Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 14

TB

Jesus genees 'n man wat water het.

1 EN toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan het om brood te eet op die sabbat, het hulle Hom in die oog gehou.

2 En daar was voor Hom 'n man wat die water gehad het.

3 En Jesus het gespreek en aan die wetgeleerdes en Fariseërs gesê: Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?

4 Maar hulle het stilgebly. Toe neem Hy hom en maak hom gesond en laat hom gaan.

5 En Hy antwoord en vir hulle: Wie van julle se esel of os sal in 'n put val, wat dit nie dadelik op die sabbatdag sal uittrek nie?

6 En hulle kon Hom daarop nie antwoord nie.

Gelykenis van die genooides en die voorste plekke.

7 EN toe Hy merk hoe hulle die voorste plekke uitkies, vertel Hy aan die genooides 'n gelykenis en vir hulle:

8 Wanneer jy deur iemand na 'n bruilof uitgenooi is, moenie die voorste plek inneem nie, ingeval daar nie miskien een wat waardiger is as jy deur hom uitgenooi is nie,

9 en hy wat jou en hom genooi het, kom en vir jou : Maak plek vir hierdie man. En dan sal jy met skaamte die agterste plek begin inneem.

10 Maar wanneer jy genooi is, gaan en neem die agterste plek in; sodat wanneer hy kom wat jou genooi het, hy vir jou kan : Vriend, gaan hoër op! Dan sal jy eer voor die wat saam met jou aan tafel is.

11 Want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en wat homself verneder, sal verhoog word.

12 En Hy ook vir die man wat Hom genooi het: Wanneer jy 'n môre- of middagete gee, moenie jou vriende nooi, of jou broers of bloedverwante of ryk bure nie, sodat hulle jou nie miskien ook eendag weer uitnooi en jy vergelding ontvang nie.

13 Maar wanneer jy 'n feesmaal gee, nooi armes, verminktes, kreupeles, blindes,

14 en jy sal gelukkig wees, omdat hulle niks het om jou te vergeld nie; want dit sal jou vergeld word in die opstanding van die regverdiges.

Gelykenis van die groot maaltyd.

15 EN toe een van die wat saam aan tafel was, dit hoor, hy vir Hom: Salig is hy wat brood eet in die koninkryk van God.

16 Maar Hy antwoord hom: 'n Sekere man het 'n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi.

17 En op die uur van die maaltyd het hy sy dienskneg uitgestuur om vir die genooides te : Kom, want alles is nou gereed.

18 En hulle het hul almal eenparig begin verontskuldig. Die eerste het vir hom gesê: Ek het 'n stuk grond gekoop en ek moet noodsaaklik uitgaan om daarna te kyk. Ek vra u, verskoon my tog.

19 En 'n ander een het gesê: Ek het vyf paar osse gekoop en gaan hulle probeer. Ek vra u, verskoon my tog.

20 En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou en daarom kan ek nie kom nie.

21 En daardie dienskneg het gekom en dié dinge aan sy heer vertel. Toe het die eienaar van die huis kwaad geword en vir sy dienskneg gesê: Gaan gou uit in die strate en die gangetjies van die stad en bring die armes en verminktes en kreupeles en blindes hier in.

22 En die dienskneg het gesê: Meneer, wat u beveel het, is gedoen, en daar is nog plek.

23 Toe die heer vir die dienskneg: Gaan uit op die paaie en na die lanings en dwing hulle om in te kom, sodat my huis vol kan word.

24 Want ek vir julle dat nie een van daardie manne wat genooi is, my maaltyd sal smaak nie.

Gelykenis oor bedagsaamheid.

25 EN groot menigtes het saam met Hom gegaan, en Hy het Hom omgedraai en vir hulle gesê:

26 As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe nie, kan hy my dissipel nie wees nie.

27 En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie.

28 Want wie van julle wat 'n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, of hy die middele het om dit uit te voer nie?

29 sodat as hy die fondament gelê het en nie in staat is om dit te voltooi nie, almal wat dit sien, nie miskien met hom sal begin spot

30 en : Hierdie man het begin bou en kon nie klaarkry nie.

31 Of watter koning wat optrek om teen 'n ander koning slag te lewer, gaan nie eers sit en beraadslaag of hy in staat is om met tienduisend die een te ontmoet wat met twintigduisend teen hom kom nie?

32 Anders stuur hy 'n gesantskap as die ander een nog ver is, en vra vredesvoorwaardes.

33 So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie.

34 Die sout is goed, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit smaaklik gemaak word?

35 Dit is nie bruikbaar vir die grond of vir die ashoop nie. Hulle gooi dit buitekant weg. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

A cura de um hidrópico

1 Tendo Jesus entrado um sábado na casa de um dos chefes dos fariseus para comer, Mc 3.2eles o estavam observando. 2 Achava-se diante dele um homem hidrópico. 3 Jesus, Mt 22.35dirigindo-se aos At 3.12doutores da lei e aos fariseus, perguntou: cp.Mt 12.2;Lc 13.14É lícito ou não curar no sábado? 4 Mas eles ficaram calados. Então, pegando no homem, curou-o e despediu-o. 5 Depois, lhes perguntou: Lc 13.15Qual de vós, se um filho ou um boi cair num poço, não o tirará logo, mesmo em dia de sábado? 6 Mt 22.46; cp.Lc 20.40A isso não puderam responder.

Os primeiros lugares

7 Ao notar como os convidados Mt 23.6escolhiam os primeiros lugares, propôs-lhes esta parábola: 8 Quando fores por alguém convidado para um casamento, cp.Pv 25.6-7não te sentes no primeiro lugar; para não suceder que seja por ele convidada uma pessoa mais considerada do que tu, e, 9 vindo o que te convidou a ti e a ele, te diga: o lugar a este. Então, irás, Lc 3.8envergonhado, ocupar o último lugar. 10 Pelo contrário quando fores convidado, vai tomar o último lugar; para que, quando vier o que te convidou, te diga: Amigo, senta-te mais para cima. Então, isto será para ti uma honra diante de todos os mais convivas. 11 Lc 18.14;Mt 23.12Pois todo o que se exalta será humilhado; mas todo o que se humilha será exaltado.

Os convidados

12 Disse também ao que o havia convidado: Quando deres algum almoço ou ceia, não convides nem teus amigos, nem teus irmãos, nem teus parentes, nem os vizinhos ricos; para não suceder que eles, por sua vez, te convidem, e sejas recompensado. 13 Pelo contrário, quando deres um festim, convida os pobres, os aleijados, os coxos e os cegos; 14 e serás bem-aventurado, por não terem eles com que te recompensar, pois serás recompensado na cp.Jo 5.29;At 24.15;Ap 20.4-5(?)ressurreição dos justos.

A parábola da grande ceia

15 Ao ouvir essas palavras, disse-lhe um dos convivas: cp.Ap 19.9Bem-aventurado aquele que comer pão no reino de Deus! 16 Mas Jesus disse-lhe: Lc 14.16-24; cp.Mt 22.2-14Um homem deu uma grande ceia e convidou a muitos; 17 e, à hora da ceia, enviou o seu servo para dizer aos convidados: Vinde, porque tudo está preparado. 18 Começaram todos, à uma, a escusar-se. Comprei um campo, disse um, e preciso ir vê-lo; rogo-te que me dês por escusado. 19 Comprei cinco juntas de bois, disse outro, e vou experimentá-las; rogo-te que me dês por escusado. 20 Dt 24.5; cp.1Co 7.33Casei-me, disse outro ainda e por isso não posso ir. 21 O servo voltou e contou isso ao seu senhor. Então, irado, o dono da casa disse ao seu servo: Sai depressa para as ruas e becos da cidade e traze para aqui os pobres, os aleijados, os cegos e os coxos. 22 Disse o servo: Senhor, feito está o que ordenaste, e ainda lugar. 23 Respondeu-lhe o senhor: Sai pelos caminhos e atalhos e obriga a todos a entrar, para que se encha minha casa; 24 porque vos declaro que nenhum daqueles homens que foram convidados provará a minha ceia.

O serviço de Cristo exige abnegação

25 Uma grande multidão o acompanhava, e, virando-se Jesus para ela, lhe disse: 26 Mt 10.37s.Se alguém vem a mim e não aborrece a seu pai, e mãe, e mulher, e filhos, e irmãos, e irmãs, e ainda a sua própria vida, não pode ser meu discípulo. 27 Quem não Mt 10.38carrega a sua cruz e não me segue não pode ser meu discípulo. 28 Pois qual de vós, querendo edificar uma torre, não se assenta primeiro a calcular a despesa, para ver se tem com que a acabar? 29 Para não suceder que, tendo lançado os alicerces e não a podendo acabar, todos os que a virem comecem a zombar dele, 30 dizendo: Este homem começou a edificar e não pôde acabar. 31 Ou qual é o rei que, indo entrar em guerra contra outro rei, não se assenta primeiro e consulta se, com dez mil homens, poderá enfrentar o que vem contra ele com vinte mil? 32 Se não, enquanto o outro ainda está longe, envia-lhe uma embaixada, pedindo-lhe condições de paz. 33 Assim, pois, todo aquele que, dentre vós, cp.Fp 3.7;Hb 11.26não renuncia a tudo o que possui não pode ser meu discípulo. 34 O sal, na verdade, é bom; Mt 5.13;Mc 9.50mas, se o sal se tiver tornado insípido, como se poderá restaurar-lhe o sabor? 35 Não é mais útil nem para a terra nem para o estrume; é lançado fora. Mt 11.15Quem tem ouvidos para ouvir, ouça.

Veja também