Hulp teenoor vermetele rowers.
1 VIR die musiekleier; op die wysie van: „Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig, toe Saul gestuur het en hulle die huis laat bewaak het om hom dood te maak.
2 Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders!
3 Red my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos my van die manne van bloed!
4 Want kyk, hulle lê en loer op my lewe; sterkes val my aan, sonder oortreding en sonder sonde van my kant, o Here!
5 Buiten my skuld hardloop hulle en maak hulle klaar. Ontwaak, my tegemoet, en kyk!
6 Ja U, Here, God van die leërskare, God van Israel, word wakker om oor al die heidene besoeking te doen; wees al die ongeregtige trouelose nie genadig nie! Sela.
7 Elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad.
8 Kyk, hulle smaal met hul mond; swaarde is op hulle lippe, want — wie sou dit hoor?
9 Maar U, o Here, lag oor hulle; U spot met al die heidene.
10 My Sterkte, op U wil ek wag, want God is my rotsvesting.
11 My genadige God sal my tegemoetkom; God sal my op my vyande laat neersien.
12 Moet hulle nie ombring nie, sodat my volk dit nie vergeet nie: laat hulle rondswerwe deur u krag, en werp hulle neer, o Here, ons Skild!
13 Sonde van hulle mond is die woord van hulle lippe; laat hulle dan gevang word in hul trots, en vanweë die vloek en die leuen wat hulle vertel.
14 Vernietig hulle in grimmigheid, vernietig hulle, sodat hulle daar nie meer is nie; en laat hulle weet dat God heers in Jakob, tot by die eindes van die aarde! Sela.
15 En elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad.
16 Húlle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag.
17 Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.
18 My Sterkte, tot u eer wil ek psalmsing, want God is my rotsvesting, my genadige God.
Davi suplica a Deus que o livre e protesta a sua inocência
Ao cantor-mor. Adaptado a al-tasete. Salmo de Davi. Mictão, #1Sm 19.11quando Saul mandou emissários, que vigiaram a casa para o matarem
1 Sl 143.9Livra-me dos meus inimigos, Deus meu;
Sl 20.1;69.29põe-me acima do alcance dos que se levantam contra mim.
2 Livra-me dos que Sl 14.4;28.3;36.12;53.4;92.7;94.16obram a iniquidade
e salva-me dos homens Sl 26.9;139.19;Pv 29.10sanguinários.
3 Pois eis que Sl 56.6estão de emboscada à minha alma;
Sl 7.3-4;69.4;1Sm 24.11reúnem-se contra mim os fortes,
não por transgressão minha, nem por pecado meu, ó Jeová.
4 Sl 35.19Estou sem culpa, mas eles correm e se apercebem.
Sl 7.6;35.23Desperta, para vires ao meu encontro, e olha.
5 Tu, Sl 69.6;80.4;84.8Jeová dos Exércitos, Deus de Israel,
levanta-te para Sl 9.5;Is 26.14punires todas as nações.
Is 2.9;Jr 18.23Não te compadeças de nenhum dos que traiçoeiramente obram a iniquidade. (Selá)
6 Eles voltam de tarde, uivam como Sl 22.16um cão
E andam rodeando a cidade.
7 Eis Sl 94.4;Pv 15.2,28que soltam as suas bocas,
nos seus lábios, há Sl 57.4espadas.
Pois Sl 10.11;73.11;94.7;Jó 22.13quem, dizem eles, é o que ouve?
8 Mas tu, Jeová, Sl 37.13te rirás deles,
Sl 2.4zombarás de todas as nações.
9 Em ti, força minha, esperarei;
pois Deus é Sl 18.17meu alto refúgio.
10 Meu Deus Sl 21.3com sua benignidade me virá ao encontro;
Deus me Sl 54.7fará ver o meu desejo sobre os meus inimigos.
11 Não os mates, Dt 4.9;6.12para que o meu povo não se esqueça;
Sl 106.27;144.6;Is 33.3dispersa-os pelo teu poder e derruba-os,
Jeová, Sl 84.9escudo nosso.
12 Pelo Pv 12.13pecado da sua boca, pelas palavras dos seus lábios,
Sf 3.11sejam eles ilaqueados na sua soberba,
e pelas Sl 10.7execrações e mentiras que proferem.
13 Sl 104.35Consome-os com indignação,
consome-os, para que não existam mais
Sl 83.18e saibam eles que Deus reina em Jacó,
até os confins da terra. (Selá)
14 Sl 59.6Tornem a vir de tarde, uivem como um cão
e andem rodeando a cidade!
15 Quanto a eles, andarão vagueando à cata de comer;
e, se não se fartarem, passarão a noite toda.
16 Mas, quanto a mim, Sl 21.13cantarei a tua fortaleza;
Sl 101.1sim, com júbilo, celebrarei Sl 5.3;88.13pela manhã a tua benignidade,
pois tens sido para mim uma Sl 59.9alta torre
e Sl 46.1;2Sm 22.3refúgio no dia da minha angústia.
17 A ti, Sl 59.9força minha, cantarei louvores;
porque Deus é Sl 59.10minha alta torre, o Deus da minha benignidade.