Vergewing en bewaring.
1 'n PSALM van Dawid.
Alef. Tot U, o Here, hef ek my siel op.
2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie.
3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.
4 Dalet.Here, maak my u weë bekend; leer my u paaie.
5 He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.
6 Sajin. Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af.
7 Get. Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na u goedertierenheid, om u goedheid ontwil, o Here!
8 Tet. Die Here is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
9 Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer.
10 Kaf. Al die paaie van die Here is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.
11 Lamed. Om u Naam ontwil, Here, vergeef my ongeregtigheid, want dit is groot.
12 Mem. Wie tog is die man wat die Here vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies.
13 Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit.
14 Samek. Die verborgenheid van die Here is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.
15 Ajin. My oë is altyddeur op die Here, want Hý sal my voete uit die net uitlei.
16 Pe. Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig.
17 Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste.
18 Resj. Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes.
19 Resj. Aanskou my vyande, want hulle is talryk, en hulle haat my met 'n gewelddadige haat.
20 Sjin. Bewaar my siel en red my; laat my nie beskaamd staan nie, want by U skuil ek.
21 Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek.
22 o God, verlos Israel uit al sy benoudhede!
Davi roga a Deus que o guie, proteja e perdoe
Salmo de Davi
1 A ti, Jeová, Sl 86.4;143.8elevo a minha alma.
2 Deus meu, em ti Sl 31.1confio,
Sl 25.20;31.1não seja eu envergonhado;
não triunfem de mim Sl 41.11os meus inimigos.
3 Na verdade, Sl 37.9;40.1;Is 49.23ninguém dos que em ti esperam será envergonhado.
Envergonhados serão os que, Sl 119.158;Is 21.2;Hc 1.13sem causa, procedem traiçoeiramente.
4 Sl 27.11;86.11Mostra-me, Jeová, os teus caminhos;
ensina-me as tuas veredas.
5 Guia-me Sl 25.10;43.3na tua fidelidade e ensina-me,
porque tu és Sl 79.9o Deus da minha salvação.
Em ti Sl 40.1espero o dia todo.
6 Sl 98.3Lembra-te, Jeová, das tuas comiserações e das tuas benignidades,
porque elas são Sl 103.17desde sempre.
7 Não te lembres dos pecados da Jó 13.26;20.11minha mocidade, nem das minhas transgressões.
Sl 51.1Segundo a tua benignidade, lembra-te de mim,
Sl 31.19por amor da tua bondade, ó Jeová.
8 Sl 86.5Bom e Sl 92.15reto é Jeová.
Por isso, Sl 32.8mostrará o caminho aos pecadores.
9 Sl 23.3Guiará os humildes no juízo;
Sl 27.11ensinará aos humildes o seu caminho.
10 Todas as veredas de Jeová são Sl 40.11benevolência e verdade
para Sl 103.18os que guardam a sua aliança e os seus testemunhos.
11 Sl 79.9Por amor do teu nome, Jeová,
Êx 34.9perdoa a minha iniquidade, pois é grande.
12 Ao homem Sl 31.19que temer a Jeová,
Sl 25.8ensinar-lhe-á ele o caminho a escolher.
13 A sua alma Pv 1.33;Jr 23.6permanecerá em prosperidade,
e a sua descendência Sl 37.11;69.36herdará a terra.
14 O Jó 29.4;Pv 3.32segredo de Jeová é para aqueles que o temem;
Gn 17.1-2far-lhe-á conhecer a sua aliança.
15 Os meus Sl 123.2olhos estão Sl 31.4;124.7sempre postos em Jeová,
pois ele tirará do laço os meus pés.
16 Sl 69.16Volta-te para mim e tem de mim piedade,
pois estou Sl 143.4desamparado e aflito.
17 As Sl 40.12tribulações do meu coração multiplicaram-se;
Sl 107.6tira-me das minhas angústias.
18 Olha para Sl 31.7a minha aflição e para o meu sofrimento
e Sl 103.3perdoa todos os meus pecados.
19 Olha para os meus inimigos, Sl 3.1porque são muitos;
e, com Sl 9.13ódio cruel, me odeiam.
20 Sl 86.2Guarda a minha alma e livra-me;
Sl 25.2não seja eu envergonhado, porque em ti me refugio.
21 Preserva-me Sl 41.12a integridade e a retidão,
porque Sl 25.3em ti espero.
22 Sl 130.8Redime, ó Deus, a Israel
de todas as suas tribulações.