Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 9

TB

Jesus stuur die twaalf apostels uit.

1 EN Hy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees.

2 En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak

3 en vir hulle gesê: Neem niks vir die pad nie, geen stokke of reissak of brood of geld nie, en geeneen van julle moet twee kledingstukke nie.

4 En in watter huis julle ook mag ingaan, bly dáár en gaan dáárvandaan verder.

5 En almal wat julle nie ontvang nie as julle van daardie stad weggaan, skud selfs die stof van julle voete af, tot 'n getuienis teen hulle.

6 En hulle het uitgegaan en dorp vir dorp deurgegaan en oral die evangelie verkondig en siekes gesond gemaak.

Herodes, die viervors, en Johannes die Doper.

7 HERODES, die viervors, hoor toe van al die dinge wat deur Hom gedoen is; en hy was met die saak verleë, omdat deur sommige gesê is: Johannes is uit die dode opgewek;

8 en deur ander: Elía het verskyn; en deur ander: Een van die ou profete het opgestaan.

9 En Herodes het gesê: Johannes het ek onthoof; maar wie is hierdie man van wie ek sulke dinge hoor? En hy het probeer om Hom te sien.

Eerste vermeerdering van die brode.

10 EN toe die apostels terugkom en Hom alles vertel wat hulle gedoen het, het Hy hulle saamgeneem en in die eensaamheid gegaan na 'n verlate plek van 'n stad met die naam van Betsáida.

11 Maar die skare het dit te wete gekom en Hom gevolg; en Hy het hulle ontvang en met hulle gespreek oor die koninkryk van God, en die wat genesing nodig gehad het, gesond gemaak.

12 Toe die dag begin daal, kom die twaalf na Hom en vir Hom: Stuur die skare weg, sodat hulle na die dorpe en buitewyke in die omtrek kan gaan en herberg en voedsel kry; want ons is hier in 'n verlate plek.

13 Maar Hy vir hulle: Gee julle vir hulle iets om te eet. Maar hulle antwoord: Ons het nie meer as vyf brode en twee visse nie, tensy ons voedsel gaan koop vir al hierdie mense.

14 Want daar was omtrent vyfduisend manne. Maar Hy vir sy dissipels: Laat hulle in groepe van vyftig sit.

15 En hulle het dit gedoen en almal laat sit.

16 Toe neem Hy die vyf brode en die twee visse, en nadat Hy opgekyk het na die hemel, seën Hy dit en breek dit en gee dit aan die dissipels om dit aan die skare voor te sit.

17 En hulle het geëet en is almal versadig, en van wat vir hulle van die brokstukke oorgebly het, is daar twaalf mandjies vol opgetel.

Die belydenis van Petrus.

18 EN toe Hy besig was om alleen te bid, was die dissipels by Hom, en Hy vra hulle en : Wie die skare is Ek?

19 En hulle antwoord en : Johannes die Doper, en ander: Elía, en ander dat een van die ou profete opgestaan het.

20 En Hy vir hulle: Maar julle, wie julle is Ek? En Petrus antwoord en : Die Christus van God!

21 Toe gee Hy hulle 'n streng bevel en gebied hulle om dit aan niemand te vertel nie.

22 En Hy : Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes en gedood word en op die derde dag opstaan.

Om die kruis op te neem.

23 EN Hy vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.

24 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red.

25 Wat baat dit 'n mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?

26 Want elkeen wat hom skaam vir My en my woorde, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom in sy heerlikheid en dié van die Vader en van die heilige engele.

27 Ek vir julle met waarheid: Daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God gesien het nie.

Die verheerliking.

28 EN omtrent agt dae hierdie woorde het Hy Petrus en Johannes en Jakobus saamgeneem en op die berg geklim om te bid.

29 En terwyl Hy bid, het die voorkoms van sy aangesig anders geword en sy klere skitterend wit.

30 En daar was twee manne in gesprek met Hom; dit was Moses en Elía.

31 Hulle het in heerlikheid verskyn en van sy uitgang gespreek wat Hy in Jerusalem sou volbring.

32 En Petrus en die wat saam met hom was, was deur die slaap oorweldig. Maar toe hulle wakker word, sien hulle sy heerlikheid en die twee manne wat by Hom staan.

33 En toe hulle van Hom weggaan, Petrus vir Jesus: Meester, dit is goed dat ons hier is; laat ons dan drie hutte maak, een vir U en vir Moses een en een vir Elía hy het nie geweet wat hy nie.

34 Maar toe hy dit , kom daar 'n wolk en oordek hulle, en hulle het bang geword toe daardie manne in die wolk ingaan.

35 En daar kom 'n stem uit die wolk wat : Dit is my geliefde Seun; luister na Hom!

36 En nadat die stem gekom het, was Jesus daar alleen. En hulle het geswyg en aan niemand in daardie dae iets vertel van wat hulle gesien het nie.

Genesing van die maansieke kind.

37 EN op die volgende dag toe hulle van die berg afklim, kom 'n groot skare Hom tegemoet.

38 En daar roep 'n man uit die skare en : Meester, ek bid U, kyk tog na my seun, want hy is my enigste.

39 En kyk, 'n gees gryp hom, en meteens skreeu hy, en hy laat hom stuiptrekkings kry met skuim in die mond en gaan amper nie van hom weg nie en verniel hom.

40 En ek het u dissipels gebid om hom uit te drywe, en hulle kon nie.

41 Toe antwoord Jesus en : o Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees en julle verdra? Bring jou seun hier.

42 En toe hy nog aankom, skeur die duiwel hom en laat hom stuiptrekkings kry. Maar Jesus het die onreine gees bestraf en die seun genees en hom aan sy vader teruggegee.

43 En almal was verslae oor die majesteit van God. En toe almal verwonderd was oor alles wat Jesus gedoen het, Hy vir sy dissipels:

44 Bewaar hierdie woorde in julle ore; want die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense.

45 Maar hulle het hierdie woord nie verstaan nie, en dit was vir hulle bedek, sodat hulle dit nie sou begryp nie; en hulle was bang om Hom iets te vra oor hierdie woord.

Die grootste in die koninkryk van die hemele.

46 EN daar het 'n redenering onder hulle ontstaan oor wie van hulle dan tog die grootste was.

47 En toe Jesus die redenering van hulle hart opmerk, neem Hy 'n kindjie en laat dié by Hom staan

48 en vir hulle: Elkeen wat hierdie kindjie ontvang in my Naam, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het; want wie die kleinste onder julle almal is, hy sal groot wees.

Die wat nie teen ons is nie, is vír ons."

49 EN Johannes het geantwoord en gesê: Meester, ons het iemand gesien wat in u Naam die duiwels uitdryf; en ons het hom belet, omdat hy U nie saam met ons volg nie.

50 Maar Jesus vir hom: Moet hom nie belet nie, want wie nie teen ons is nie, is vír ons.

Die Samaritane wys Jesus af.

51 EN toe die dae van sy opneming nader kom, het Hy sy aangesig gerig om na Jerusalem te reis,

52 en boodskappers voor Hom uit gestuur; en hulle het vertrek en in 'n dorp van die Samaritane gekom om vir Hom klarigheid te maak.

53 En hulle het Hom nie ontvang nie, omdat Hy na Jerusalem op reis was.

54 En toe sy dissipels, Jakobus en Johannes, dit sien, hulle: Here, wil U ons moet dat vuur van die hemel afdaal en hulle verteer, soos Elía ook gedoen het?

55 Maar Hy draai Hom om en bestraf hulle en : Julle weet nie van hoedanige gees julle is nie;

56 want die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie, maar te red. En hulle het na 'n ander dorp vertrek.

Hoe Jesus gevolg moet word.

57 EN terwyl hulle op reis was, iemand op die pad vir Hom: Here, ek sal U volg, waar U ook mag gaan!

58 Toe Jesus vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie.

59 En Hy aan 'n ander een: Volg My. Maar hy antwoord: Here, laat my toe om eers my vader te gaan begrawe.

60 En Jesus vir hom: Laat die dooies hul eie dooies begrawe; maar gaan jy en verkondig die koninkryk van God.

61 En 'n ander een het ook gesê: Here, ek sal U volg, maar laat my eers toe om afskeid te neem van die wat in my huis is.

62 En Jesus antwoord hom: Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en agtertoe kyk, is geskik vir die koninkryk van God nie.

A missão dos doze

1 Mt 10.5;Mc 6.7Reunindo Jesus os doze, deu-lhes poder e autoridade sobre todos os demônios e para curarem doenças; 2 enviou-os a cp.Mt 10.7pregar o reino de Deus e a fazer curas, 3 dizendo-lhes: Lc 9.3-5;Mt 10.9-15;Mc 6.8-11; cp.Lc 10.4-12;22.35Nada leveis para o caminho: Mt 10.10;Mc 6.8; cp.Lc 22.35s.nem bordão, nem alforje, nem pão, nem dinheiro, nem tenhais duas túnicas. 4 Em qualquer casa em que entrardes, nela ficai e dali partireis. 5 Em qualquer cidade em que vos não receberem, saindo dela, At 13.51;Lc 10.11sacudi o de vossos pés em testemunho contra eles. 6 Tendo eles partido, percorreram as aldeias, Lc 8.1;Mc 6.12anunciando as boas-novas e fazendo curas em toda parte.

Herodes e João Batista

7 Lc 9.7-9;Mt 14.1-2; cp.Mc 6.14s.Ora, o tetrarca Mt 14.1; cp.Lc 3.1;13.31;23.7Herodes soube de tudo o que se passava e ficou muito perplexo, porque uns diziam: Mt 14.2João ressuscitou dentre os mortos; 8 outros: Mt 16.14Elias apareceu; e outros: Levantou-se um dos antigos profetas. 9 Disse, porém, Herodes: Eu mandei degolar a João; mas quem é este de quem ouço tais coisas? Lc 23.8E procurava vê-lo.

A primeira multiplicação dos pães

10 Mc 6.30Quando voltaram os Mc 6.30apóstolos, relataram-lhe tudo o que haviam feito. Lc 9.10-17;Mt 14.13-21;Mc 6.32-44;Jo 6.5-13Ele, levando-os consigo, retirou-se à parte para uma cidade chamada Mt 11.21Betsaida. 11 Mas, ao saber isso, a multidão seguiu-o; Jesus, acolhendo-a, falava-lhe do reino de Deus e sarava os que necessitavam de cura. 12 O dia começava a declinar e, aproximando-se de Jesus os doze, disseram: Despede a multidão, para que, indo às aldeias e sítios vizinhos, se hospedem e achem alimento; pois estamos aqui num lugar deserto. 13 Ele, porém, lhes disse: Dai-lhes vós de comer. Responderam eles: Não temos mais do que cinco pães e dois peixes, a não ser que devamos ir comprar comida para todo este povo. 14 Pois eram quase cinco mil homens. Então, disse a seus discípulos: Fazei-os sentar Mc 6.39em turmas de cerca de cinquenta cada uma. 15 Assim o fizeram e mandaram a todos sentar-se. 16 Tomou Jesus os cinco pães e os dois peixes, e, erguendo os olhos ao céu, os abençoou, e partiu, e entregou aos discípulos, para que os distribuíssem pela multidão. 17 Todos comeram e se fartaram; e foram levantados doze Mt 14.20cestos dos pedaços que lhes sobejaram.

A confissão de Pedro. Jesus prediz a sua morte, ressurreição e vinda

18 Lc 9.18-20;Mt 16.13-16;Mc 8.27-29Estando ele sozinho cp.Mt 14.23;Lc 6.12;Lc 9.28orando em particular, achavam-se com ele os discípulos; e fez-lhes esta pergunta: Quem dizem as multidões que sou eu? 19 Responderam eles: João Batista, mas outros dizem que Elias, e outros ainda que ressuscitou um dos antigos profetas. 20 Mas vós, perguntou ele, quem dizeis que sou eu? Respondeu Pedro: cp.Jo 6.68s.O Cristo de Deus. 21 Porém ele Mt 16.20;Mc 8.30; cp.Mt 8.4lhes advertiu energicamente que não contassem isso a ninguém, 22 Lc 9.22-27;Mt 16.21-28; Mc 8.31—9.1dizendo: Mt 16.21;Lc 9.44É necessário que o Filho do Homem padeça muitas coisas e seja rejeitado pelos anciãos, pelos principais sacerdotes e pelos escribas, que seja morto e ao terceiro dia seja ressuscitado. 23 Dizia a todos: Se alguém quer vir após mim, negue-se a si mesmo, Mt 10.38tome cada dia a sua cruz e siga-me. 24 Pois Mt 10.39quem quiser salvar a sua vida perdê-la-á; mas quem perder a sua vida por amor de mim, esse a salvará. 25 Que aproveita a um homem, se ganhar o mundo inteiro, mas Hb 10.34perder-se ou causar dano a si mesmo? 26 cp.Lc 12.9;Mt 10.33Pois o que se envergonhar de mim e das minhas palavras, envergonhar-se-á dele o Filho do Homem, quando vier na sua glória, na do Pai e na dos santos anjos. 27 Mas em verdade vos digo: Mt 16.28Alguns dos que estão aqui que de modo algum morrerão, até que vejam o reino de Deus.

A transfiguração

28 Lc 9.28-36;Mt 17.1-8;Mc 9.2-8Cerca de oito dias depois de haver assim falado, levou consigo a Mt 17.1Pedro, a João e a Tiago e cp.Mt 5.1subiu ao monte para Lc 3.21;5.16;6.12;Lc 9.18orar. 29 Enquanto orava, o aspecto do seu rosto cp.Mc 16.12(Gr.)alterou-se, e as suas vestes tornaram-se brancas e resplandecentes. 30 Eis que dois varões falavam com ele; estes eram Moisés e Elias, 31 que apareceram em glória e falavam da 2Pe 1.15sua retirada que ele estava para realizar em Jerusalém. 32 Pedro e seus companheiros estavam Mt 26.43;Mc 14.40oprimidos de sono; mas, conservando-se acordados, viram a sua glória e os dois varões ao lado dele. 33 Ao apartarem-se estes de Jesus, disse-lhe Pedro: Lc 5.5;Lc 9.49Mestre, bom é estarmos aqui, cp.Mt 17.4;Mc 9.5e façamos três tabernáculos: um para ti, outro para Moisés e outro para Elias, cp.Mc 9.6não sabendo o que dizia. 34 Enquanto assim falava, veio uma nuvem que os envolvia; e encheram-se de temor ao entrar na nuvem. 35 Dela saiu 2Pe 1.17s.uma voz, dizendo: Mt 3.17;Lc 3.22Este é o meu Filho, o meu escolhido, ouvi-o. 36 Tendo cessado a voz, viram a Jesus. Mt 17.9;Mc 9.9s.Eles guardaram silêncio e, naqueles dias, a ninguém contaram coisa alguma do que haviam visto.

A cura de um epilético

37 Lc 9.37-42;Mt 17.14-18;Mc 9.14-27No dia seguinte, quando desceram do monte, uma grande multidão foi encontrá-lo. 38 Do meio da multidão um homem clamou: Mestre, suplico-te que ponhas os olhos em meu filho, porque é o único que tenho; 39 um espírito apodera-se dele, fá-lo gritar subitamente, convulsiona-o até escumar e dificilmente o deixa, tirando-lhe todas as forças. 40 Supliquei a teus discípulos que o expelissem, mas não puderam. 41 Respondeu Jesus: Ó geração incrédula e perversa! Até quando estarei convosco e vos sofrerei? Traze aqui teu filho. 42 Quando se ia aproximando, o demônio atirou o menino no chão e convulsionou-o; mas Jesus repreendeu ao espírito imundo, curou o menino e o entregou ao pai. 43 Maravilharam-se todos 2Pe 1.16da grandeza de Deus.

De novo, Jesus prediz a sua morte

Lc 9.43-45;Mt 17.22s.;Mc 9.30-32Como todos se maravilhassem de tudo o que ele fazia, disse a seus discípulos: 44 Dai ouvidos a estas palavras; pois Lc 9.22o Filho do Homem de ser entregue às mãos dos homens. 45 Mc 9.32Eles, porém, não entenderam isso, e foi-lhes encoberto para que o não compreendessem; e temiam interrogá-lo a esse respeito.

O maior no reino dos céus

46 Lc 9.46-48;Mt 18.1-5;Mc 9.33-37Levantou-se uma discussão entre eles sobre qual deles seria o maior. 47 Mas Jesus, Mt 9.4percebendo o pensamento dos seus corações, tomou um menino, pô-lo junto de si 48 e disse-lhes: Mt 10.40Quem receber este menino em meu nome a mim me recebe; e quem receber a mim recebe aquele que me enviou; Lc 22.26pois aquele que dentre vós todos é o menor, esse é grande.

Jesus ensina a tolerância e caridade

49 Lc 9.49-50;Mc 9.38-40Disse João: Lc 5.5;Lc 9.33Mestre, vimos um homem expelir demônios em teu nome e lho proibimos, porque não te segue conosco. 50 Mas Jesus respondeu-lhe: Não lho proibais; Mt 12.30; cp.Lc 11.23pois quem não é contra vós é por vós.

Os samaritanos não recebem a Jesus

51 Estando para se completarem os dias em que Mc 16.19devia ser recebido no céu, manifestou a firme resolução cp.Lc 13.22;17.11;18.31;19.11,28de ir a Jerusalém e enviou mensageiros adiante de si. 52 Indo eles, entraram numa aldeia dos Mt 10.5; cp.Lc 10.33;17.16;Jo 4.4samaritanos, para lhe arranjar pousada; 53 o povo, porém, não o recebeu, porque Jo 4.9o seu rosto era como o de quem ia para Jerusalém. 54 Vendo isso os discípulos cp.Mc 3.17; cp.2Rs 1.10-12Tiago e João, perguntaram: Senhor, queres que mandemos descer fogo do céu para os consumir? 55 Mas ele, virando-se para eles, os repreendeu. 56 E foram para outra aldeia.

Jesus põe à prova os que queriam segui-lo

57 Lc 9.51Enquanto estavam no caminho, disse-lhe Lc 9.57-60;Mt 8.19-22um homem: Seguir-te-ei para onde quer que fores. 58 Jesus respondeu-lhe: As raposas têm covis, e as aves do céu, pousos; mas Mt 8.20o Filho do Homem não tem onde reclinar a cabeça. 59 A um outro disse Jesus: Mt 8.22Segue-me! Ele, porém, respondeu: Deixa-me ir primeiro enterrar meu pai. 60 Replicou-lhe Jesus: Deixa que os mortos enterrem os seus mortos; tu, porém, vai e Mt 4.23anuncia o reino de Deus. 61 Disse-lhe ainda um outro: Seguir-te-ei, Senhor; mas cp.1Rs 19.20deixa-me primeiro despedir-me dos que estão em minha casa. 62 Respondeu-lhe Jesus: cp.Fp 3.13Ninguém, tendo posto a mão ao arado e olhando para trás, é apto para o reino de Deus.

Veja também