Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 33

TB

1 VERDER het die Here met Moses gespreek: Gaan heen, trek hiervandaan op, jy en die volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, na die land wat Ek met 'n eed aan Abraham, Isak en Jakob beloof het, met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek dit gee;

2 en Ek sal 'n engel voor jou uit stuur en die Kanaäniete, Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete verdrywe

3 na 'n land wat oorloop van melk en heuning; want Ek sal in jou midde nie optrek nie, omdat jy 'n hardnekkige volk is; anders sal jy op die weg verteer word.

4 Toe die volk hierdie onheilspellende woord hoor, het hulle getreur; en niemand het sy versiersels aangesit nie.

5 Die Here het naamlik met Moses gespreek: aan die kinders van Israel: Julle is 'n hardnekkige volk; as Ek vir een oomblik in jou midde sou optrek, sou Ek jou vernietig. Maar haal nou jou versiersels van jou af, dan sal Ek weet wat Ek met jou moet doen.

6 Toe het die kinders van Israel hulleself beroof van hul versiersels, van die berg Horeb af.

7 En Moses het elke keer 'n tent geneem en dit vir hom buitekant die laer opgeslaan, ver van die laer af; en hy het dit genoem die tent van samekoms. En elkeen wat die Here wou raadpleeg, het uitgegaan na die tent van samekoms wat buitekant die laer was.

8 En as Moses uitgaan na die tent, staan die hele volk op en gaan elkeen aan die ingang van sy tent staan. Dan kyk hulle Moses agterna tot hy in die tent ingegaan het.

9 En as Moses in die tent ingaan, kom die wolkkolom af en gaan by die ingang van die tent staan, en dan spreek Hy met Moses.

10 En as die hele volk die wolkkolom sien staan by die ingang van die tent, staan die hele volk op en buig, elkeen aan die ingang van sy tent.

11 Dan spreek die Here met Moses van aangesig tot aangesig soos 'n man met sy vriend spreek. Daarna gaan hy na die laer terug; maar sy dienaar Josua, 'n jongman, die seun van Nun, het hom nie uit die tent verwyder nie.

12 Toe het Moses met die Here gespreek: U nou wel aan my: Ek moet hierdie volk laat optrek, maar Ú laat my nie weet wie U saam met my sal stuur nie, hoewel U gesê het: Ek ken jou by die naam, en jy het ook genade in my gevind.

13 As ek dan nou genade in u gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken; sodat ek genade in u kan vind. En bedink tog dat hierdie nasie u volk is.

14 En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?

15 Toe hy vir Hom: As U nie self meegaan nie, laat ons dan nie hiervandaan optrek nie.

16 Want waaraan sou dan bekend word dat ek genade in u gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat U met ons saamtrek nie? So sal ons, ek en u volk, onderskeie wees van elke volk wat op die aarde is.

17 Toe die Here aan Moses: Ook hierdie versoek wat jy uitgespreek het, daaraan sal Ek voldoen; want jy het genade gevind in my , en Ek ken jou by die naam.

18 Daarop vra hy: Laat my tog u heerlikheid sien.

19 Maar Hy antwoord: Ek sal al my majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die Here uitroep; maar Ek sal genadig wees vir wie Ek genadig wil wees, en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.

20 Verder het Hy gesê: Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.

21 Ook het die Here gesê: Kyk, hier is 'n plek by My waar jy op die rots kan gaan staan.

22 En as my heerlikheid verbygaan, sal Ek jou in die skeur van die rots stel en jou met my hand oordek totdat Ek verbygegaan het.

23 En as Ek my hand wegneem, sal jy My van agter sien; maar my aangesig kan nie gesien word nie.

Deus retira a sua presença do meio do povo

1 Disse mais Jeová a Moisés: Vai, sobe deste lugar, tu e o povo que fizeste subir da terra do Egito para a terra a respeito da qual Êx 32.13jurei a Abraão, Isaque e Jacó, dizendo: À tua posteridade, a darei.

2 Enviarei um Êx 32.34anjo adiante de ti; e Êx 23.27-31lançarei fora os cananeus, os amorreus, os heteus, os perizeus, os heveus e os jebuseus. 3 Sobe para uma terra Êx 3.8,17que mana leite e mel. Eu não subirei no meio de ti, porque és Êx 33.5;Êx 32.9povo de cerviz dura; para que Êx 32.10não te consuma eu no caminho. 4 Ouvindo o povo essas más notícias, Nm 14.39pôs-se a prantear; e ninguém vestiu os seus atavios. 5 Pois Jeová disse a Moisés: Dize aos filhos de Israel: Tu és um Êx 33.3povo de cerviz dura. Se por um momento eu subir no meio de ti, te consumirei; portanto, tira de ti os atavios, para que eu saiba o que te hei de fazer. 6 Então, os filhos de Israel tiraram de si os seus atavios desde o monte Horebe em diante.

7 Ora, Moisés costumava tomar Êx 18.7,12-16a tenda e armá-la fora do arraial, bem longe do arraial; e chamou-lhe a tenda da revelação. Todo aquele que buscava a Jeová saía à tenda da revelação, que estava fora do arraial. 8 Quando Moisés saía fora, à tenda, levantava-se todo o povo e ficava em , cada um à entrada da sua tenda e via a Moisés pelas costas, até entrar ele na tenda. 9 Entrando Moisés na Tenda, descia a Êx 13.21coluna de nuvem e parava à entrada da tenda; Sl 99.7e Jeová falava com Moisés. 10 Viu todo o povo a coluna de nuvem que estacionava à entrada da tenda; todo o povo levantou-se e adorou, cada um à entrada da sua tenda. 11 Nm 12.8;Dt 34.10Falava Jeová a Moisés cara a cara, como um homem fala ao seu amigo. Depois, voltou Moisés ao arraial; porém o moço Josué, seu servidor, filho de Num, não se apartava da tenda.

Moisés roga a Deus a sua presença

12 Moisés disse a Jeová: Eis que tu me dizes: Êx 3.10;32.34Faze subir a este povo; e não me declaras Êx 33.2quem hás de enviar comigo. Êx 33.17Contudo, tu disseste: Conheço-te pelo teu nome, também achaste graça aos meus olhos. 13 Agora, se achei graça aos teus olhos, mostra-me neste momento os Sl 25.4;51.13teus caminhos, para que eu te conheça, a fim de achar eu graça aos teus olhos; e Êx 3.7,10;5.1;32.12,14considera que esta nação é teu povo. 14 Respondeu-lhe: Dt 4.37;Is 63.9A minha face irá contigo, e Dt 12.10;25.19;Js 22.4eu te darei descanso. 15 Disse-lhe Moisés: Sl 80.3,7,19Se a tua face não for comigo, não nos faças subir deste lugar. 16 Pois como se poderá saber que achamos graça aos teus olhos, eu e teu povo? Porventura, não é em andares tu conosco, de modo que Lv 20.24,26somos separados, eu e teu povo, de todos os povos que se acham sobre a face da terra?

Moisés roga a Deus que lhe mostre a sua glória

17 Disse Jeová a Moisés: Farei também isso que disseste, Êx 33.12porque achaste graça aos meus olhos, e te conheço pelo teu nome. 18 Êx 33.20,23Prosseguiu Moisés: Mostra-me a tua glória. 19 Respondeu-lhe: Êx 34.6-7Farei passar toda a minha bondade diante de ti e te proclamarei o nome de Jeová; Rm 9.15terei misericórdia de quem eu tiver misericórdia e me compadecerei de quem eu me compadecer. 20 Continuou: Não poderás ver a minha face, Is 6.5porque o homem não pode ver a minha face e viver. 21 Disse mais Jeová: Eis aqui está um lugar perto de mim, e Sl 18.2,46;27.5;61.2;62.7tu estarás sobre a penha. 22 Quando passar a minha glória, te porei numa fenda da penha e Is 49.2;51.16te cobrirei com a mão, até que eu tenha passado. 23 Depois, tirarei a mão, e me verás pelas costas; porém a minha face não se verá.

Veja também