Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 2

TB

Geboorte van Jesus Christus.

1 EN in daardie dae het daar 'n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word.

2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cirénius goewerneur van Sírië was.

3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad.

4 En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was,

5 om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.

6 En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar;

7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

Die herders van Betlehem.

8 EN daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.

9 En meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn en groot vrees het hulle oorweldig.

10 En die engel vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees,

11 dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.

12 En dit is vir julle die teken: julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in die krip .

13 En skielik was daar saam met die engel 'n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en :

14 Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!

15 En toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, die herders vir mekaar: Laat ons dan na Betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat die Here aan ons bekend gemaak het.

16 En hulle het met haas gegaan en Maria en Josef gevind en die kindjie wat in die krip .

17 En toe hulle dit gesien het, het hulle oral die woord bekend gemaak wat aan hulle van dié Kindjie vertel is.

18 En almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat deur die herders aan hulle vertel is;

19 maar Maria het al hierdie woorde bewaar en in haar hart oordink.

20 En die herders het teruggegaan en God verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.

Besnydenis en voorstelling van Jesus.

21 EN toe agt dae vervul was, dat hulle die Kindjie sou besny, het hulle Hom Jesus genoem, die naam wat deur die engel gegee is voor sy ontvangenis in die moederskoot.

22 En nadat die dae van haar reiniging volgens die wet van Moses vervul was, het hulle Hom na Jerusalem gebring om Hom aan die Here voor te stel,

23 soos geskrywe is in die wet van die Here: Elke manlike kind wat die moederskoot open, sal heilig vir die Here genoem word;

24 en om die offer te gee volgens wat gesê is in die wet van die Here: 'n paar tortelduiwe of twee jong duiwe.

Símeon en Anna.

25 EN daar was 'n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was op hom.

26 En aan hom was dit deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie.

27 En hy het deur die Gees in die tempel gekom; en toe die ouers die Kindjie Jesus inbring om met Hom te handel volgens die gebruik van die wet,

28 het hy Hom in sy arms geneem en God geloof en gesê:

29 Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord,

30 omdat my u heil gesien het,

31 wat U berei het voor die van al die volke

32 'n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.

33 En Josef en sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is.

34 En Símeon het hulle geseën en aan Maria, sy moeder, gesê: Kyk, hierdie Kind is bestemd tot 'n val en 'n opstanding van baie in Israel en tot 'n teken wat weerspreek sal word

35 ja, 'n swaard sal deur jou eie siel gaan sodat die gedagtes uit baie harte openbaar kan word.

36 En daar was Anna, 'n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;

37 en sy was 'n weduwee van omtrent vier-en-tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien, nag en dag.

38 En sy het in dieselfde uur daar gekom en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem wat die verlossing verwag het.

39 En toe hulle alles volbring het wat volgens die wet van die Here was, het hulle teruggegaan na Galiléa, na hulle stad Násaret.

40 En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom.

Die Kind Jesus tussen die leraars.

41 EN sy ouers was gewoond om elke jaar met die paasfees na Jerusalem te gaan.

42 En toe Hy twaalf jaar oud was, het hulle, volgens die gebruik van die fees, na Jerusalem opgegaan.

43 En nadat die feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en sy moeder het dit nie geweet nie.

44 Maar omdat hulle gedink het dat Hy by die reisgeselskap was, het hulle 'n dagreis ver gegaan en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek.

45 En toe hulle Hom nie vind nie, het hulle teruggegaan na Jerusalem en Hom gesoek.

46 En drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra.

47 En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.

48 En toe hulle Hom sien, was hulle verslae. En sy moeder vir Hom: Kind, waarom het jy so met ons gemaak? Kyk, jou vader en ek het jou met angs gesoek.

49 En Hy vir hulle: Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van my Vader moet wees nie?

50 En hulle het die woord wat Hy aan hulle gesê het, nie verstaan nie.

51 En Hy het saam met hulle gegaan en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar.

52 En Jesus het toegeneem in wysheid en grootte en in genade by God en die mense.

O nascimento de Jesus

1 Naqueles dias, foi expedido um decreto de cp.Lc 3.1;Mt 22.17César Augusto, para que Mt 24.14todo o mundo fosse recenseado. 2 Este foi o primeiro recenseamento que se fez no tempo em que Quirino era governador da Mt 4.24Síria. 3 Todos iam alistar-se, cada um à sua própria cidade. 4 José também subiu da Galileia, da cidade de Nazaré, à Judeia, à cidade de Davi, chamada Belém, por Lc 1.27ser ele da casa e família de Davi, 5 para se alistar, acompanhado de Maria, sua esposa, que estava grávida. 6 Estando eles ali, completaram-se os dias de dar ela à luz; 7 teve seu filho primogênito, e o enfaixou, e o deitou em uma manjedoura, porque não havia lugar para eles na hospedaria.

Os anjos e os pastores

8 Naquela região havia pastores que viviam nos campos e guardavam o seu rebanho durante as vigílias da noite. 9 Um Lc 1.11;At 5.19anjo do Senhor Lc 24.4;At 12.7apareceu-lhes, e a glória do Senhor brilhou ao redor deles; e encheram-se de grande temor. 10 Disse-lhes o anjo: cp.Mt 14.27Não temais; pois eu vos trago uma boa-nova de grande gozo que o será para todo o povo: 11 é que hoje vos nasceu na cidade de Davi Jo 4.42;At 5.31; cp.Mt 1.21um Salvador, que é Mt 16.16,20;Jo 11.27; cp.Mt 1.16Cristo At 2.36;10.36; cp.Lc 1.43Senhor. 12 1Sm 2.34;2Rs 19.29;20.8s.;Is 7.11,14Eis para vós o sinal: encontrareis uma criança envolta em faixas e deitada numa manjedoura. 13 De repente, apareceu com o anjo uma multidão da milícia celestial, louvando a Deus e dizendo:

14 Lc 19.38; cp.Mt 21.9Glória a Deus nas maiores alturas,

e paz na terra entre os homens, cp.Lc 3.22;Ef 1.9;Fp 2.13a quem ele quer bem.

15 Quando os anjos se haviam retirado deles para o céu, diziam os pastores uns aos outros: Vamos até Belém e vejamos o que aconteceu, o que o Senhor nos deu a conhecer. 16 Foram a toda a pressa e acharam Maria, e José, e a criança deitada na manjedoura; 17 e, vendo isso, divulgaram o que se lhes havia dito a respeito deste menino. 18 Todos os que o souberam se admiraram das coisas que lhes referiam os pastores; 19 Maria, porém, Lc 2.51guardava todas essas palavras, meditando-as no seu coração. 20 Os pastores voltaram Mt 9.8glorificando e louvando a Deus por tudo quanto tinham ouvido e visto, como lhes fora anunciado.

A circuncisão de Jesus

21 Completados os Lc 1.59oito dias para ser circuncidado o menino, deram-lhe Lc 1.31o nome de JESUS, como fora chamado pelo anjo, antes de ser concebido no ventre de sua mãe.

A apresentação de Jesus no templo. O cântico de Simeão. A profetisa Ana

22 Quando se completaram os dias da purificação Lv 12.2-6segundo a lei de Moisés, levaram-no a Jerusalém para o apresentar ao Senhor, 23 (como está escrito na lei do Senhor: Êx 13.2,12Todo primogênito será consagrado ao Senhor); 24 e para oferecer um sacrifício segundo o que está dito na Lei do Senhor: Lv 12.8;Lc 2.11Um par de rolas, ou dois pombinhos. 25 Havia em Jerusalém um homem chamado Simeão, homem este cp.Lc 1.6justo e piedoso, Lc 2.38;Lc 23.51; cp.Mc 15.43que esperava a consolação de Israel, e o Espírito Santo estava sobre ele; 26 cp.Mt 2.12e lhe havia sido revelado pelo Espírito Santo que não Sl 89.48;Hb 11.5; cp.Jo 8.51morreria antes de ver o Cristo do Senhor. 27 Movido pelo Espírito foi ao templo; quando os pais trouxeram o menino Jesus Lc 2.22para fazer por este o que a Lei ordenava, 28 Simeão tomou-o nos seus braços e louvou a Deus, dizendo:

29 Agora tu, Senhor, despedes em paz o teu servo,

Lc 2.26segundo a tua palavra;

30 porque os meus olhos Is 52.10;Lc 3.6viram a tua salvação,

31 a qual preparaste ante a face de todos os povos:

32 Is 42.6;49.6;At 13.47;26.23luz para revelação aos gentios,

e glória do teu povo de Israel.

33 Seu pai e Mt 12.46sua mãe maravilharam-se do que dele se dizia. 34 Simeão os abençoou e disse a Maria, mãe do menino: Este é posto para cp.Mt 21.44;1Co 1.23;2Co 2.16;1Pe 2.8queda e para levantamento de muitos em Israel, e para sinal de contradição 35 (também uma espada traspassará a tua própria alma.), para que os pensamentos de muitos corações sejam revelados. 36 Havia também uma cp.At 21.9;Lc 2.38profetisa, de nome Ana, filha de Fanuel, Js 19.24da tribo de Aser (era ela de idade avançada, cp.1Tm 5.9tendo vivido com seu marido sete anos desde a sua virgindade 37 e viúva de oitenta e quatro anos), que não deixava o templo, mas adorava noite e dia em Lc 5.33; cp.At 13.3;14.23;1Tm 5.5jejuns e orações. 38 Esta, chegando na mesma hora, deu graças a Deus e falou a respeito do menino a todos os que Lc 2.25; cp.Lc 1.68esperavam a redenção de Jerusalém. 39 Quando se tinham cumprido todas as ordenanças segundo a lei do Senhor, voltaram para a Galileia, para Lc 2.51;Lc 4.16;Lc 1.26;Mt 2.23a sua cidade de Nazaré.

O menino Jesus em Nazaré

40 Lc 1.80; cp.Lc 2.52O menino crescia e fortificava-se, enchendo-se de sabedoria; e a graça de Deus estava sobre ele.

O menino Jesus no meio dos doutores

41 Seus pais iam anualmente a Jerusalém pela Êx 23.15;Dt 16.1-6Festa da Páscoa. 42 Quando o menino tinha doze anos, subiram eles conforme o costume da festa; 43 Êx 12.15findos os dias da festa, ao regressarem, ficou o menino Jesus em Jerusalém, sem que seus pais o soubessem. 44 Mas estes, julgando que ele estivesse entre os companheiros de viagem, andaram caminho de um dia, procurando-o entre os parentes e conhecidos; 45 e, não o achando, voltaram a Jerusalém em procura dele. 46 Três dias depois, o acharam no templo, sentado no meio dos doutores, ouvindo-os e interrogando-os; 47 todos os que o ouviam muito se admiravam da sua inteligência e das suas respostas. 48 Logo que seus pais o viram, ficaram surpreendidos; Mt 12.46sua mãe perguntou-lhe: Filho, por que procedeste assim conosco? Lc 3.23;4.22; cp.Lc 2.49Teu pai e eu te procuramos aflitos. 49 Ele lhes respondeu: Por que me procuráveis? Não sabíeis que eu devia estar na casa de meu Pai? 50 Eles, porém, Mc 9.32não compreenderam as palavras que ele dizia. 51 Então, desceu com eles, e foi Lc 2.39para Nazaré, e estava-lhes sujeito. Mas sua mãe Lc 2.19guardava todas essas coisas no seu coração.

52 Jesus crescia em sabedoria, Lc 2.40em estatura e em graça diante de Deus e dos homens.

Veja também