Pular para o conteúdo
Publicidade

Êxodo 4

TB

1 TOE antwoord Moses en : Maar as hulle my nie glo en na my stem nie luister nie, maar : Die Here het nie aan jou verskyn nie?

2 Daarop vra die Here vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: 'n Staf.

3 En Hy : Gooi dit op die grond. Toe gooi hy dit op die grond, en dit het 'n slang geword; en Moses het daarvoor gevlug.

4 Toe die Here vir Moses: Steek jou hand uit en gryp dit aan die stert. Hierop het hy sy hand uitgesteek en dit gegryp, en dit het 'n staf in sy hand geword

5 sodat hulle kan glo dat die Here, die God van hulle vaders, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob, aan jou verskyn het.

6 En die Here het verder vir hom gesê: Steek tog jou hand in jou boesem. En hy het sy hand in sy boesem gesteek; en toe hy dit uittrek, was sy hand melaats, soos sneeu!

7 En Hy : Steek jou hand weer in jou boesem. En hy het sy hand weer in sy boesem gesteek; en toe hy dit uit sy boesem uittrek, was dit weer soos sy ander vlees!

8 En as hulle jou nie glo en aan die eerste teken geen gehoor gee nie, dan sal hulle die laaste teken glo.

9 En as hulle ook hierdie twee tekens nie glo en na jou stem nie luister nie, neem dan van die Nyl se water en giet dit op die droë grond uit; dan sal die water wat jy uit die Nyl neem, op die droë grond bloed word.

10 Toe Moses aan die Here: Ag, Here, ek is nie 'n man van woorde nie van gister of van eergister of vandat U met u kneg gespreek het nie; want ek is swaar van mond en swaar van tong.

11 En die Here antwoord hom: Wie het vir die mens die mond gemaak, of wie maak stom of doof, of siende of blind? Is dit nie Ek, die Here, nie?

12 Gaan dan nou heen, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet .

13 Maar hy : Ag, Here, stuur tog deur wie U wil stuur.

14 Toe ontvlam die toorn van die Here teen Moses, en Hy : Is jou broer Aäron, die Leviet, nie daar nie? Ek weet dat goed kan praat. En hy gaan ook al uit om jou te ontmoet, en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy hart.

15 Jy moet dan met hom spreek en die woorde in sy mond . En Ék sal met jou mond en sy mond wees en julle leer wat julle moet doen.

16 En hy moet vir jou met die volk spreek, en dan sal hy vir jou 'n mond wees en jy vir hom 'n god wees.

17 Neem dan hierdie staf in jou hand waarmee jy die tekens moet doen.

Moses gaan terug na Egipte.

18 TOE gaan Moses weg en kom by sy skoonvader Jetro terug, en hy vir hom: Laat my tog trek en na my broers teruggaan wat in Egipte is, om te sien of hulle nog lewe. En Jetro vir Moses: Gaan in vrede.

19 Ook het die Here vir Moses in Mídian gesê: Gaan heen, keer terug na Egipte; want al die manne wat jou lewe gesoek het, is dood.

20 Moses neem toe sy vrou en sy seuns en laat hulle op 'n esel ry, terug na Egipteland. Moses het ook die staf van God in sy hand geneem.

21 En die Here vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie.

22 Dan moet jy vir Farao : So spreek die Here: My eersgebore seun is Israel.

23 Daarom beveel Ek jou: Laat my seun trek, dat hy My kan dien. Maar jy het geweier om hom te laat trek. Kyk, Ek sal jou eersgebore seun laat sterwe.

24 En op die pad in die herberg het die Here hom teëgekom en wou hom doodmaak.

25 Toe neem Sippóra 'n skerp klip en sny die voorhuid van haar seun af en gooi dit voor sy voete en : Waarlik, jy is vir my 'n bloedbruidegom!

26 En Hy het hom laat staan. Toe het sy gesê: Bloedbruidegom! met die oog op die besnydenis.

27 Die Here het ook aan Aäron gesê: Loop Moses tegemoet in die woestyn. En hy het geloop en hom by die berg van God aangetref en hom gesoen.

28 Daarop vertel Moses aan Aäron al die woorde van die Here waarmee Hy hom gestuur het, en al die tekens wat Hy hom beveel het.

29 En Moses en Aäron het vertrek en al die oudstes van die kinders van Israel bymekaar laat kom;

30 en Aäron het al die woorde gespreek wat die Here aan Moses gesê het, en die tekens gedoen voor die van die volk.

31 En die volk het geglo. En toe hulle hoor dat die Here op die kinders van Israel ag gegee en hulle ellende aangesien het, het hulle in aanbidding neergebuig.

Moisés recebe poder de fazer prodígios

1 Respondeu Moisés: Mas eis que não me crerão, nem Êx 3.18;6.30ouvirão a minha voz, pois dirão: Êx 3.15-16Jeová não te apareceu. 2 Perguntou-lhe Jeová: Que é isso que tens na tua mão? Respondeu-lhe: Uma vara. 3 Continuou Jeová: Deita-a no chão. Ele deitou-a no chão, e Êx 7.10-12ela se converteu em cobra; e Moisés fugiu dela. 4 Então, disse Jeová a Moisés: Estende a mão e pega-lhe pela cauda (estendeu ele a mão e pegou-lhe, e ela se tornou em vara na sua mão), 5 para que creiam que te apareceu Jeová, o Deus de teus pais, o Deus de Abraão, o Deus de Isaque e o Deus de Jacó. 6 Disse-lhe mais Jeová: Mete a tua mão no teu seio. Quando a tirou, eis que a sua mão estava Nm 12.10;2Rs 5.27leprosa, tão branca como a neve. 7 Torna a meter, disse Jeová, a tua mão no teu seio. (Tornou ele a meter a mão no seio; e, quando a tirou segunda vez, eis que 2Rs 5.14;Mt 8.3;Lc 17.12-14havia tornado como o restante da sua carne.) 8 Se não te crerem, nem ouvirem a voz do primeiro prodígio, crerão a voz do segundo prodígio. 9 Se nem ainda crerem a estes dois prodígios, nem ouvirem a tua voz, tomarás da água do rio e a derramarás sobre a terra; a água que tirares do rio Êx 7.19tornar-se-á em sangue sobre a terra.

10 Disse Moisés a Jeová: Ah! Senhor! Êx 3.11;4.1;Jr 1.6Eu nunca fui eloquente, nem no tempo passado, nem ainda desde que falaste a teu servo; pois sou pesado de boca e pesado de língua. 11 Respondeu-lhe Jeová: Quem fez a boca do homem? Sl 94.9;146.8;Mt 11.5;Lc 1.20,64Quem faz o mudo, ou o surdo, ou o que , ou o que não ? Não sou eu, Jeová? 12 Vai, pois, agora, e Êx 4.15-16;Dt 18.18eu serei com a tua boca e Mt 10.19-20;Mc 13.11;Lc 12.11-12;21.14-15te ensinarei o que hás de falar. 13 Ele, porém, respondeu: Ah! Senhor! Rogo-te que envies aquele que tu hás de enviar. 14 Acendeu-se a ira de Jeová contra Moisés e disse: Não vive Arão, teu irmão, o levita? Eu sei que ele pode falar bem. Eis que também Êx 4.27te sai ele ao encontro e, vendo-te, se alegrará no seu coração. 15 Tu, pois, lhe falarás e Êx 4.12,30;Is 51.16;59.21;Jr 1.9porás as palavras na sua boca; eu serei com a tua boca e com a sua boca e vos ensinarei o que haveis de fazer. 16 Êx 7.1-2Ele falará por ti ao povo; ele te será por boca, e tu lhe serás por Deus. 17 Tomarás na tua mão Êx 4.2,20;17.9esta vara, Êx 7.9-20;14.16com que hás de fazer os prodígios.

Moisés volta para o Egito

18 Partindo Moisés, voltou para Jetro, Êx 2.21seu sogro, e disse-lhe: Deixa-me ir e voltar a meus irmãos que estão no Egito, a ver se ainda vivem. Disse-lhe Jetro: Vai-te em paz. 19 Disse também Jeová a Moisés, em Midiã: Vai, volta para o Egito, porque são mortos todos os que procuravam tirar-te a vida. 20 Tomou, pois, Moisés a sua mulher e Êx 18.3;At 7.29a seus filhos; fê-los montar num jumento e voltou para a terra do Egito. Moisés levava na sua mão Êx 4.17;17.9a vara de Deus. 21 Disse Jeová a Moisés: Quando te tornares ao Egito, que faças diante de Faraó todas as Êx 11.9-10maravilhas que te hei posto na mão; mas Êx 7.3;9.12;10.1-20,27;14.4eu endurecerei o seu coração, e ele não deixará ir o povo. 22 Dirás a Faraó: Assim diz Jeová: Is 63.16;64.8;Os 11.1Israel é meu filho, meu primogênito. 23 Eu te disse: Êx 5.1;6.11;7.16Deixa ir meu filho, para que ele me sirva; mas tu recusaste deixá-lo ir; eis que Êx 12.29eu matarei a teu filho, teu primogênito. 24 Estando Moisés de caminho, numa estalagem, encontrou-o Jeová e procurou matá-lo. 25 Então, Zípora tomou uma Js 5.2-3pedra, circuncidou o prepúcio de seu filho e o lançou aos pés de Moisés, dizendo: Sem dúvida, tu és para mim esposo sanguinário. 26 Assim, Jeová o deixou. Ela disse: Esposo sanguinário és tu, por causa da circuncisão.

Encontra-se com Arão

27 Êx 4.24Disse Jeová a Arão: Vai ao deserto para te encontrares com Moisés. Ele foi e, encontrando-o no monte de Deus, o beijou. 28 Relatou Moisés a Arão todas as palavras com que Jeová o havia enviado e todos os prodígios que lhe havia mandado. 29 Foram Moisés e Arão e ajuntaram todos os anciãos dos filhos de Israel; 30 Êx 4.15Arão falou todas as palavras que Jeová havia dito a Moisés, e fez os prodígios à vista do povo. 31 Êx 3.18O povo creu; e, tendo ouvido que Jeová havia visitado os filhos de Israel e que tinha visto a aflição deles, Êx 12.27inclinaram as suas cabeças e adoraram.

Veja também