe drie dae lank in die woestyn getrek en geen water gekry nie.

23 En hulle het in Mara gekom, maar kon die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter. Daarom heet die plek Mara.

24 Toe murmureer die volk teen Moses en : Wat moet ons drink?

25 En hy het die Here aangeroep, en die Here het hom 'n stuk hout gewys; dit het hy in die water gegooi, en die water het soet geword. Daar het Hy vir hulle 'n insetting en verordening vasgestel en hulle daar beproef

26 en gesê: As jy getrou na die stem van die Here jou God luister en doen wat reg is in sy , en luister na sy gebooie en al sy insettinge hou, dan sal Ek geeneen van die siektes op jou wat Ek op Egipteland gelê het nie; want Ek is die Here wat jou gesond maak.

27 Daarop het hulle by Elim gekom, waar twaalf waterfonteine en sewentig palmbome was. En hulle het daar by die water laer opgeslaan.

O cântico de Moisés e de Miriã

1 Sl 106.12;Ap 15.3Então, cantou Moisés e os filhos de Israel este cântico a Jeová, e disseram:

Is 12.5;42.10-13Cantarei a Jeová, porque gloriosamente triunfou;

Jr 51.21Precipitou no mar o cavalo e o seu cavaleiro.

2 Is 12.2Jeová é a minha força e o meu cântico

e ele se tem tornado a minha salvação.

Sl 48.14Este é o meu Deus, e louvá-lo-ei.

Êx 3.6,15Ele é o Deus de meu pai, e exaltá-lo-ei.

3 Êx 14.14Jeová é homem de guerra;

Êx 3.15;6.2,7-8Jeová é o seu nome.

4 Êx 14.6-7,17,28Precipitou no mar os carros de Faraó e o seu exército;

e os seus capitães foram submergidos no mar Vermelho.

5 Os abismos os cobriram;

Êx 15.10;Ne 9.11Desceram às profundidades como uma pedra.

6 Êx 3.20;6.1;Sl 118.15-16A tua destra, Jeová, é gloriosa em poder;

Sl 2.9a tua destra, Jeová, destroça o inimigo.

7 Na grandeza da tua excelência, Êx 14.27derribas os que se levantam contra ti;

Sl 78.49-50envias a tua ira, que os devora como restolho.

8 Êx 14.22,29Ao assopro dos teus narizes, amontoaram-se as águas,

Sl 78.13pararam as correntes como montão.

Condensaram-se os abismos no meio do mar.

9 Êx 14.5Disse o inimigo:

Perseguirei, alcançarei, repartirei os despojos.

Deles satisfar-se-á o meu desejo;

arrancarei a minha espada, a minha mão os destruirá.

10 Êx 14.27Sopraste com o teu vento, e o mar os cobriu;

Êx 15.5afundaram-se como chumbo nas grandes águas.

11 Êx 8.10;9.14;Dt 3.24;Sl 71.19;Mq 7.18Quem entre os deuses é semelhante a ti, Jeová?

Quem é semelhante a ti, Is 6.3;Ap 4.8glorioso em santidade,

Sl 22.23terrível em louvores, Sl 72.18;136.4operando maravilhas?

12 Êx 15.6Estendeste a mão direita,

e a terra os tragou.

13 Na tua misericórdia, Êx 15.16;Ne 9.12;Sl 77.15,20guiaste o povo que remiste;

Êx 15.17;Sl 78.54na tua força, o conduziste à tua santa habitação.

14 Dt 2.25;Hc 3.7Os povos ouviram e eles estremeceram;

dores apoderaram-se dos habitantes da Filístia.

15 Então, se pasmaram Gn 36.15os príncipes de Edom;

Nm 22.3-4;Sl 114.4,6-7dos poderosos de Moabe, deles se apoderou um tremor.

Js 2.9,11,24Derreteram-se todos os habitantes de Canaã.

16 Êx 23.27Sobre eles caiu medo e pavor;

Êx 15.5;1Sm 25.37pela grandeza do teu braço, quedaram imóveis como uma pedra,

até que passasse o teu povo, Jeová,

até que passasse o povo Êx 15.13;Sl 74.2que adquiriste.

17 Êx 23.20;32.34Tu os introduzirás e Sl 44.2;80.8,15os plantarás no Sl 2.6;78.54,68monte da tua herança,

Sl 68.16;76.2;132.14no lugar, Jeová, que preparaste para a tua habitação;

Sl 78.69no santuário, Senhor, que as tuas mãos estabeleceram.

18 Sl 10.16;29.10Jeová reinará eterna e perpetuamente.

A dança de Miriã e das mulheres

19 Êx 14.23,28Porque os cavalos de Faraó com os seus carros e com os seus cavaleiros entraram no mar, e Jeová fez voltar sobre eles as águas do mar; porém os filhos de Israel caminhavam Êx 14.22,29a enxuto no meio do mar. 20 A profetisa Êx 2.4Miriã, irmã de Arão, tomou Sl 81.2;149.3um adufe na sua mão e todas as mulheres saíram atrás dela com adufes e Sl 30.11;150.4com danças. 21 Miriã respondia-lhes:

Êx 15.1Cantai a Jeová, porque gloriosamente triunfou,

Precipitou no mar o cavalo e o seu cavaleiro.

As águas de Mara tornam-se doces

22 Sl 77.20;78.52-53Moisés fez partir a Israel do mar Vermelho, e saíram para o Nm 33.8deserto de Gn 16.7;20.1Sur; caminharam três dias no deserto e não acharam água. 23 Quando chegaram Nm 33.8a Mara, não podiam beber as águas de Mara, porque eram amargas; por isso, chamou ao lugar Mara. 24 Êx 14.11;Sl 106.13Murmurou o povo contra Moisés, dizendo: Que havemos de beber? 25 Então, clamou Moisés a Jeová; e Jeová mostrou-lhe Ez 47.7-8uma árvore; Moisés lançou-a nas águas, e as águas tornaram-se doces. Ali, deu-lhes um estatuto e uma ordenança; ali, Êx 16.4os provou 26 e disse: Êx 19.5-6Se ouvires atentamente a voz de Jeová, teu Deus, e fizeres o que é reto Êx 20.2-17aos seus olhos, e inclinares os ouvidos aos seus mandamentos, e guardares todos os seus estatutos, Dt 7.15;28.60não enviarei sobre ti nenhuma das enfermidades que enviei sobre os egípcios; pois eu sou Dt 32.39;Sl 30.2;103.3Jeová, que te sara.

Deus provê codornizes e maná

27 Vieram a Nm 33.9-10Elim, onde havia doze fontes de água e setenta palmeiras; e ali se acamparam junto das águas.

Veja também