Danksegging vir 'n groot verlossing.
1 VIR die musiekleier; op die wysie van: „Sterf vir die Seun." 'n Psalm van Dawid.
2 Ek wil die Here loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.
3 In U wil ek bly wees en juig; ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste,
4 omdat my vyande agteruitwyk, struikel en omkom van voor u aangesig.
5 Want U het my reg en my regsaak behandel; U het gaan sit op die troon, o regverdige regter!
6 U het die heidene gedreig, die goddelose laat omkom, hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd.
7 Die vyande het omgekom — puinhope vir ewig; ook die stede wat U verwoes het; hulle gedagtenis, ja, dié het vergaan.
8 Maar die Here sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.
9 En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.
10 So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.
11 En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o Here!
12 Psalmsing tot eer van die Here wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.
13 Want Hy wat die bloed soek, dink aan hulle; Hy vergeet die geroep van die ellendiges nie.
14 Wees my genadig, Here, aanskou my ellende vanweë my haters, U wat my verhef uit die poorte van die dood;
15 sodat ek al u roemryke dade kan vertel, in die poorte van die dogter van Sion kan juig oor u heil.
16 Die heidene het gesink in die kuil wat hulle gemaak het; hulle voet is gevang in die net wat hulle gespan het.
17 Die Here het Hom bekend gemaak; Hy het strafgerig geoefen; die goddelose is verstrik in die werk van sy hande. Higgajōn. Sela.
18 Die goddelose sal teruggaan na die doderyk, al die heidene wat God vergeet.
19 Want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die verwagting van die ellendiges nie vir ewig verlore gaan nie.
20 Staan op, Here, laat die mens nie sterk word nie; laat die heidene voor u aangesig geoordeel word!
21 oHere, jaag hulle skrik aan; laat die heidene weet, hulle is mense! Sela.
Ação de graças por um grande livramento
Ao cantor-mor, adaptado a mutelabem. Salmo de Davi
1 Louvarei a Jeová de Sl 86.12todo o meu coração,
Sl 26.7cantarei todas as tuas maravilhas.
2 Alegrar-me-ei e Sl 104.34exultarei em ti.
Sl 66.2,4Cantarei louvores ao teu nome, ó Sl 92.1Altíssimo.
3 Ao retrocederem os meus inimigos,
tropeçam e Sl 27.2somem-se da tua presença.
4 Pois Sl 140.12sustentaste o meu direito e a minha causa;
no trono te assentaste, Sl 50.6julgando retamente.
5 Sl 119.21Repreendeste as nações, destruíste o iníquo,
Sl 69.28apagaste o nome deles para todo o sempre.
6 Quanto aos inimigos, consumidos estão; Sl 40.15perpétuas são as suas ruínas.
Arrasaste as suas cidades, e até a Sl 34.16memória deles pereceu.
7 Sl 10.16Jeová, porém, está entronizado para sempre;
erigiu o seu Sl 89.14trono para exercer o juízo.
8 É ele quem Sl 96.13;98.9julgará com justiça o mundo,
quem aos povos administrará juízo com equidade.
9 Assim, Jeová será para o oprimido um Sl 59.9,16-17alto refúgio,
um alto refúgio em tempos de extremidade.
10 Em ti, pois, confiarão os que Sl 91.14conhecem o teu nome,
porque tu, Jeová, não tens Sl 37.28;94.14abandonado os que te buscam.
11 Entoai louvores a Jeová, que Sl 76.2habita em Sião;
Sl 105.1anunciai entre os povos os seus feitos.
12 Pois Sl 72.14;Gn 9.5ele, o vingador do sangue, se lembra deles;
não se esquece do Sl 9.18grito dos pobres.
13 Compadece-te de mim, Jeová;
olha a aflição que sofro dos que me Sl 38.19aborrecem,
tu que me Sl 30.3;86.13levantas das portas da morte,
14 para que eu manifeste Sl 106.2todos os teus louvores.
Nas portas da filha de Sião,
eu me Sl 13.5;20.5;35.9;51.12regozijarei na tua salvação.
15 Afundam-se as nações Sl 7.15na cova que abriram;
Sl 57.6na rede que ocultaram, ficou preso o seu pé.
16 Jeová dá-se a conhecer, Sl 9.4executa o juízo.
Enlaçado está o iníquo nas obras das suas mãos. (Higaiom. Selá)
17 Os iníquos Sl 49.14hão de voltar para o Sheol,
todas as nações Sl 50.22que se esquecem de Deus.
18 Pois não será esquecido para sempre Sl 9.12o necessitado,
Sl 62.5;71.5nem a esperança dos aflitos se frustrará perpetuamente.
19 Levanta-te, Jeová; não prevaleça o mortal.
Sejam as nações Sl 9.5julgadas na tua presença.
20 Incute-lhes Sl 14.5temor, Jeová;
saibam as nações que de Sl 62.9mortais não passam. (Selá)