Pular para o conteúdo
Publicidade

Rute 4

TB

Boas trou met Rut. Die geboorte van Obed.

1 EN Boas het opgegaan na die poort en daar gaan sit. En toe die losser juis daar verbygaan van wie Boas gespreek het, hy: Vriend, kom nader, en sit hier! En hy het nader gekom en gaan sit.

2 Daarop neem hy tien man uit die oudstes van die stad en : Sit hier! En hulle het gaan sit.

3 En hy vir die losser: Die stuk grond van ons broer Eliméleg wil Naómi, wat uit die veld van Moab teruggekom het, verkoop.

4 Nou het ek gedink, ek sal jou dit meedeel en : Koop dit voor die wat hier sit, en voor die oudstes van my volk; as jy wil los, los dan; maar as jy nie wil los nie, gee my te kenne, dat ek dit kan weet, want daar is niemand om te los behalwe jy nie, en ek jou. En hy antwoord: Ek sal los.

5 Daarop Boas: Die dag as jy die grond uit die hand van Naómi koop, dan verwerf jy tegelyk Rut, die Moabitiese, die vrou van die dode, om die naam van die dode in stand te hou oor sy erfdeel.

6 En die losser : Ek kan dit nie vir my los nie, anders bederf ek my erfdeel; neem jy my lossingsreg oor, want ek kan nie los nie.

7 En dít was vroeër in Israel die gebruik by lossing en by ruiling om enige saak van krag te maak: die een trek sy skoen uit en gee dit aan die ander; dit was dan die bekragtiging in Israel.

8 Daarom het die losser vir Boas gesê: Koop dit vir jou; en hy het sy skoen uitgetrek.

9 Toe Boas aan die oudstes en al die mense: Julle is vandag getuies dat ek alles wat aan Eliméleg en alles wat aan Giljon en Maglon behoort het, uit die hand van Naómi koop.

10 En ook Rut, die Moabitiese, die vrou van Maglon, verwerf ek vir my as vrou om die naam van die dode oor sy erfdeel in stand te hou, sodat die naam van die dode onder sy broers en uit die poort van sy woonplek nie uitgeroei word nie. Julle is vandag getuies.

11 Toe al die mense wat in die poort was, en die oudstes: Ons is getuies; mag die Here die vrou wat in jou huis inkom, maak soos Ragel en soos Lea wat saam die huis van Israel gebou het; en verwerf mag in Éfrata en maak 'n naam in Betlehem!

12 En mag jou huis word soos die huis van Peres wat Tamar vir Juda gebaar het uit die nageslag wat die Here jou uit hierdie jong vrou sal gee!

13 So het Boas Rut dan geneem, en sy het sy vrou geword; en hy het by haar ingegaan, en die Here het vir haar swangerskap gegee, en sy het 'n seun gebaar.

14 Toe die vroue vir Naómi: Geloofd sy die Here wat aan jou vandag 'n losser nie laat ontbreek het nie! En mag sy naam in Israel geroem word!

15 Hy sal vir jou een wees wat jou siel verkwik en jou grysheid versorg; want jou skoondogter wat jou liefhet, het hom gebaar, sy wat vir jou meer werd is as sewe seuns.

16 En Naómi het die kind geneem en op haar skoot gesit, en sy het sy pleegmoeder geword.

17 En die buurvroue het hom 'n naam gegee en gesê: Vir Naómi is 'n seun gebore! En hulle het hom genoem Obed; hy was die vader van Ísai, die vader van Dawid.

18 En dit is die stamboom van Peres: Peres was die vader van Hesron,

19 en Hesron die vader van Ram, en Ram van Ammínadab,

20 en Ammínadab van Nagson, en Nagson van Salma,

21 en Salmon van Boas, en Boas van Obed,

22 en Obed van Ísai, en Ísai van Dawid.

Boaz casa com Rute

1 Subiu Boaz à porta, e sentou-se ali. Eis que estava passando o Rt 3.12parente chegado, de quem Boaz falara, ao qual disse: Vem , homem, e senta-te aqui. Veio ele, e sentou-se. 2 Então Boaz tomou dez homens dos anciãos da cidade, e disse: Sentai-vos aqui. Eles se assentaram. 3 Disse ao parente chegado: Noemi, que voltou do país de Moabe, vendeu a parte da terra Lv 25.25que pertencia ao nosso irmão Elimeleque. 4 Eu resolvi informar-te disto e dizer-te: Compra-a diante dos que estão sentados aqui e diante dos anciãos do meu povo. Se a quiseres redimir, redime-a; porém, se não o quiseres, dize-mo, para que eu saiba; pois para a redimir não outro senão tu, e eu depois de ti. Respondeu ele: Eu a redimirei. 5 Então disse Boaz: No dia em que comprares o campo da mão de Noemi, também a comprarás de Rute, a moabita, que foi mulher do defunto, para suscitar o nome dele na sua herança. 6 Respondeu o Lv 25.25parente chegado: Quanto a mim não o posso redimir, para que não prejudique a minha própria herança: toma tu sobre ti o meu direito de redimir, porque eu não o posso fazer.

7 Este era outrora o Dt 25.8-10costume em Israel para confirmar todo o negócio relativamente à redenção e à permutação; tirava o homem o sapato e o dava ao seu vizinho. Esta era a maneira de dar documentos em Israel. 8 O parente chegado, pois, disse a Boaz: Compra-a para ti. E tirou o sapato. 9 Boaz disse aos anciãos e a todo o povo: Vós sois hoje testemunhas de que comprei da mão de Noemi tudo o que era de Elimeleque, e tudo o que era de Quiliom e de Malom. 10 Também a Rute, a moabita, que foi mulher de Malom, tomei-a por minha mulher, para fazer reviver o nome do defunto na sua herança, a fim de que o nome dele não seja extinguido dentre seus irmãos, e da porta da sua cidade. Vós hoje sois testemunhas disso. 11 Respondeu todo o povo que estava na porta, e os anciãos: Somos testemunhas. Jeová faça a esta mulher que entra em tua casa Gn 29.25-30como a Raquel e como a Lia, que juntas fundaram a casa de Israel. Há-te dignamente em Efrata, a adquire um nome célebre em Belém. 12 Seja a tua casa como a casa de Rt 4.18;Gn 38.29;46.12Perez, que Tamar deu a Judá, pela posteridade que Jeová te der desta moça.

Rute à luz Obede, avô de Davi

13 Recebeu Boaz a Rute, e ela veio a ser sua mulher. Ele a conheceu, e Jeová concedeu-lhe a ela graça de conceber, e dar à luz um filho. 14 Disseram as mulheres a Noemi: Bendito seja Jeová, que não te deixou hoje sem um parente chegado; e torne-se o seu nome célebre em Israel. 15 Ele será restaurador da tua vida, e consolador da tua velhice, porque nasceu de tua nora, que te ama, e Rt 1.16-17;2.11-12ela te é melhor do que sete filhos. 16 Noemi tomou o menino, pô-lo no seu regaço e fazia-lhe as vezes de ama. 17 As mulheres suas vizinhas deram-lhe nome, dizendo: Nasceu um filho a Noemi. Chamaram ao menino Obede. Ele é o pai de Jessé, pai de Davi.

18 Estas são as gerações de Perez: Mt 1.4-6Perez gerou a Hezrom; 19 Hezrom gerou a Rão, e Rão gerou a Aminadabe; 20 Aminadabe gerou a Naassom, e Naassom gerou a Salmom; 21 Salmom gerou a Boaz, e Boaz gerou a Obede; 22 Obede gerou a Jessé, e Jessé gerou a Davi.

Veja também

Rute
Ver todos os capítulos de Rute