Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 11

TB

Die gebed van die Here.

1 EN toe Hy op 'n sekere plek besig was om te bid, een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.

2 En Hy vir hulle: Wanneer julle bid, : Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;

3 gee ons elke dag ons daaglikse brood;

4 en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.

Gelykenis van die onbeskaamde vriend.

5 EN Hy het vir hulle gesê: Wie van julle sal 'n vriend en sal middernag na hom gaan en vir hom : Vriend, leen my drie brode,

6 want 'n vriend van my het van 'n reis by my aangekom, en ek het niks om aan hom voor te sit nie

7 en dié van binnekant sal antwoord en : Moenie my lastig val nie; die deur is al gesluit, en my kinders is saam met my al in die bed; ek kan nie opstaan om vir jou te gee nie.

8 Ek vir julle, al sou hy ook nie opstaan en vir hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog ter wille van sy onbeskaamdheid opstaan en hom gee soveel as hy nodig het.

9 En Ek vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

10 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

11 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom 'n klip gee; of ook 'n vis, en hy sal hom in plaas van 'n vis 'n slang gee;

12 of ook as hy 'n eier vra, hom 'n skerpioen gee?

13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?

Godslastering van die Fariseërs.

14 EN Hy het 'n duiwel uitgedryf, en dié was stom. En toe die duiwel uitgaan, het die stom man gepraat; en die skare het hulle verwonder.

15 Maar sommige van hulle : Deur Beëlsebul, die owerste van die duiwels, dryf Hy die duiwels uit.

16 En ander het Hom versoek en van Hom 'n teken uit die hemel begeer.

17 Maar Hy het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes; en 'n huis wat teen homself is, val.

18 En as die Satan ook teen homself verdeeld is, hoe sal sy koninkryk bly staan? Want julle dat Ek deur Beëlsebul die duiwels uitdryf.

19 En as Ek deur Beëlsebul die duiwels uitdryf, deur wie dryf julle seuns hulle uit? Daarom sal hulle jul regters wees.

20 Maar as Ek deur die vinger van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God waarlik by julle gekom.

21 Wanneer 'n sterk man wat goed gewapend is, sy huis bewaak, is sy besittings in veiligheid.

22 Maar as een hom oorval wat sterker is as hy en hom oorwin, neem hy sy volle wapenrusting weg waar hy op vertrou het, en deel sy buit uit.

23 Hy wat nie met My is nie, is teen My; en hy wat nie saam met My versamel nie, verstrooi.

24 Wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het, gaan hy deur waterlose plekke en soek rus; en as hy dit nie vind nie, hy: Ek sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het.

25 En hy kom en vind dit uitgevee en versierd.

26 Dan gaan hy en neem sewe ander geeste, slegter as hy self, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste.

27 En terwyl Hy dit spreek, het 'n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê: Salig is die skoot wat U gedra het, en die borste wat U gesoog het.

28 En Hy : Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.

Die teken van Jona.

29 EN toe die skare saamstroom, begin Hy te : Hierdie geslag is boos; dit soek na 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona.

30 Want soos Jona 'n teken was vir die Nineviete, so sal die Seun van die mens ook wees vir hierdie geslag.

31 Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met die manne van hierdie geslag en hulle veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en meer as Salomo is hier!

32 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en meer as Jona is hier!

Die lamp van die liggaam.

33 EN niemand steek 'n lamp op en sit dit in 'n verborge plek of onder die maatemmer nie, maar op die staander, sodat die wat binnekom, die lig kan sien.

34 Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker.

35 Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie.

36 As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel het wat donker is nie, sal dit heeltemal verlig wees, net soos wanneer die lamp met sy skynsel jou verlig.

Jesus bestraf die skrifgeleerdes en die Fariseërs.

37 EN onderwyl Hy besig was om te spreek, het 'n sekere Fariseër Hom uitgenooi om by hom te kom eet; en Hy het ingekom en aan tafel gegaan.

38 En toe die Fariseër dit sien, het hy hom verwonder dat Hy nie voor die maaltyd eers gewas het nie.

39 Maar die Here vir hom: Ja, julle Fariseërs, julle maak die buitekant van die beker en die bord skoon, maar van binne is julle vol roof en boosheid.

40 Onverstandiges, het Hy wat die buitekant gemaak het, nie die binnekant ook gemaak nie?

41 Maar gee wat daarin is, as aalmoes, en dan is alles vir julle rein.

42 Maar wee julle, Fariseërs, want julle gee tiendes van die kruisement en die wynruit en elke groentesoort, en julle verwaarloos die reg en die liefde tot God. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

43 Wee julle, Fariseërs, want julle hou van die voorste banke in die sinagoges en die begroetinge op die markte.

44 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is soos grafte wat onherkenbaar is, en die mense wat daaroor loop, weet dit nie.

45 Toe antwoord een van die wetgeleerdes en vir Hom: Meester, as U spreek, beledig U ons ook.

46 En Hy : Wee julle ook, wetgeleerdes, want julle laste op die mense wat swaar is om te dra, en self roer julle die laste nie met een van julle vingers aan nie.

47 Wee julle, want julle bou die grafte van die profete, en julle vaders het hulle gedood.

48 Julle gee dus getuienis vir die werke van julle vaders en het saam welbehae daarin, want hulle het hul gedood en julle bou hul grafte.

49 Daarom het die wysheid van God ook gesê: Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en van dié sal hulle doodmaak en vervolg,

50 sodat van hierdie geslag afgeëis kan word die bloed van al die profete wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af,

51 van die bloed van Abel af tot op die bloed van Sagaría wat omgekom het tussen die reukaltaar en die huis van God. Ja, Ek vir julle, dit sal afgeëis word van hierdie geslag.

52 Wee julle, wetgeleerdes, want julle het die sleutel van die kennis weggeneem; self het julle nie ingegaan nie, en vir die wat wou ingaan, het julle verhinder.

53 En toe Hy dit aan hulle , begin die skrifgeleerdes en die Fariseërs Hom skerp in die oog te hou en Hom uit te vra oor baie dinge,

54 om vir Hom 'n strik te stel en te probeer om iets uit sy mond op te vang, sodat hulle Hom kon beskuldig.

A oração dominical

1 Estava Jesus orando em certo lugar e, quando acabou, disse-lhe um de seus discípulos: Lc 7.13Senhor, ensina-nos a orar, como João ensinou a seus discípulos. 2 Ele lhes respondeu: Lc 11.2-4;Mt 6.9-13Quando orardes, dizei: Pai, santificado seja o teu nome; venha o teu reino; 3 o pão nosso cp.At 17.11de cada dia dá-nos diariamente; 4 e perdoa-nos os nossos pecados, porque nós também perdoamos a todo aquele cp.Lc 13.4que nos deve; e não nos deixes cair em tentação.

A parábola do amigo importuno

5 Disse-lhe mais: Se um de vós tiver um amigo, e for procurá-lo à meia-noite, e lhe disser: Amigo, empresta-me três pães, 6 porque um amigo meu acaba de chegar à minha casa de uma viagem, e nada tenho para lhe oferecer; 7 e, se do interior, o outro lhe responder: Não me incomodes; a porta está fechada, e eu e meus filhos estamos deitados; não posso levantar-me para tos dar. 8 Digo-vos: Embora não se levante para lhos dar por ser seu amigo, ao menos cp.Lc 18.1-6por causa da sua importunação se levantará e lhe dará quantos pães precisar. 9 Eu vos digo: Lc 11.9-13;Mt 7.7-11Pedi, e dar-se-vos-á; buscai, e achareis; batei, e abrir-se-vos-á. 10 Pois todo o que pede recebe; o que busca acha; e, ao que bate, abrir-se-lhe-á. 11 Qual de vós é o pai que, se o filho pedir peixe, lhe dará, em vez de peixe, uma serpente? 12 Ou, se pedir um ovo, lhe dará um escorpião? 13 cp.Lc 18.7s.Se vós, sendo maus, sabeis dar boas dádivas a vossos filhos, quanto mais vosso Pai celestial dará o cp.Mt 7.11Espírito Santo aos que lho pedirem.

A cura de um endemoninhado mudo. A blasfêmia dos fariseus

14 Lc 11.14-15;Mt 12.22,24; cp.Mt 9.32-34Estava Jesus expelindo um demônio, e era este mudo. Tendo saído o demônio, falou o mudo, e maravilhou-se a multidão. 15 Mas alguns deles disseram: Mt 9.34É por Mt 10.25Belzebu, príncipe dos demônios, que ele expele os demônios; 16 outros, para o experimentarem, Mt 12.38lhe pediam um sinal do céu. 17 Lc 11.17-22;Mt 12.25-29;Mc 3.23-27Ele, porém, conhecendo-lhes os pensamentos, disse: Todo reino dividido contra si mesmo será desolado, e cairá uma casa sobre outra. 18 Também se Mt 4.10Satanás está dividido contra si mesmo, como subsistirá o seu reino? Pois dizeis que eu expulso os demônios por Belzebu. 19 Se eu expulso os demônios por Belzebu, por quem os expelem vossos filhos? Por isso, eles mesmos serão os vossos juízes. 20 Mas, se pelo Êx 8.19dedo de Deus eu expulso os demônios, Mt 3.2logo, é chegado a vós o reino de Deus. 21 Quando o homem valente, bem armado, guardar a sua casa, os seus bens estão seguros. 22 Mas, quando sobrevier outro mais valente do que ele e o vencer, tira-lhe toda a armadura em que confiava e reparte os seus despojos. 23 Mt 12.30Quem não é por mim é contra mim; e quem comigo não ajunta espalha. 24 Lc 11.24-26;Mt 12.43-45Quando o espírito imundo tiver saído do homem, anda por lugares áridos, procurando repouso; e, não o achando, diz: Voltarei para minha casa, donde saí; 25 e, ao chegar, acha-a varrida e adornada. 26 Depois, vai, e leva consigo mais sete espíritos piores do que ele, e ali entram e habitam; o último estado daquele homem fica sendo pior do que o primeiro.

A exclamação de uma mulher

27 Enquanto assim falava, uma mulher, do meio da multidão, levantou a voz e disse-lhe: cp.Lc 23.29Bem-aventurado o ventre que te trouxe, e os peitos a que foste criado! 28 Mas ele respondeu: Antes, bem-aventurados aqueles Lc 8.21que ouvem a palavra de Deus e a observam!

O sinal de Jonas

29 Como afluíssem as multidões, começou a dizer: Lc 11.29-32;Mt 12.39-42Esta é uma geração perversa; Lc 11.16;Mt 12.38pede um sinal, e nenhum sinal se lhe dará, senão o de Jonas. 30 Pois, assim como Jonas foi um sinal para os ninivitas, assim também o Filho do Homem o será para esta geração. 31 A rainha do Sul se levantará, no juízo, juntamente com os homens desta geração e os condenará; pois veio dos confins da terra para ouvir a sabedoria de Salomão; e aqui está quem é maior do que Salomão. 32 Os ninivitas se levantarão, no juízo, juntamente com esta geração e a condenarão; porque se arrependeram com a pregação de Jonas; e aqui está quem é maior do que Jonas.

A parábola da candeia

33 Lc 8.16;Mt 5.15;Mc 4.21Ninguém, depois de acender uma candeia, a põe em um lugar escondido nem debaixo do módio, mas sobre o velador, a fim de que os que entram vejam a luz. 34 A Lc 11.34-35;Mt 6.22-23candeia do corpo são os teus olhos. Quando estes forem simples, todo o teu corpo é luminoso; mas, quando forem maus, todo o teu corpo fica às escuras. 35 , então, se a luz que em ti não são trevas. 36 Pois, se todo o teu corpo for luminoso, sem ter parte alguma em trevas, será inteiramente luminoso, como quando uma candeia te alumiar com a sua luz.

Jesus censura os fariseus

37 Tendo acabado de falar, um fariseu convidou-o para almoçar com ele; e Jesus, havendo entrado, pôs-se à mesa. 38 Vendo isso o fariseu, estranhou não cp.Mt 15.2;Mc 7.3s.se ter ele lavado antes de almoçar. 39 Lc 7.13O Senhor, porém, disse-lhe: Agora, Mt 23.25s.vós, os fariseus, limpais o exterior do copo e do prato, mas o vosso interior está cheio de rapina e maldade. 40 Lc 12.20;1Co 15.36Insensatos, porventura, quem fez o exterior não fez também o interior? 41 Lc 12.33; cp.16.9Dai, porém, em esmolas o que está no copo e no prato, e eis que todas as coisas cp.Mc 7.19;Tt 1.15vos são limpas.

Ai dos fariseus!

42 Mt 23.23Mas ai de vós, fariseus! Porque Lc 18.12dais o dízimo da hortelã, da arruda e de todas as hortaliças e desprezais a justiça e o amor de Deus; essas coisas, porém, devíeis fazer sem omitirdes aquelas. 43 Ai de vós, fariseus! Porque Mt 23.6s.;Mc 12.38s.;Lc 20.46; cp.14.7gostais das primeiras cadeiras nas sinagogas e das saudações nas ruas. 44 Mt 23.27Ai de vós! Porque sois semelhantes aos túmulos que não aparecem, sobre os quais andam os homens sem o saberem.

Ai dos doutores da lei!

45 Então, lhe disse um dos Lc 11.46,52;Mt 22.35doutores da lei: Mestre, falando tu assim, a nós também nos insultas. 46 Respondeu Jesus: Ai de vós também, doutores da lei! Porque Mt 23.4carregais os homens com fardos difíceis de suportar e vós, nem com um dedo vosso, os tocais. 47 Mt 23.29ss.Ai de vós! Porque erigis os túmulos dos profetas que vossos pais mataram. 48 Assim dais testemunho e consentis nas obras de vossos pais, porque eles os mataram, e vós lhes erigis os túmulos. 49 Por isso, também disse cp.1Co 1.24,30;Cl 2.3a sabedoria de Deus: Lc 11.49-51; cp.Mt 23.34-36Enviar-lhes-ei profetas e apóstolos, e a alguns deles matarão e a outros perseguirão, 50 para que a esta geração se peça contas do sangue de todos os profetas, derramado Mt 25.34desde a fundação do mundo, 51 desde o sangue de Abel até o sangue de Zacarias, que foi morto entre o altar e o santuário; sim, eu vos digo que se pedirá contas a esta geração. 52 Ai de vós, doutores da lei! Porque tirastes a chave da ciência; Mt 23.13vós mesmos não entrastes e impedistes aos que entravam.

O plano para tirar a vida a Jesus

53 Ao sair ele dali, os escribas e fariseus começaram a apertá-lo fortemente e a importuná-lo com perguntas sobre muitos assuntos, 54 At 23.21;Lc 20.20; cp.Mc 3.2armando-lhe ciladas, a fim Mc 12.13de o apanhar em algumas das suas respostas.

Veja também