Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 17

TB

Gebed om redding.

1 'n GEBED van Dawid.

Here, hoor 'n regverdige saak, let op my smeking; luister tog na my gebed met onbedrieglike lippe.

2 Laat my reg van u aangesig uitgaan; laat u regverdig sien.

3 U het my hart getoets, dit in die nag ondersoek, U het my gekeur, U vind niks nie; wat ek ook dink, my mond oortree nie.

4 Aangaande die handelinge van die mens, ék het deur die woord van u lippe die paaie van die geweldenaar vermy.

5 My gange het vasgehou aan u spore, my voetstappe het nie gewankel nie.

6 Ek roep U aan, want U verhoor my, o God! Neig u oor tot my, luister na my woord!

7 Maak u gunsbewyse wonderbaar, o verlosser van die wat by u regterhand skuil vir teëstanders!

8 Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels

9 teen die goddelose wat my geweld aandoen, my doodsvyande wat my omring.

10 Hulle het hul gevoel afgesluit; met hul mond spreek hulle hoogmoedig.

11 Nou het hulle ons in ons gang omsingel; hulle rig hul daarop om ons op die grond uit te strek.

12 Hy is soos 'n leeu wat begerig is om te verskeur, en soos 'n jong leeu wat in skuilplekke klaar .

13 Staan op, Here, gaan hom tegemoet, werp hom neer; red my van die goddelose met u swaard;

14 met u hand van die manne, o Here, van die manne wie se deel in die lewe uit die wêreld is en wie se buik U vul met u verborge skat; wie se seuns daarvan nog sat is, wat weer hul oorskot aan hulle kinders laat agterbly.

15 Maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.

Davi pede a Deus que o proteja dos seus opressores

Oração de Davi

1 Ouve, Jeová, a Sl 9.4justa causa; Sl 61.1;142.6atende ao meu clamor.

Sl 88.2ouvidos à minha oração, que não é proferida por Is 29.13lábios enganosos.

2 Da tua presença saia Sl 103.6a minha sentença;

os teus olhos veem com Sl 98.9;99.4equidade.

3 Sl 26.1-2Provas o meu coração; visitas-me de noite;

Sl 66.10;Zc 13.9;1Pe 1.7examinas-me e Jr 50.20nada achas.

Sl 39.1Determinado estou que não transgredirá a minha boca.

4 Quanto às ações dos homens, Sl 119.9-101pela palavra dos teus lábios,

eu me tenho guardado dos Sl 10.5-11caminhos do homem violento.

5 Os meus Jó 23.11;Sl 94.18passos apegaram-se às tuas veredas,

não resvalaram Sl 18.36;37.31os meus pés.

6 Eu te Sl 86.7invoco, porque me responderás, ó Deus;

Sl 88.2inclina a mim os teus ouvidos e ouve as minhas palavras.

7 Faze Sl 31.21maravilhosas as tuas benignidades, ó tu que por tua destra Sl 20.6salvas os que em ti se refugiam,

daqueles que se levantam contra eles.

8 Guarda-me como Dt 32.10;Zc 2.8a menina dos olhos,

esconde-me Rt 2.12;Sl 36.7;57.1;61.4;63.7;91.1,4debaixo da sombra das tuas asas,

9 Sl 31.20dos iníquos que me despojam,

Sl 27.12meus mortais inimigos que me cercam.

10 Sl 73.7;Jó 15.27Cerram o seu coração estulto;

com a sua boca 1Sm 2.3;Sl 31.18;73.8falam arrogantemente.

11 Andam-nos agora Sl 88.17rodeando os nossos passos;

assestam os seus olhos para nos Sl 37.14deitar por terra.

12 Ele é Sl 7.2semelhante ao leão que deseja prear

e ao leãozinho que Sl 10.9espreita em lugares ocultos.

13 Sl 3.7Levanta-te, Jeová,

sai-lhe à frente, Sl 55.23derruba-o.

Sl 22.20Livra do iníquo a minha vida, Sl 7.12pela tua espada;

14 sim, dos homens, Jeová, Sl 17.7pela tua mão,

dos homens mundanos, Sl 73.3-7;Lc 16.25cujo quinhão está nesta vida,

e cujo ventre tu Sl 49.6enches dos teus bens.

Eles fartam-se de filhos

e o que sobra deixam por herança aos seus pequeninos.

15 Quanto a mim, Sl 11.7;16.11;140.13veja eu em retidão o teu rosto;

seja eu, quando acordar, satisfeito com a tua Nm 12.8semelhança.

Veja também