Pular para o conteúdo
Publicidade

Deuteronômio 9

TB

Herinnering aan Israel se opstand en oortredinge.

1 HOOR, Israel, jy trek vandag deur die Jordaan om nasies in besit te gaan neem wat groter en sterker is as jy, stede wat groot en tot aan die hemel versterk is,

2 'n groot volk van hoë gestalte, die kinders van die Enakiete, wat jy self ken en van wie jy hoor het: Wie kan standhou voor die kinders van Enak?

3 Weet dan vandag dat die Here jou God die Een is wat voor jou oortrek soos 'n verterende vuur. sal hulle vernietig en hulle voor jou onderwerp, sodat jy hulle gou kan verdrywe en tot niet maak soos die Here jou beloof het.

4 As die Here jou God hulle voor jou uit verjaag, moet dan nie in jou hart spreek en : Die Here het my ter wille van my geregtigheid ingebring om hierdie land in besit te neem nie; want weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here hulle voor jou uit.

5 Nie ter wille van jou geregtigheid en die opregtheid van jou hart kom jy in om hulle land in besit te neem nie, maar weens die goddeloosheid van hierdie nasies verdryf die Here jou God hulle voor jou uit, en om die woord te vervul wat die Here vir jou vaders, Abraham, Isak en Jakob, gesweer het.

6 Weet dan dat die Here jou God nie ter wille van jou geregtigheid jou hierdie goeie land gee om dit in besit te neem nie, want jy is 'n hardnekkige volk.

7 Dink daaraan, vergeet nie hoe jy die Here jou God in die woestyn vertoorn het nie; van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het, totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle wederstrewig teen die Here.

8 Ja, by Horeb het julle die Here vertoorn, sodat die Here toornig was op julle om julle te verdelg.

9 Toe ek op die berg geklim het om die kliptafels te ontvang, die tafels van die verbond wat die Here met julle gesluit het, het ek veertig dae en veertig nagte lank op die berg gebly brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie

10 en die Here het my die twee kliptafels gegee wat beskrywe was met die vinger van God, en daarop al die woorde soos die Here op die berg, uit die vuur, met julle gespreek het, op die dag van die vergadering.

11 En aan die einde van veertig dae en veertig nagte het die Here my die twee kliptafels gegee, die tafels van die verbond,

12 en die Here het vir my gesê: Staan op, klim hiervandaan gou af, want jou volk wat jy uit Egipte uitgelei het, het verderflik gehandel; hulle het gou afgewyk van die weg wat Ek hulle beveel het; hulle het vir hulle 'n gegote beeld gemaak.

13 Verder het die Here met my gespreek en gesê: Ek het hierdie volk aangesien, en kyk, dit is 'n hardnekkige volk.

14 Laat My staan dat Ek hulle verdelg en hulle naam onder die hemel uitdelg; en Ek sal jou 'n nasie maak wat magtiger is en meer as hulle.

15 Daarop het ek omgedraai en van die berg afgeklim terwyl die berg met vuur brand, en die twee tafels van die verbond was in my twee hande.

16 Toe sien ek dat julle waarlik teen die Here julle God gesondig het; julle het vir julle 'n gegote kalf gemaak; julle het gou afgewyk van die weg wat die Here julle beveel het.

17 En ek het die twee tafels gegryp en dit uit my twee hande gegooi en dit voor julle verbrysel.

18 Daarop het ek voor die aangesig van die Here neergeval, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte lank brood het ek nie geëet en water nie gedrink nie vanweë al julle sonde wat julle begaan het deur te doen wat verkeerd is in die van die Here om Hom te terg.

19 Want ek was bang vir die toorn en die grimmigheid waarmee die Here op julle so toornig was, dat Hy julle wou verdelg; maar die Here het my dié keer ook verhoor.

20 Ook was die Here baie toornig op Aäron, sodat Hy hom wou verdelg; maar ek het ook vir Aäron in dié tyd gebid.

21 En ek het julle sonde, die kalf wat julle gemaak het, geneem en dit met vuur verbrand en dit stukkend gestamp en terdeë gemaal totdat dit so fyn soos stof was; en dié stof het ek in die stroom gegooi wat van die berg afkom.

22 Ook by Tabéra en by Massa en by Kibrot-Hattáäwa het julle elke keer die Here vertoorn.

23 En toe die Here julle uit Kades-Barnéa gestuur het met die woorde: Trek op en neem die land in besit wat Ek julle gegee het was julle wederstrewig teen die bevel van die Here julle God en het julle Hom nie geglo en na sy stem nie geluister nie.

24 Wederstrewig was julle teen die Here van die dag af dat ek julle ken.

25 En ek het neergeval voor die aangesig van die Here, die veertig dae en veertig nagte wat ek neergeval het, omdat die Here gesê het dat Hy julle wou verdelg.

26 En ek het die Here gebid en gesê: Here, Here, stort u volk en u erfdeel wat U deur u grootheid verlos het, wat U uit Egipte deur 'n sterke hand uitgelei het, nie in die verderf nie.

27 Dink aan u knegte Abraham, Isak en Jakob; kyk nie na die hardheid van hierdie volk of na hulle goddeloosheid en hulle sonde nie,

28 sodat die land waar U ons uitgelei het, nie kan nie: Omdat die Here hulle nie kon bring in die land wat Hy hulle beloof het nie, en omdat Hy hulle haat, het Hy hulle uitgelei om hulle in die woestyn te laat sterwe!

29 Hulle is tog u volk en u erfdeel wat U deur u grote krag en u uitgestrekte arm uitgelei het.

Moisés lembra aos israelitas as suas murmurações e infidelidades

1 Ouve, ó Israel; tu estás passando, hoje, o Jordão, para entrares e possuíres nações maiores e mais poderosas do que tu, cidades grandes e muradas até o céu, 2 um povo grande e alto, filhos dos anaquins, a quem tu conheces e de quem tu tens ouvido dizer: Nm 13.22,28,33;Js 11.21-22Quem poderá resistir aos filhos de Anaque? 3 Sabe, hoje, que Jeová, teu Deus, é o que passa adiante de ti como Dt 4.24um fogo devorador. Ele os destruirá e os subjugará diante de ti; assim os desapossarás, e depressa os farás perecer, como Jeová te prometeu. 4 Depois que Jeová, teu Deus, os tiver lançado fora de diante de ti, não digas no teu coração: Dt 9.7,24;Dt 31.27Por causa da minha justiça é que Jeová me introduziu nesta terra para a possuir; porque Dt 12.31;18.9-14;Lv 18.3,24-30por causa da maldade destas nações é que Jeová as está desapossando de diante de ti. 5 Não é pela tua justiça, nem pela retidão do teu coração que entras a possuir a sua terra; mas pela maldade destas nações é que Jeová, teu Deus, as está desapossando de diante de ti e para estabelecer o que Jeová prometeu, com juramento, a teus pais, a Abraão, a Isaque e a Jacó.

6 Sabe que não é pela tua justiça que Jeová, teu Deus, te está dando esta boa terra para a possuíres; porque tu és Dt 9.13;Dt 10.16;31.27um povo de cerviz dura. 7 Lembra-te, não te esqueças de que modo provocaste a ira de Jeová, teu Deus, no deserto; Nm 14.22desde o dia em que saístes da terra do Egito até chegardes a este lugar, tendes sido rebeldes contra Jeová. 8 Também Êx 32.7-10em Horebe provocastes a ira de Jeová, e Jeová irou-se contra vós ao ponto de vos destruir. 9 Quando subi o monte para receber as tábuas da aliança que Jeová fez convosco, fiquei no monte quarenta dias e quarenta noites; Dt 8.3;9.18;Êx 24.18não comi pão, nem bebi água. 10 Jeová deu-me as tábuas de pedra, Dt 4.13escritas com o dedo de Deus; nelas estava escrito segundo todas as palavras que Jeová vos falou no monte, do meio do fogo, no dia da assembleia. 11 Dt 9.9Ao fim de quarenta dias e quarenta noites, deu-me Jeová as tábuas de pedra, isto é, as tábuas da aliança. 12 Êx 32.7-8Disse-me Jeová: Levanta-te, desce depressa daqui, porque o teu povo, que tiraste do Egito, se corrompeu; cedo se desviaram do caminho que lhes ordenei; fizeram para si uma imagem fundida. 13 Disse-me mais Jeová: Vi este povo, e eis que é um povo de cerviz dura. 14 Êx 32.10Deixa-me, para que eu os destrua e apague o seu nome de debaixo do céu; farei de ti uma nação mais poderosa e maior do que esta. 15 Êx 32.15-19Então, me virei e desci do monte, e ardia o monte em fogo; as duas tábuas da aliança estavam em ambas as minhas mãos. 16 Olhei, e eis que havíeis pecado contra Jeová, vosso Deus; vós vos tínheis feito um bezerro fundido; depressa, vos tínheis desviado do caminho que Jeová vos ordenara. 17 Peguei nas duas tábuas, arrojei-as das minhas mãos e quebrei-as diante dos vossos olhos. 18 Êx 34.28Prostrei-me perante Jeová, Dt 10.10como dantes, quarenta dias e quarenta noites; Dt 9.9não comi pão, nem bebi água, Êx 34.9por causa de todo o vosso pecado que cometestes, fazendo o que era mau à vista de Jeová, para o irritardes. 19 Hb 12.21Eu estava atemorizado pela ira e furor com os quais se irou Jeová contra vós, ao ponto de vos destruir. Êx 34.10Mas ainda essa vez Jeová me ouviu. 20 Jeová estava muito irado contra Arão, ao ponto de o destruir; orei por Arão também ao mesmo tempo. 21 Êx 32.20Então, tomei o vosso pecado, o bezerro que tínheis feito, e o queimei no fogo, e o pisei, moendo-o bem, até que se desfez em ; o seu deitei na corrente que descia do monte.

22 Irritastes também a Jeová em Nm 11.3Taberá, em Êx 17.7Massá e em Nm 11.34Quibrote-Hataavá. 23 Quando Jeová vos enviou a Cades-Barneia, dizendo: Subi e tomai posse da terra que vos dei, rebelastes contra o mandamento de Jeová, vosso Deus, e não lhe destes crédito, nem ouvistes a sua voz. 24 Dt 9.7Tendes sido rebeldes contra Jeová desde o dia em que vos conheci.

25 Dt 9.18Assim, me prostrei diante de Jeová; quarenta dias e quarenta noites estive prostrado, porque Jeová dissera que vos destruiria. 26 Êx 32.11-13Orei a Jeová, dizendo: Deus Jeová, não destruas o teu povo e a tua herança que remiste com a tua grandeza e que tiraste do Egito com mão poderosa. 27 Lembra-te dos teus servos, Abraão, Isaque e Jacó; não atentes para a dureza deste povo, nem para a sua maldade, nem para o seu pecado; 28 para que não diga o povo da terra de que nos tiraste: Por não poder Jeová introduzi-los na terra que lhes prometeu e por odiá-los, tirou-os para fazer morrer no deserto. 29 Contudo, eles são o teu povo e a Sl 106.40tua herança que tiraste com a tua Dt 4.34grande força e com o teu braço estendido.

Veja também