'n Lofpsalm.
1 LOOF die Here, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; 'n loflied is gepas!
2 Die Here bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is.
3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.
4 Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name.
5 Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig.
6 Die Here rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe.
7 Sing 'n danklied tot eer van die Here, psalmsing tot eer van onse God met die siter;
8 wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,
9 wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep.
10 Hy het geen welbehae in die krag van die perd, geen welgevalle in die bene van die man nie.
11 Die Here het 'n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op sy goedertierenheid hoop.
12 o Jerusalem, prys die Here! o Sion, loof jou God!
13 Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën.
14 Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, wat jou versadig met die beste van die koring,
15 wat sy bevel na die aarde stuur — sy woord loop baie vinnig.
16 Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as.
17 Hy werp sy ys heen soos stukke — wie kan bestaan voor sy koue?
18 Hy stuur sy woord en laat hulle smelt; Hy laat sy wind waai — die waters loop.
19 Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel sy insettinge en sy verordeninge.
20 So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en sy verordeninge, dié ken hulle nie. Halleluja!
Exortação a louvar ao Senhor pela restauração e prosperidade de Jerusalém
1 Louvai a Jeová!
Sl 135.3Bom é cantar louvores a nosso Deus,
pois é agradável; Sl 33.1decoroso é o louvor.
2 Jeová Sl 51.18;102.16edifica a Jerusalém,
Sl 106.47;Dt 30.3;Is 11.12;56.8;Ez 39.28congrega os dispersos de Israel.
3 Ele sara os Sl 34.18;Is 61.1quebrantados de coração
e Jó 5.18;Is 30.26;Ez 34.16ata-lhes as feridas.
4 Gn 15.5Conta o número das estrelas
e a todas elas Is 40.26dá nome.
5 Sl 48.1;145.3Grande é o nosso Senhor e mui poderoso;
o seu Is 40.28entendimento é infinito.
6 Jeová Sl 37.24;146.9ampara os humildes;
dá em terra com os perversos.
7 Sl 33.2;95.1-2Cantai a Jeová com ação de graças;
com a harpa, cantai louvores a nosso Deus,
8 que Jó 26.8cobre de nuvens o céu,
que Sl 104.13;Jó 5.10;38.26prepara a chuva para a terra,
que Sl 104.14;Jó 38.27faz brotar nos montes a erva.
9 Ao gado Sl 104.27-28;145.15dá o alimento
e Jó 38.41aos filhos dos corvos que clamam.
10 Não se compraz na força do Sl 33.17cavalo,
nem 1Sm 16.7se deleita nas pernas do homem.
11 Jeová Sl 149.4deleita-se nos que o temem,
Sl 33.18nos que esperam na sua benignidade.
12 Louva, Jerusalém, a Jeová;
louva, Sião, ao teu Deus.
13 Pois ele fortaleceu as Ne 3.3;7.3trancas das tuas portas;
Sl 37.26abençoou os teus filhos dentro de ti.
14 Ele é quem Sl 29.11;Is 54.13;60.17-18põe em paz os teus termos,
quem te farta de Sl 81.16;Dt 32.14flor de farinha de trigo,
15 quem sobre a terra envia Sl 148.5;Jó 37.12o seu mandado.
A sua Sl 104.4palavra corre mui velozmente.
16 Ele dá a Sl 148.8;Jó 37.6neve como lã
e espalha a Jó 38.29geada como cinza.
17 Ele arroja o seu Jó 37.10gelo em migalhas.
Quem pode resistir ao seu Jó 37.9frio?
18 Ele Sl 33.9;107.20;147.15envia a sua palavra e os derrete;
Sl 107.25faz soprar o seu vento, e as águas correm.
19 Ele Dt 33.3-4manifesta a sua palavra a Jacó
e os seus Ml 4.4estatutos e os seus juízos, a Israel.
20 Ele não Dt 4.7-8,32-34tem procedido assim com nação alguma;
e, quanto aos seus juízos, elas Sl 79.6;Jr 10.25não os conhecem.
Louvai a Jeová!