Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 5

TB

Moses en Aäron verskyn voor die koning van Egipte. Die volk klae oor die swaar werk.

1 EN daarna gaan Moses en Aäron en vir Farao: So spreek die Here, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My 'n fees kan hou in die woestyn.

2 Maar Farao antwoord: Wie is die Here na wie se stem ek moet luister om Israel te laat trek? Ek ken die Here nie, en ek sal Israel ook nie laat trek nie.

3 Toe hulle: Die God van die Hebreërs het ons ontmoet; laat ons tog drie dagreise ver die woestyn intrek en aan die Here onse God offer, sodat Hy ons nie tref met die pes of die swaard nie.

4 Maar die koning van Egipte antwoord hulle: Moses en Aäron, waarom hou julle die volk van hulle werk af? Loop na julle werk toe.

5 Verder het Farao gesê: Kyk, die volk van die land is alreeds baie; en julle wil hulle laat ophou met hulle werk?

6 Daarom het Farao dieselfde dag aan die drywers onder die volk en die opsigters bevel gegee en gesê:

7 Julle moet die volk geen strooi meer gee om bakstene te maak soos gister en eergister nie. Laat hulle self gaan en vir hulle strooi versamel.

8 Maar die hoeveelheid bakstene wat hulle gister en eergister gemaak het, moet julle hulle oplê en niks daarvan verminder nie; want hulle is lui. Daarom roep hulle en : Laat ons gaan, laat ons offer aan onse God!

9 Laat die werk swaar druk op die manne, dat hulle daarmee besig kan wees en nie op leuenagtige woorde let nie.

10 Toe het die drywers van die volk en die opsigters uitgegaan en tot die volk gespreek en gesê: So spreek Farao: Ek gee julle geen strooi nie.

11 Loop haal self vir julle strooi waar julle dit kan kry; maar van julle werk word niks verminder nie.

12 Toe het die volk in die hele Egipteland rondgegaan om stoppels te versamel vir strooi.

13 En die drywers het aangedryf en gesê: Voltooi julle werk volgens die eis van elke dag net soos toe daar strooi was.

14 En die opsigters van die kinders van Israel wat Farao se drywers oor hulle aangestel het, het slae gekry, met die woorde: Waarom het julle gister en vandag nie soos tevore julle bepaalde werk, om stene te maak, volbring nie?

15 Daarom het die opsigters van die kinders van Israel gegaan, en hulle het geweeklaag by Farao en gesê: Waarom maak u so met u dienaars?

16 Aan u dienaars word geen strooi gegee nie, en hulle vir ons: Maak bakstene! En kyk, u dienaars word geslaan, maar die skuld by u volk.

17 Maar hy het geantwoord: Lui is julle, lui! Daarom julle: Laat ons gaan, laat ons aan die Here offer.

18 Nou dan, loop werk! Maar strooi sal julle nie gegee word nie. Ewenwel moet julle die hoeveelheid bakstene aflewer.

19 Toe sien die opsigters van die kinders van Israel dat dit sleg met hulle staan, omdat daar gesê is: Julle mag jul bakstene, volgens die eis van elke dag, nie verminder nie.

20 En hulle het Moses en Aäron teëgekom, wat daar gestaan het om hulle te ontmoet as hulle van Farao af weggaan,

21 en het vir hulle gesê: Mag die Here op julle let en oordeel, omdat julle ons gehaat gemaak het in die van Farao en in die van sy dienaars, sodat julle 'n swaard in hulle hand gegee het om ons om te bring.

God beloof verlossing.

22 TOE gaan Moses weer na die Here en : Here, waarom het U hierdie volk kwaad aangedoen? Waarom het U my tog gestuur?

23 Want vandat ek na Farao gegaan het om in u Naam te spreek, het hy hierdie volk mishandel, en U het u volk glad nie verlos nie.

24 Daarop het die Here Moses geantwoord: Nou sal jy sien wat Ek Farao sal aandoen. Want deur 'n sterke hand sal hy hulle laat trek, ja, deur 'n sterke hand gedwing, sal hy hulle uit sy land uitdrywe.

Moisés e Arão falam a Faraó, que aflige aos israelitas

1 Depois, foram Moisés e Arão e disseram a Faraó: Êx 3.18Assim diz Jeová, o Deus de Israel: Êx 4.23Deixa ir o meu povo, para que me celebre uma festa no deserto. 2 Respondeu Faraó: Jó 21.15Quem é Jeová para que eu ouça a sua voz de modo a deixar ir a Israel? Não conheço Jeová, Êx 3.19nem tampouco deixarei ir a Israel. 3 Eles prosseguiram: Êx 3.18O Deus dos hebreus nos encontrou; deixa-nos, pois, ir caminho de três dias ao deserto e oferecer sacrifícios a Jeová, nosso Deus, para que não venha sobre nós com pestilência ou com espada. 4 Respondeu-lhes o rei do Egito: Moisés e Arão, por que distraís vós das suas obras ao povo? Ide às vossas Êx 1.11;2.11;6.6-7cargas. 5 Disse Faraó: Êx 1.9O povo da terra é muito, e vós os fazeis descansar das suas cargas. 6 Naquele mesmo dia, deu ordem Faraó Êx 1.11;3.7;5.10,13-14aos superintendentes do povo e aos seus Êx 5.10,14-15,19oficiais, dizendo: 7 Não tornareis a dar, como dantes, palha a este povo para fazer tijolos; vão eles mesmos e ajuntem para si a palha. 8 Deles exigireis a mesma conta de tijolos que antes faziam e nada diminuireis dela; eles estão Êx 5.17ociosos; e, por isso, clamam, dizendo: Vamos e ofereçamos sacrifícios a nosso Deus. 9 Agrave-se-lhes o trabalho, para que nele se ocupem; não deem eles ouvidos a palavras mentirosas.

10 Saíram Êx 5.6os superintendentes do povo e seus oficiais e disseram ao povo: Assim diz Faraó: Não vos darei palha. 11 Ide vós e ajuntai palha onde puderdes achá-la, porque nada se diminuirá do vosso trabalho. 12 Assim, se espalhou o povo por toda a terra do Egito a ajuntar restolho em lugar de palha. 13 Os superintendentes instavam com eles, dizendo: Acabai a vossa obra, vossa tarefa diária, como quando havia palha. 14 Foram Is 10.24açoitados Êx 5.6os oficiais dos filhos de Israel que os superintendentes de Faraó tinham posto sobre eles, dizendo-lhes estes: Por que não acabastes nem ontem nem hoje a vossa tarefa, fazendo tijolos como antes?

Os israelitas queixam-se de Moisés e Arão

15 Então, foram os oficiais dos filhos de Israel e clamaram a Faraó, dizendo: Por que tratas assim a teus servos? 16 Palha não se a teus servos, e nos dizem: Fazei tijolos. Eis que teus servos são açoitados; porém o teu povo é que tem a culpa. 17 Mas ele respondeu: Estais Êx 5.8ociosos, estais ociosos; por isso, dizeis: Vamos, ofereçamos sacrifícios a Jeová. 18 Ide, portanto, e trabalhai; não se vos dará palha; contudo, dareis a conta dos tijolos. 19 Então, os oficiais dos filhos de Israel viram-se em aperto, quando se lhes dizia: Nada diminuireis dos vossos tijolos, da vossa tarefa diária. 20 Encontraram a Moisés e Arão, que estavam à espera deles, quando saíram da presença de Faraó; 21 e Êx 14.11;15.24;16.2disseram-lhes: Gn 16.5;31.53Olhe Jeová para vós e julgue, porquanto nos Gn 34.30;1Sm 27.12fizestes odiosos aos olhos de Faraó e aos olhos de seus servos, metendo-lhes na mão uma espada para nos matar.

22 Tornando-se Moisés a Jeová, disse: Nm 11.11;Jr 4.10Senhor, por que trataste mal a este povo? Por que me enviaste? 23 Pois, desde que me apresentei a Faraó para falar em teu nome, ele tem maltratado a este povo; Êx 3.8e tu não tens livrado de maneira alguma o teu povo.

Veja também