Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 5

TB

Die wonderlike visvangs. Eerste dissipels.

1 EN toe die skare by Hom aandring om die woord van God te hoor, gaan Hy by die meer Gennésaret staan

2 en sien twee skuite aan die kant van die meer ; maar die vissers het van hulle af weggegaan en was besig om die nette uit te spoel.

3 Toe klim Hy in een van die skuite wat aan Simon behoort het, en vra hom om 'n entjie van die land af weg te vaar, en Hy het gaan sit en die skare van die skuit uit geleer.

4 En toe Hy ophou met spreek, Hy vir Simon: Vaar uit na die diep water en laat julle nette sak om te vang.

5 En Simon antwoord en vir Hom: Meester, ons het die hele nag deur hard gewerk en niks gevang nie; maar op u woord sal ek die net laat sak.

6 En toe hulle dit gedoen het, het hulle 'n groot menigte visse ingesluit; en hulle net wou skeur.

7 Daarop wink hulle vir hul maats in die ander skuit om hulle te kom help. En hulle het gekom en altwee die skuite vol gemaak, sodat hulle amper gesink het.

8 En toe Simon Petrus dit sien, val hy neer aan die knieë van Jesus en : Gaan weg van my, Here, want ek is 'n sondige man!

9 Want verbaasdheid het hom aangegryp en almal wat by hom was, oor die vangs van visse wat hulle gemaak het;

10 en net so ook vir Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedéüs, wat Simon se maats was. En Jesus vir Simon: Moenie vrees nie; van nou af sal jy mense vang.

11 En nadat hulle die skuite aan land gebring het, het hulle alles verlaat en Hom gevolg.

Die gesondmaking van 'n melaatse.

12 EN terwyl Hy in een van die stede was, kom daar 'n man vol van melaatsheid; en toe hy Jesus sien, val hy op sy aangesig en smeek Hom en : Here, as U wil, kan U my reinig.

13 Daarop steek Hy die hand uit en raak hom aan en : Ek wil, word gereinig! En dadelik het die melaatsheid hom verlaat.

14 Toe gee Hy hom bevel om dit aan niemand te vertel nie; maar, Hy, gaan vertoon jou aan die priester en offer vir jou reiniging, soos Moses voorgeskrywe het, vir hulle tot 'n getuienis.

15 Maar die gerug aangaande Hom is nog meer versprei, en groot menigtes het bymekaargekom om te luister en deur Hom van hulle siektes genees te word.

16 Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek en gebid.

Genesing van 'n verlamde man.

17 EN op een van dié dae was Hy besig om te leer; en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, en daar was krag van die Here om hulle te genees.

18 En daar het manne 'n mens wat verlam was, op 'n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor Hom neer te sit.

19 En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus.

20 En toe Hy hulle geloof sien, Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.

21 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin redeneer en : Wie is Hy wat so godslasterlik praat? Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?

22 Maar Jesus het hulle redeneringe gemerk, en Hy antwoord en vir hulle: Wat redeneer julle in jul harte?

23 Wat is makliker, om te : Jou sondes is jou vergewe; of om te : Staan op en loop?

24 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe Hy vir die verlamde man: Ek vir jou, staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

25 Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, neem die bed op waar hy op gelê het, en gaan na sy huis, terwyl hy God verheerlik.

26 En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: Ons het vandag ongelooflike dinge gesien.

Roeping van Levi.

27 EN hierdie dinge het Hy uitgegaan en 'n tollenaar met die naam van Levi by die tolhuis sien sit en vir hom gesê: Volg My.

28 En hy het alles verlaat en opgestaan en Hom gevolg.

29 En Levi het 'n groot feesmaal vir Hom in sy huis gegee; en daar was 'n groot menigte van tollenaars en ander wat saam met hulle aan tafel was.

30 En hulle skrifgeleerdes en die Fariseërs het by sy dissipels gemurmureer en gesê: Waarom eet en drink julle saam met die tollenaars en sondaars?

31 En Jesus antwoord en vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.

32 Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Wat dit beteken om te vas.

33 TOE hulle vir Hom: Waarom vas die dissipels van Johannes dikwels en doen gebede; so ook dié van die Fariseërs; maar u dissipels eet en drink?

34 En Hy vir hulle: Kan julle die bruilofsgaste dan laat vas solank as die bruidegom by hulle is?

35 Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem word; dan sal hulle vas, in daardie dae.

36 En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel: Niemand sit 'n lap van 'n nuwe kleed op 'n ou kleed nie; anders skeur dit die nuwe ook, en die lap wat van die nuwe af kom, pas nie by die oue nie.

37 En niemand gooi nuwe wyn in ou leersakke nie; anders sal die nuwe wyn die sakke skeur, en dit sal uitloop, en die sakke sal vergaan.

38 Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gegooi word, en altwee word saam behou.

39 En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe nie; want hy : Die oue is beter.

A pesca maravilhosa

1 Lc 5.1-11; cp.Mt 4.18-22;Mc 1.16-20;Jo 1.40-42Apertado pela multidão que ouvia a palavra de Deus, achava-se Jesus na praia do Nm 34.11;Dt 3.17;Js 12.3;13.27;Mt 4.18lago de Genesaré; 2 e viu duas barcas junto à terra; mas os pescadores, havendo desembarcado, lavavam as redes. 3 cp.Mt 13.2;Mc 4.1Entrando em uma das barcas, que era de Simão, pediu-lhe que a afastasse um pouco da terra; e, sentando-se na barca, dali ensinava a multidão. 4 Quando acabou de falar, disse a Simão: Faze-te ao largo, cp.Jo 21.6;Lc 5.3e lançai as vossas redes para a pesca. 5 Disse Simão: Lc 8.24-25;9.33,49;17.13, somente)Senhor, tendo trabalhado toda a noite, nada apanhamos; porém, sobre a tua palavra, lançarei as redes. 6 Feito isso, apanharam uma grande quantidade de peixe; e as redes rompiam-se. 7 Acenaram aos seus companheiros que estavam na outra barca, para virem ajudá-los; eles vieram e encheram ambas as barcas, a ponto de começarem elas a afundar. 8 Mas, vendo isso, Simão Pedro caiu aos pés de Jesus, dizendo: Retira-te de mim, Senhor, porque sou um homem pecador. 9 Pois, à vista da pesca que haviam feito, a admiração apoderou-se de Pedro e de todos os seus companheiros, 10 bem como de Tiago e João, filhos de Zebedeu, que eram sócios de Simão. Disse Jesus a Simão: Mt 14.27Não temas; de ora em diante, serás cp.2Tm 2.26pescador de homens. 11 Eles, levadas as barcas para a terra, Mt 4.20,22;Mc 1.18,20;Lc 5.28; cp.Mt 19.29deixando tudo, seguiram-no.

A cura dum leproso

12 Lc 5.12-14;Mt 8.2-4;Mc 1.40-44Quando ele estava numa das cidades, apareceu um homem cheio de lepra; vendo a Jesus, prostrou-se com o rosto em terra e rogou-lhe: Senhor, se quiseres, bem podes tornar-me limpo. 13 Jesus, estendendo a mão, tocou-o, dizendo: Quero; fica limpo! No mesmo instante, desapareceu-lhe a lepra. 14 Ordenou-lhe Jesus que não contasse isto a ninguém; mas, disse ele, vai mostrar-te ao sacerdote e fazer a oferta pela tua purificação, conforme Moisés ordenou, para lhes servir de testemunho. 15 Porém Lv 13.49;14.22s.a sua fama cada vez mais se divulgava, e grandes multidões afluíam para ouvir e ser curadas de suas enfermidades; 16 mas ele costumava retirar-se para os lugares desertos e Mt 14.23;Mc 1.35;Lc 6.12orar.

A cura dum paralítico em Cafarnaum

17 Um dia em que ele estava ensinando, achavam-se assentados perto dele cp.Mt 15.1fariseus e cp.Lc 2.46doutores da lei, cp.Mc 1.45vindos de todas as aldeias da Galileia, da Judeia e de Jerusalém; Mc 5.30;Lc 6.19;8.46e o poder do Senhor estava com ele para curar. 18 Lc 5.18-26;Mt 9.2-8;Mc 2.3-12Vieram uns homens, trazendo um paralítico em um leito; e procuravam introduzi-lo e pô-lo diante de Jesus. 19 Não achando por onde introduzi-lo, por causa da multidão, subiram ao Mt 24.17eirado e, por cp.Mc 2.4entre os ladrilhos, o desceram no colchão para o meio de todos, diante de Jesus. 20 Vendo este a que eles tinham, disse: Homem, Mt 9.2são perdoados os teus pecados. 21 Lc 3.8Começaram os escribas e os fariseus a discorrer, dizendo: Is 43.25Quem é este que profere blasfêmias? Quem pode perdoar pecados, senão Deus? 22 Mas Jesus, percebendo-lhes os pensamentos, disse-lhes: Que discorreis nos vossos corações? 23 Qual é mais fácil? Dizer: Perdoados são os teus pecados; ou dizer: Levanta-te e anda? 24 Para que saibais que o Filho do Homem tem sobre a terra autoridade para perdoar pecados disse ao Mt 4.24paralítico: A ti te digo: Levanta-te, toma o teu leito e vai para tua casa. 25 Imediatamente, se levantou diante deles, tomou o leito em que jazia e partiu para sua casa, Mt 9.8glorificando a Deus. 26 Todos ficaram atônitos, glorificaram a Deus e encheram-se Lc 7.16; cp.1.65de temor, dizendo: Hoje, vimos coisas extraordinárias.

A vocação de Levi

27 Lc 5.27-39;Mt 9.9-17;Mc 2.14-22Depois disso, saiu, e viu um publicano, chamado Mt 9.9Levi, sentado na coletoria, e disse-lhe: Segue-me! 28 Ele, Lc 5.11deixando tudo, se levantou e o seguiu.

Jesus come com pecadores

29 Levi deu-lhe um grande banquete em sua casa; e era grande o número de cp.Lc 15.1publicanos e outras pessoas que estavam com eles à mesa. 30 Os fariseus e cp.Mc 2.16;At 23.9seus escribas murmuravam contra os discípulos de Jesus, perguntando: Por que comeis e bebeis com os publicanos e pecadores? 31 Respondeu-lhes Jesus: Mt 9.12-13;Mc 2.17Os sãos não necessitam de médico, mas sim os enfermos. 32 Não vim chamar os justos, mas os pecadores ao arrependimento.

A questão do jejum

33 Disseram-lhe eles: cp.Mt 9.14;Mc 2.18Os discípulos de João jejuam frequentemente e fazem orações; assim também os dos fariseus, mas os teus comem e bebem. 34 Jesus disse-lhes: Podeis fazer jejuar os convidados para o casamento, enquanto o noivo está com eles? 35 cp.Mt 9.15;Mc 2.20;Lc 17.22Dias, porém, virão, dias em que lhes será tirado o noivo; nesses dias, hão de jejuar. 36 Propôs-lhes também uma parábola: Ninguém tira remendo de vestido novo e o põe em vestido velho; de outra forma, rasgará o novo, e o remendo do novo não condirá com o velho. 37 Outrossim, ninguém põe vinho novo em odres velhos; de outra forma, o vinho novo arrebentará os odres, e ele se derramará, e estragar-se-ão os odres. 38 Pelo contrário, vinho novo deve ser posto em odres novos. 39 Ninguém que bebeu vinho velho quer o novo; porque diz: O velho é bom.

Veja também