Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 23

TB

Verskillende ander wette.

1 JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om 'n kwaadwillige getuie te wees nie.

2 Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. En jy mag in 'n regsaak geen getuienis aflê agter die meerderheid aan om die reg te verdraai nie.

3 Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie.

4 As jy jou vyand se bees of esel teëkom wat ronddwaal, moet jy dit sekerlik vir hom terugbring.

5 As jy jou vyand se esel onder sy pak sien , moet jy dit nie onverskillig aan hom oorlaat nie: jy moet dit sekerlik saam met hom aflaai.

6 Jy mag die reg van jou arm mense in hulle regsaak nie verdraai nie.

7 Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en die wat reg het, ombring nie, want Ek sal die skuldige nie regverdig verklaar nie.

8 Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges.

9 Jy mag die vreemdeling ook nie verdruk nie; want julle ken self die gemoed van 'n vreemdeling, omdat julle vreemdelinge in Egipteland gewees het.

10 En ses jaar lank moet jy jou land besaai en die opbrings daarvan insamel;

11 maar in die sewende moet jy dit ongebruik en braak laat , dat die arm mense van jou volk kan eet; en wat hulle laat oorbly, kan die diere van die veld opeet. So moet jy doen met jou wingerd en jou olyfbome.

12 Ses dae moet jy jou werk verrig, maar op die sewende dag moet jy rus, dat jou os en jou esel kan uitrus en die seun van jou slavin en die vreemdeling kan asem skep.

13 En in alles wat Ek julle gesê het, moet julle jul in ag neem. En die naam van ander gode mag julle nie vermeld nie; dit mag uit jou mond nie gehoor word nie.

14 Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees hou.

15 Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet soos Ek jou beveel het, op die bepaalde tyd in die maand Abib, want daarin het jy uit Egipte uitgetrek maar hulle mag nie met leë hande voor my aangesig verskyn nie;

16 verder die fees van die oes, van die eerstelinge van jou werk, van wat jy op die land saai; en ook die fees van die insameling aan die einde van die jaar as jy jou werk uit die land insamel.

17 Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here Here verskyn.

18 Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde brood offer nie. Ook mag die vet van my feesoffer nie tot die môre toe oorbly nie.

19 Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die Here jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se melk nie.

20 Kyk, Ek stuur 'n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat Ek gereedgemaak het.

21 Neem jou in ag vir Hom en luister na sy stem; wees nie wederstrewig teen Hom nie; want Hy sal julle oortreding nie vergewe nie, want my Naam is in Hom.

22 Maar as jy terdeë na sy stem luister en alles doen wat Ek sal , sal Ek die vyand van jou vyande en die teëstander van jou teëstanders wees.

23 Want my Engel sal voor jou uit gaan en jou bring na die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Kanaäniete, Hewiete en Jebusiete; en Ek sal hulle vernietig.

24 Jy mag jou voor hulle gode nie neerbuig en hulle nie dien nie, ook mag jy nie doen na hulle werke nie; maar jy moet hulle heeltemal afbreek en hulle klippilare kort en klein slaan.

25 En julle moet die Here julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder.

26 Daar sal geen misdragtige of onvrugbare in jou land wees nie. Ek sal die getal van jou dae vol maak.

27 Ek sal my skrik voor jou uit stuur en elke volk waarby jy kom, in verwarring bring. En Ek sal al jou vyande vir jou laat vlug.

28 Ook sal Ek perdebye voor jou uit stuur; dié sal die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete voor jou uit verdrywe.

29 Ek sal hulle nie in een jaar voor jou uit verdrywe nie, dat die land nie woes word en die ongediertes nie teen jou te veel word nie.

30 Ek sal hulle so langsamerhand voor jou uit verdrywe, totdat jy vrugbaar word en die land beërwe.

31 En Ek sal jou grense vasstel van die Skelfsee af tot by die See van die Filistyne, en van die woestyn af tot by die Eufraat. Want Ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle voor jou uit verdrywe.

32 Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie.

33 Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou 'n strik wees.

O testemunho falso e a injustiça

1 Êx 20.16Não levantarás um boato falso; não concertarás com o perverso para seres testemunha injusta. 2 Não seguirás a multidão para fazeres o mal; nem darás testemunha numa causa, inclinando-te ao parecer da maioria, para Dt 16.19;19.16-21;24.17;Sl 35.11perverteres a justiça; 3 Êx 23.6;Lv 19.15;Dt 1.17;16.19nem favorecerás o pobre na sua causa.

4 Dt 22.1-4Se encontrares o boi do teu inimigo ou o seu jumento desgarrado, sem falta lho reconduzirás. 5 Se vires caído debaixo da sua carga o jumento daquele que te aborrece, não o deixarás; certamente, com o dono o aliviarás.

6 Êx 23.2-3Não perverterás a justiça que se deve ao teu pobre na sua causa. 7 Êx 20.16;Sl 119.29Guarda-te afastado do que é falso. Êx 20.13;Dt 27.25Não matarás o inocente e o justo, porque Êx 34.7;Dt 25.1não justificarei o perverso. 8 Dt 10.17;16.19;Pv 17.23;Is 5.23Não aceitarás peita, pois ela cega aos que têm vista e perverte as palavras dos justos. 9 Êx 22.21Não oprimirás o peregrino, pois vós conheceis o coração dum peregrino, visto que fostes peregrinos na terra do Egito.

O ano de descanso e o sábado

10 Lv 25.1-7Seis anos semearás a tua terra e recolherás os seus frutos; 11 porém, no sétimo ano, a deixarás descansar e não a cultivarás, para que os pobres do teu povo achem que comer; e o que estes deixarem servirá de mantimento para os animais do campo. Assim farás com a tua vinha e com o teu olival. 12 Êx 20.8-11;31.15;35.2-3Seis dias trabalharás e, ao sétimo dia, descansarás, para que descanse o teu boi e o teu jumento e para que se refrigere o filho da tua escrava e o peregrino. 13 Dt 4.9,23Em tudo o que vos tenho dito, andai apercebidos; Js 23.7;Sl 16.4não fareis menção do nome de outros deuses, nem o nome deles se ouça da vossa boca.

As três festas

14 Êx 34.22-24;Dt 16.16Três vezes no ano me celebrarás uma festa. 15 Guardarás a Festa dos Pães Asmos; sete dias comerás pães asmos como te ordenei, ao tempo apontado Êx 12.2no mês de abibe (pois nele saíste do Egito). Êx 22.29;34.20Ninguém aparecerá diante de mim com as mãos vazias. 16 Êx 34.22Guardarás a Festa da Ceifa, das primícias do teu trabalho, do que semeias no campo; e a Festa da Colheita no fim do ano, quando do campo recolheres os produtos do teu trabalho. 17 Êx 23.14Três vezes no ano todos os teus homens aparecerão diante do Senhor Jeová.

18 Êx 34.25;Lv 2.11Não oferecerás o sangue do meu sacrifício com pão levedado, Êx 12.10;Lv 7.15nem ficará a gordura da minha festa durante a noite até pela manhã. 19 Êx 22.29;34.26As primícias dos teus frutos trarás para a casa de Jeová, teu Deus. Dt 14.21Não cozerás um cabrito no leite de sua mãe.

Promessa da volta a Canaã

20 Eis que eu envio Êx 23.23;Êx 3.2;14.19;32.34;33.2um anjo adiante de ti, para que te guarde pelo caminho Êx 15.16-17e te introduza no lugar que tenho preparado. 21 Estai de sobreaviso diante dele e ouvi a sua voz. Dt 9.7Não o provoqueis, porque não perdoará a vossa transgressão; pois Êx 3.14;6.3;34.5-7nele está o meu nome. 22 Mas, se ouvires atentamente a sua voz e fizeres tudo o que eu disser, então, Gn 12.3;Nm 24.9;Dt 30.7serei inimigo dos teus inimigos e adversário dos teus adversários. 23 Js 24.11Porque o meu anjo irá diante de ti, e te introduzirá na terra dos amorreus, dos heteus, dos perizeus, dos cananeus, dos heveus e dos jebuseus, e destruí-los-ei. 24 Êx 20.5;23.13,33Não te inclinarás diante dos seus deuses, nem lhes darás culto, nem farás conforme as suas obras; Nm 33.52;Dt 7.5;12.3;2Rs 18.4mas totalmente derribarás e quebrarás em pedaços as suas Êx 34.13;Lv 26.1;2Rs 3.2colunas. 25 Lv 26.3-13;Dt 28.1-14Servireis a Jeová, vosso Deus, e ele abençoará o vosso pão e a vossa água; e Êx 15.26;Dt 7.15do meio de vós afastarei as enfermidades. 26 Na tua terra, não haverá mulher que aborte, nem Dt 7.14estéril; Dt 4.40;Jó 5.26completarei o número dos teus dias. 27 Êx 15.16Enviarei o meu terror diante de ti, e Dt 7.23trarei confusão sobre todo o povo em cujas terras entrares, e farei que todos os teus inimigos te voltem as costas. 28 Enviarei diante de ti Dt 7.20;Js 24.12vespas, que Êx 33.2;34.11lançarão de diante de ti os heveus, os cananeus e os heteus. 29 Não os lançarei de diante de ti num ano, para que não fique a terra reduzida a um ermo e se multipliquem contra ti as feras do campo. 30 Dt 7.22Pouco a pouco, os lançarei de diante de ti, até que te aumentes e possuas a terra por herança. 31 Gn 15.18;Dt 1.7-8Porei os teus termos desde o mar Vermelho até o mar dos filisteus e desde o deserto até o rio; Dt 2.36;Js 21.44pois entregarei às tuas mãos os habitantes da terra, e Js 24.12,18expulsá-los-ás de diante de ti. 32 Êx 34.12;Dt 7.2Não farás aliança com eles, Êx 23.13,24nem com os seus deuses. 33 Dt 7.1-5,16Eles não habitarão na tua terra, para que te não façam pecar contra mim; pois, se servires os seus deuses, certamente isso te será um tropeço.

Veja também