Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 64

TB

Strafgerig oor vyande van die opregtes.

1 VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.

2 Hoor my stem, o God, in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik van die vyand.

3 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid;

4 wat hulle tong skerp maak soos 'n swaard, hulle pyl rig bitter woorde!

5 om in skuilplekke na die opregte te skiet; skielik skiet hulle hom en vrees nie.

6 'n Listige plan stel hulle vir hul vas; hulle spreek af om strikke te span; hulle : Wie sal dit sien?

7 Hulle versin ongeregtighede: Ons is gereed! 'n Fyn uitgedinkte plan! Ja, 'n man se binneste en onpeilbare hart!

8 Maar God tref hulle met 'n pyl, skielik is hulle wonde daar.

9 En hulle tong laat hulle oor hulself struikel; almal wat hulle aansien, skud die hoof.

10 En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen.

11 Die regverdige sal bly wees in die Here en by Hom skuil, en al die opregtes van hart sal hulle beroem.

Davi suplica a Deus que guarde a sua vida de inimigos secretos

Ao cantor-mor. Salmo de Davi

1 Ouve, ó Deus, a minha voz na Sl 55.2minha queixa;

Sl 140.1preserva do terror do inimigo a minha vida.

2 Esconde-me da assembleia Sl 56.6secreta dos malfeitores,

do ajuntamento Sl 59.2dos que obram a iniquidade,

3 os quais Sl 140.3afiam, como espada, a sua língua

Sl 58.7e apontam as suas setas palavras amargas,

4 para Sl 10.8;11.2em lugares ocultos dispararem sobre o íntegro.

De repente, atiram contra ele e Sl 55.19não temem.

5 Firmam-se num mau propósito;

falam em Sl 140.5armar laços secretamente;

dizem: Jó 22.13Quem nos verá?

6 Planejam iniquidades.

Concluímos, dizem eles, um plano bem traçado;

Sl 49.11o pensamento e o coração de cada um deles é um abismo.

7 Sl 7.12-13Mas Deus atirará contra eles uma seta;

de repente, ficarão feridos.

8 Assim, Sl 9.3serão levados a tropeçar, tendo contra si Pv 12.13;18.7a sua própria língua.

Sl 22.7;44.14;Jr 18.16;48.27;Lm 2.15Menearão a cabeça todos os que neles puserem os olhos.

9 Todos os homens Sl 40.3temerão,

declararão a obra de Deus

e entenderão os feitos dele.

10 Sl 32.11;Jó 22.19Alegrar-se-á o justo em Jeová e nele Sl 11.1;25.20se refugiará;

e se gloriarão todos os de reto coração.

Veja também