Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 19

TB

Saggéüs.

1 EN Hy het in Jérigo gekom en daar deurgegaan.

2 En daar was 'n man met die naam van Saggéüs, 'n hoof van die tollenaars en 'n ryk man.

3 En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was.

4 En hy het vooruit gehardloop en in 'n wildevyeboom geklim, sodat hy Hom kon sien, want Hy sou daarlangs verbygaan.

5 En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en vir hom: Saggéüs, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis bly.

6 Hy maak toe gou en klim af en het Hom met blydskap ontvang.

7 En toe almal dit sien, het hulle gemurmureer en gesê: Hy het by 'n sondige man tuisgegaan.

8 Maar Saggéüs het gaan staan en aan die Here gesê: Here, kyk, die helfte van my goed gee ek vir die armes; en as ek van iemand iets afgepers het, gee ek dit vierdubbel terug.

9 Toe Jesus aan hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien hierdie man ook 'n seun van Abraham is.

10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Gelykenis van die ponde.

11 EN terwyl hulle na hierdie dinge luister, vertel Hy daar nog 'n gelykenis by, omdat Hy naby Jerusalem was en hulle gedink het dat die koninkryk van God onmiddellik sou verskyn.

12 Hy het dan gesê: 'n Man van hoë geboorte het na 'n ver land gereis om vir homself 'n koningskap te ontvang en dan terug te kom.

13 En nadat hy tien van sy diensknegte geroep het, gee hy hulle tien ponde en vir hulle: Dryf handel daarmee totdat ek kom.

14 Maar sy medeburgers het hom gehaat en 'n gesantskap agter hom aan gestuur om te : Ons wil nie dat hierdie man koning oor ons moet wees nie.

15 En toe hy terugkom, nadat hy die koningskap ontvang het, hy dat daardie diensknegte aan wie hy die geld gegee het, by hom geroep moes word, sodat hy kon weet wat elkeen met handel verdien het.

16 En die eerste het verskyn en gesê: Meneer, u pond het tien ponde wins gemaak.

17 En hy vir hom: Mooi so, goeie dienskneg; omdat jy in die minste getrou gewees het, moet jy gesag oor tien stede.

18 En die tweede kom en : Meneer, u pond het vyf ponde verdien.

19 En hy ook vir hierdie een: En jy moet wees oor vyf stede.

20 En 'n ander een kom en : Meneer, hier is u pond wat ek in 'n doek weggesit het;

21 want ek was bang vir u, omdat u 'n strawwe man is; u neem weg wat u nie uitgesit het nie, en maai wat u nie gesaai het nie.

22 Toe hy vir hom: Uit jou mond sal ek jou oordeel, slegte dienskneg! Jy het geweet dat ek 'n strawwe man is wat wegneem wat ek nie uitgesit het nie, en maai wat ek nie gesaai het nie.

23 Waarom het jy dan nie my geld aan die wisselaars gegee nie? Dan kon ek dit by my koms met rente ingevorder het.

24 En aan die wat daarby staan, hy: Neem die pond van hom weg en gee dit aan hom wat die tien ponde het

25 en hulle vir hom: Meneer, hy het tien ponde

26 want ek vir julle: Aan elkeen wat het, sal gegee word, maar van hom wat nie het nie, sal weggeneem word ook wat hy het.

27 Maar daardie vyande van my wat nie wou dat ek koning oor hulle sou wees nie, bring hulle hier en slaan hulle voor my dood.

28 En toe Hy dit gesê het, gaan Hy vooruit op weg na Jerusalem.

Die intog van Jesus in Jerusalem.

29 EN toe Hy naby Bétfagé en Betánië kom, by die berg wat die Olyfberg genoem word, het Hy twee van sy dissipels uitgestuur

30 en gesê: Gaan in die dorp reg voor julle; en as julle daar inkom, sal julle 'n eselsvul vind wat vasgemaak is, waar geen mens ooit op gesit het nie. Maak hom los en bring hom.

31 En as iemand julle vra: Waarom maak julle hom los? moet julle so vir hom : Die Here het hom nodig.

32 En die wat gestuur was, gaan toe en vind dit soos Hy aan hulle gesê het.

33 En terwyl hulle die vul losmaak, die eienaars aan hulle: Waarom maak julle die vul los?

34 En hulle antwoord: Die Here het hom nodig.

35 Toe bring hulle hom na Jesus toe, en hulle hul klere op die vul en laat Jesus daarop sit.

36 En terwyl Hy voortgaan, gooi hulle hul klere oop op die pad.

37 En toe Hy al naby die afdraand van die Olyfberg kom, begin die hele menigte dissipels God met blydskap te prys met 'n groot stem oor al die kragtige dade wat hulle gesien het,

38 terwyl hulle : Geseënd is die Koning wat kom in die Naam van die Here, vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!

39 En sommige van die Fariseërs uit die skare vir Hom: Meester, bestraf u dissipels!

40 En Hy antwoord en vir hulle: Ek vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.

41 En toe Hy naby kom en die stad sien, het Hy daaroor geween

42 en gesê: As jy tog maar geweet het, ja, ook in hierdie dag van jou, die dinge wat tot jou vrede dien! Maar nou is dit vir jou bedek.

43 Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande 'n skans rondom jou sal opwerp en jou omsingel en jou van alle kante insluit.

44 En hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter; en hulle sal in jou nie een klip op die ander laat bly nie, omdat jy die gunstige tyd toe God jou besoek het, nie opgemerk het nie.

Reiniging van die tempel.

45 EN toe Hy in die tempel ingegaan het, begin Hy die wat daarin verkoop en koop, uit te jaag.

46 En Hy vir hulle: Daar is geskrywe: My huis is 'n huis van gebed. Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.

47 En elke dag was Hy besig om in die tempel te leer; en die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die vernaamstes van die volk het probeer om Hom om te bring;

48 en hulle het niks gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het Hom aangehang en na Hom geluister.

Zaqueu, o publicano

1 Tendo Jesus Lc 18.35entrado em Jericó, atravessava a cidade. 2 Havia ali um homem chamado Zaqueu, que era chefe dos publicanos e rico; 3 este procurava ver quem era Jesus, porém não o podia conseguir por causa da multidão, porque era de baixa estatura. 4 Correndo adiante, subiu a um 1Rs 10.27;1Cr 27.28;2Cr 1.15;9.27;Sl 78.47;Is 9.10; cp.Lc 17.6(?)sicômoro, a fim de vê-lo, porque estava para passar por ali. 5 Quando Jesus chegou àquele lugar, olhou para cima e disse-lhe: Zaqueu, desce depressa; porque importa que eu fique hoje em tua casa. 6 Ele desceu a toda a pressa e o recebeu com alegria. 7 Vendo isso, todos murmuravam, dizendo que ele tinha ido hospedar-se em casa de um pecador. 8 Zaqueu, levantando-se, disse a Jesus: Lc 7.13Senhor, vou dar a metade dos meus bens aos pobres e, se em alguma coisa Lc 3.14(Gr.)defraudei a alguém, lho restituirei cp.Êx 22.1;Lv 6.5;Nm 5.7;2Sm 12.6quadruplicado. 9 Disse-lhe Jesus: Hoje, entrou a salvação nesta casa, porquanto este também é cp.Lc 3.8;13.16;Rm 4.16;Gl 3.7filho de Abraão; 10 porque Mt 18.11o Filho do Homem veio buscar e salvar o que se havia perdido.

A parábola das dez minas

11 Ouvindo eles isso, prosseguiu Jesus e propôs uma parábola, visto estar Lc 9.51ele perto de Jerusalém e pensarem eles que Lc 17.20o reino de Deus havia de manifestar-se imediatamente. 12 Disse, pois: Lc 19.12-27; cp.Mt 25.14-30Certo homem ilustre foi para um país longínquo, a fim de obter para si o governo e voltar. 13 Chamou dez servos seus, deu-lhes dez minas e disse-lhes: Negociai até eu voltar. 14 Mas os seus concidadãos o odiavam e enviaram após ele uma embaixada, dizendo: Não queremos que este homem nos governe. 15 Quando ele voltou, depois de haver tomado posse do governo, mandou chamar os servos a quem dera o dinheiro, a fim de saber como cada um havia negociado. 16 Apresentou-se o primeiro e disse: Senhor, a tua mina rendeu dez. 17 Respondeu-lhe o senhor: Muito bem, servo bom, porque foste Lc 16.10fiel no mínimo, terás autoridade sobre dez cidades. 18 Veio o segundo, dizendo: Senhor, a tua mina rendeu cinco. 19 A este respondeu: tu também sobre cinco cidades. 20 Veio outro, dizendo: Senhor, eis a tua mina, que tive guardada em um lenço; 21 pois eu tinha medo de ti, porque és homem severo, tiras o que não puseste e ceifas o que não semeaste. 22 Respondeu-lhe: Servo mau, pela tua boca eu te julgarei. Sabias que sou homem severo, que tiro o que não pus e ceifo o que não semeei; 23 por que, pois, não puseste o meu dinheiro no banco? E, então, na minha vinda, o teria exigido com juros. 24 Disse aos que estavam presentes: Tirai-lhe a mina e dai-a ao que tem as dez. 25 Responderam-lhe: Senhor, este tem dez. 26 Mt 13.12;Lc 8.18Declaro-vos que a todo o que tem dar-se-lhe-á; mas ao que não tem até aquilo que tem, lhe será tirado. 27 Quanto, porém, Lc 19.14a esses meus inimigos, que não quiseram que eu os governasse, trazei-os aqui e cp.Mt 22.7;Lc 20.16matai-os diante de mim.

Jesus vai a Jerusalém

28 Depois de ter Jesus assim falado, Mc 10.32ia adiante deles, Lc 9.51subindo para Jerusalém.

A entrada triunfal de Jesus em Jerusalém

29 Lc 19.29-38;Mt 21.1-9;Mc 11.1-10Ao aproximar-se de Betfagé e de Mt 21.17Betânia, junto ao monte chamado Lc 21.37;At 1.12Olival, enviou dois de seus discípulos, 30 dizendo-lhes: Ide à aldeia que está defronte de vós e, ao entrar ali, achareis preso um jumentinho que nunca foi montado; desprendei-o e trazei-o. 31 Se alguém vos perguntar: Por que o desprendeis? Respondereis assim: O Senhor precisa dele. 32 Partiram os que tinham sido enviados e acharam conforme lhes dissera Jesus. 33 Enquanto desprendiam o jumentinho, perguntaram-lhes os seus donos: Por que desprendeis o jumentinho? 34 Responderam: O Senhor precisa dele. 35 Trouxeram-no a Jesus e, Lc 19.35-38;Jo 12.12-15lançando as suas capas sobre o jumentinho, fizeram-no montar. 36 Enquanto ele caminhava, muitos estendiam as suas capas na estrada. 37 Quando ele ia chegando à descida do Mt 21.1; cp.Lc 19.29monte das Oliveiras, toda a multidão dos discípulos começou, jubilosa, Lc 18.43a louvar a Deus em altas vozes por todos os milagres que tinha visto, 38 dizendo: Sl 118.26Bendito é o Mt 2.2; cp.25.34Rei que vem em nome do Senhor! Paz no céu e Lc 2.14; cp.Mt 21.9glória nas maiores alturas! 39 cp.Mt 21.15s.Alguns dos fariseus dentre a multidão lhe disseram: Mestre, repreende os teus discípulos. 40 Respondeu-lhes: Declaro-vos que, se estes se calarem, cp.Hc 2.11as pedras clamarão.

Jesus chora sobre Jerusalém

41 Quando Jesus estava perto, ao ver a cidade, cp.Lc 13.34-35chorou sobre ela, 42 dizendo: Ah! Se tu conheceras ainda hoje o que te pode trazer a paz! Mas isso está agora oculto aos teus olhos. 43 Pois sobre ti virão dias, em que os teus inimigos cp.Ec 9.14;Is 29.3;37.33;Jr 6.6;Ez 4.2;26.8levantarão trincheiras em redor de ti, Lc 21.20te cercarão e te apertarão de todos os lados 44 e te derribarão a ti bem como a teus filhos que estiverem dentro de ti; Mt 24.2;Mc 13.2;Lc 21.6e não deixarão em ti pedra sobre pedra, porque não conheceste 1Pe 2.12o tempo da tua visitação.

A purificação do templo

45 Lc 19.45-46;Mt 21.12-16;Mc 11.15-18; cp.Jo 2.13-16Tendo entrado no templo, começou a expulsar os que ali vendiam, 46 dizendo-lhes: Está escrito: Is 56.7;Mt 21.13;Mc 11.17A minha casa será casa de oração, mas vós a fizestes um Jr 7.11covil de salteadores.

Jesus ensina no templo

47 Mt 26.55Todos os dias ensinava no templo; mas os principais sacerdotes, os escribas e os principais entre o povo Lc 20.19procuravam tirar-lhe a vida 48 e não sabiam o que haviam de fazer; pois todo o povo o escutava com muita atenção.

Veja também