Publicidade

2 Timóteo 2

1 Thou therefore, my child, be strong in the grace which {is} in Christ Jesus.2 And the things thou hast heard of me in the presence of many witnesses, these entrust to faithful men, such as shall be competent to instruct others also.3 Take thy share in suffering as a good soldier of Jesus Christ.4 No one going as a soldier entangles himself with the affairs of life, that he may please him who has enlisted him as a soldier.5 And if also any one contend {in the games}, he is not crowned unless he contend lawfully.6 The husbandman must labour before partaking of the fruits.7 Think of what I say, for the Lord will give thee understanding in all things.8 Remember Jesus Christ raised from among {the} dead, of {the} seed of David, according to my glad tidings,9 in which I suffer even unto bonds as an evil-doer: but the word of God is not bound.10 For this cause I endure all things for the sake of the elect, that *they* also may obtain the salvation which {is} in Christ Jesus with eternal glory.11 The word {is} faithful; for if we have died together with {him}, we shall also live together;12 if we endure, we shall also reign together; if we deny, *he* also will deny us;13 if we are unfaithful, *he* abides faithful, for he cannot deny himself.14 Of these things put in remembrance, testifying earnestly before the Lord not to have disputes of words, profitable for nothing, to the subversion of the hearers.15 Strive diligently to present thyself approved to God, a workman that has not to be ashamed, cutting in a straight line the word of truth.16 But profane, vain babblings shun, for they will advance to greater impiety,17 and their word will spread as a gangrene; of whom is Hymenaeus and Philetus;18 {men} who as to the truth have gone astray, saying that the resurrection has taken place already; and overthrow the faith of some.19 Yet the firm foundation of God stands, having this seal, {The} Lord knows those that are his; and, Let every one who names the name of {the} Lord withdraw from iniquity.20 But in a great house there are not only gold and silver vessels, but also wooden and earthen; and some to honour, and some to dishonour.21 If therefore one shall have purified himself from these, {in separating himself from them}, he shall be a vessel to honour, sanctified, serviceable to the Master, prepared for every good work.22 But youthful lusts flee, and pursue righteousness, faith, love, peace, with those that call upon the Lord out of a pure heart.23 But foolish and senseless questionings avoid, knowing that they beget contentions.24 And a bondman of {the} Lord ought not to contend, but be gentle towards all; apt to teach; forbearing;25 in meekness setting right those who oppose, if God perhaps may sometime give them repentance to acknowledgment of {the} truth,26 and that they may awake up out of the snare of the devil, {who are} taken by him, for *his* will.

1 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;2 en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.3 Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus.4 Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.5 En verder, as iemand aan 'n wedstryd deelneem, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie.6 Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.7 Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!8 Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,9 waarin ek verdrukking ly tot die boeie toe soos 'n kwaaddoener; maar die woord van God is nie gebonde nie.10 Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.11 Dit is 'n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.12 As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.14 Herinner aan hierdie dinge en betuig voor die Here dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders.15 Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.16 Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid,17 en hulle woord sal voortwoeker soos 'n kanker, onder wie daar Himen,s en Fil,tus is,18 wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle sê dat die opstanding al plaasgevind het; en hulle keer die geloof van sommige om.19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.20 Maar in 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer, maar ander tot oneer.21 As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy 'n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.22 Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag n geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.23 En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek;24 en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.25 Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie,26 en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.

Veja também

Publicidade
2 Timóteo
Ver todos os capítulos de 2 Timóteo
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-