Pular para o conteúdo
Publicidade

Jonas 3

TB

Die prediking van Jona, en die bekering van die stad Ninevé.

1 EN die woord van die Here het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê:

2 Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal .

3 Toe maak Jona hom klaar en gaan na Ninevé volgens die woord van die Here. En Ninevé was 'n ontsaglike groot stad, drie dagreise te voet.

4 En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes.

5 En die manne van Ninevé het God geglo en 'n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee.

6 En toe die berig die koning van Ninevé bereik, het hy opgestaan van sy troon en sy mantel afgehaal en in rougewaad gehuld in die as gaan sit.

7 En hy het in Ninevé laat uitroep en : Op las van die koning en sy groot manne geen mens of dier, beeste of kleinvee mag aan iets proe nie, hulle mag nie wei of water drink nie;

8 maar mens en dier moet 'n rougewaad om , en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef.

9 Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?

10 En God het hulle werke gesien dat hulle hul bekeer het van hulle verkeerde weg; toe het God berou gehad oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy hulle sou aandoen, en Hy het dit nie gedoen nie.

Jonas prega em Nínive: o arrependimento dos ninivitas

1 Pela Jn 1.1-2segunda vez, veio a palavra de Jeová a Jonas, dizendo: 2 Levanta-te, vai à grande cidade de Sf 2.13-15Nínive e Jr 1.17;Ez 2.7faze-lhe a pregação que eu te ordeno. 3 Levantou-se, pois, Jonas e foi a Nínive, conforme a palavra de Jeová. Ora, Nínive era uma Jn 1.2;4.11cidade em extremo grande, de três dias de jornada. 4 Jonas começou a entrar na cidade, fazendo a jornada dum dia, e Mt 12.41;Lc 11.32clamou, e disse: 2Rs 20.1,6;Jr 18.7-10Ainda quarenta dias, e Nínive será subvertida.

5 Os homens de Nínive creram em Deus; proclamaram um Dn 9.3;Jl 1.14jejum e vestiram-se de Gn 37.34;2Sm 3.31saco, Jr 31.34desde o maior até o menor deles. 6 Chegou a nova ao rei de Nínive; ele se levantou do seu trono, se despiu do seu manto e, Et 4.1-4;Jr 6.26;Ez 27.30-31;Dn 9.3cobrindo-se de saco, se assentou sobre a cinza. 7 Ele fez Jn 3.5;2Cr 20.3;Ed 8.21apregoar e publicou em Nínive pelo decreto do rei e dos seus nobres o que se segue: Não provem coisa alguma nem homens, nem animais, nem bois, nem ovelhas; não comam, nem bebam água; 8 mas sejam cobertos de saco, tanto homens como animais, Jn 1.6,14;Sl 130.1e clamem fortemente a Deus; sim, Is 1.16-19;55.6-7;Jr 18.11convertam-se cada um do seu mau caminho e da violência que se acha nas suas mãos. 9 2Sm 12.22;Jl 2.14Quem sabe se voltará Deus, e se arrependerá, e se apartará do furor da sua ira, para que não pereçamos? 10 Viu Deus o que fizeram, como 1Rs 21.27-29;Jr 31.18se converteram de seu mau caminho; Êx 32.14;Jr 18.8;Am 7.3,6Deus arrependeu-se do mal que tinha dito lhes faria e não o fez.

Veja também

Jonas
Ver todos os capítulos de Jonas