Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 81

TB

'n Feeslied en klaagsang.

1 VIR die musiekleier; op die Gittiet. 'n Psalm van Asaf.

2 Jubel tot eer van God, ons sterkte! Juig tot eer van die God van Jakob!

3 Hef aan 'n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp.

4 Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag.

5 Want dit is 'n insetting vir Israel, 'n verordening van die God van Jakob.

6 Hy het dit ingestel as getuienis in Josef toe Hy uitgetrek het teen Egipteland. 'n Taal wat ek nie geken het nie, het ek gehoor:

7 Ek het sy skouer bevry van die las, sy hande het die mandjie gelos.

8 In die nood het jy geroep, en Ek het jou uitgered; Ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder; Ek het jou getoets by die waters van Mériba. Sela.

9 Hoor, my volk, en Ek wil jou dit inskerp; Israel, as jy tog na My wou luister!

10 Daar mag by jou geen vreemde god wees nie, en voor 'n uitlandse god mag jy jou nie neerbuig nie.

11 Ek is die Here jou God wat jou laat optrek het uit Egipteland; maak jou mond wyd oop, dat Ek dit kan vul.

12 Maar my volk het na my stem nie geluister nie, en Israel was vir My nie gewillig nie.

13 Toe het Ek hulle oorgegee aan die verhardheid van hul hart, dat hulle in hul eie planne kon wandel.

14 Ag, as my volk maar na My wou luister, Israel in my weë wou wandel!

15 Gou sou Ek hul vyande onderwerp en my hand teen hul teëstanders uitstrek.

16 Die haters van die Here sou kruipende na Hom toe kom; maar húlle tyd sou vir ewig wees.

17 Ja, Hy sou hulle voed met die beste van die koring; en met heuning uit die rots sou Ek jou versadig.

A bondade de Deus e a teimosia de Israel

Ao cantor-mor. Adaptado a gitite. Salmo de Asafe

1 Sl 51.14;59.16;95.1Cantai de júbilo a Deus, que é a nossa Sl 46.1fortaleza.

Erguei Sl 66.1;95.2;98.4alegres vozes ao Sl 84.8Deus de Jacó.

2 Entoai um salmo e fazei Sl 149.3;Êx 15.20soar o adufe,

a suave Sl 92.3;98.5;147.7harpa com Sl 108.2;144.9o saltério.

3 Tocai a trombeta pela Nm 10.10lua nova,

pela lua cheia, Lv 23.24no dia da nossa festa.

4 Pois este é um estatuto para Israel,

uma ordenança do Deus de Jacó.

5 Ele o prescreveu em José como testemunho,

Êx 11.4quando saiu contra a terra do Egito,

onde ouvi uma Sl 114.1;Dt 28.49;Jr 5.15linguagem que não conhecia.

6 Is 9.4;10.27Livrei o seu ombro do peso,

do cesto foram retiradas as suas mãos.

7 Sl 50.15;Êx 2.23;14.10Na angústia, clamaste, e te livrei;

Êx 19.19;20.18respondi-te no lugar secreto do trovão;

provei-te junto Sl 95.8;Êx 17.6-7às águas de Meribá. (Selá)

8 Sl 50.7Ouve, povo meu, e eu te exortarei.

Ó Israel, se Sl 95.7me escutasses!

9 Não haverá em ti deus estranho,

nem adorarás a Sl 44.20;Êx 20.3;Dt 32.12;Is 43.12deuses estrangeiros.

10 Eu Êx 20.2sou Jeová, teu Deus,

que te tirei da terra do Egito.

Jó 29.23Abre bem a tua boca, e ta Sl 37.4;78.25;107.9encherei.

11 Mas o meu povo não Sl 106.25escutou a minha voz,

e Israel não me quis.

12 Assim, os Jó 8.4;At 7.42;Rm 1.24,26deixei andar segundo a obstinação dos seus corações,

para que seguissem os seus próprios conselhos.

13 Sl 81.8;Dt 5.29;Is 48.18Oxalá que escutasse o meu povo,

que Israel Sl 128.1;Is 42.24;Jr 7.23andasse nos meus caminhos!

14 Eu em breve, Sl 18.47;47.3abateria os seus inimigos

Am 1.8e voltaria a minha mão contra os seus adversários.

15 Os que aborrecem a Jeová se Sl 18.44;66.3lhe submeteriam,

mas a prosperidade de Israel duraria para sempre;

16 Nutri-lo-ia com Sl 147.14;Dt 32.14a melhor farinha de trigo

e, com o Dt 32.13mel que mana da rocha, eu te saciaria.

Veja também