Publicidade

2 Timóteo 1

1 Paul, apostle of Jesus Christ by God's will, according to promise of life, the {life} which {is} in Christ Jesus,2 to Timotheus, {my} beloved child: grace, mercy, peace, from God {the} Father, and Christ Jesus our Lord.3 I am thankful to God, whom I serve from {my} forefathers with pure conscience, how unceasingly I have the remembrance of thee in my supplications night and day,4 earnestly desiring to see thee, remembering thy tears, that I may be filled with joy;5 calling to mind the unfeigned faith which {has been} in thee, which dwelt first in thy grandmother Lois, and in thy mother Eunice, and I am persuaded that in thee also.6 For which cause I put thee in mind to rekindle the gift of God which is in thee by the putting on of my hands.7 For God has not given us a spirit of cowardice, but of power, and of love, and of wise discretion.8 Be not therefore ashamed of the testimony of our Lord, nor of me his prisoner; but suffer evil along with the glad tidings, according to the power of God;9 who has saved us, and has called us with a holy calling, not according to our works, but according to {his} own purpose and grace, which {was} given to us in Christ Jesus before {the} ages of time,10 but has been made manifest now by the appearing of our Saviour Jesus Christ, who has annulled death, and brought to light life and incorruptibility by the glad tidings;11 to which *I* have been appointed a herald and apostle and teacher of {the} nations.12 For which cause also I suffer these things; but I am not ashamed; for I know whom I have believed, and am persuaded that he is able to keep for that day the deposit I have entrusted to him.13 Have an outline of sound words, which {words} thou hast heard of me, in faith and love which {are} in Christ Jesus.14 Keep, by the Holy Spirit which dwells in us, the good deposit entrusted.15 Thou knowest this, that all who {are} in Asia, of whom is Phygellus and Hermogenes, have turned away from me.16 The Lord grant mercy to the house of Onesiphorus, for he has often refreshed me, and has not been ashamed of my chain;17 but being in Rome sought me out very diligently, and found {me} -18 the Lord grant to him to find mercy from {the} Lord in that day-and how much service he rendered in Ephesus *thou* knowest best.

1 Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, ooreenkomstig die belofte van die lewe wat in Christus Jesus is,2 aan Timothes, my geliefde kind: Genade, barmhartigheid, vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here!3 Ek dank God, wat ek van my voorouers af in 'n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,4 terwyl ek verlang om jou te sien as ek aan jou trane dink, sodat ek met blydskap vervul kan word,5 en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Lo‹s en in jou moeder Eun¡ce, en wat -- daarvan is ek oortuig -- ook in jou is.6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.7 Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.8 Skaam jou dan nie oor die getuienis van onse Here of oor my, sy gevangene nie, maar ly saam verdrukkinge vir die evangelie na die krag van God9 wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is,10 maar wat nou geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie,11 waarvoor ek aangestel is as prediker en apostel en leraar van die heidene.12 Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot die dag toe.13 Hou as voorbeeld van gesonde woorde die wat jy van my gehoor het, in die geloof en liefde wat in Christus Jesus is.14 Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon.15 Jy weet dit dat almal wat in Asië is, hulle van my afgekeer het, onder wie Fig,llus en Hermogenes is.16 Mag die Here aan die huis van Ones¡forus barmhartigheid bewys, want hy het my dikwels verkwik en hom oor my kettings nie geskaam nie;17 maar toe hy in Rome gekom het, het hy my baie ywerig gesoek en gevind.18 Mag die Here hom skenk dat hy barmhartigheid mag verkry van die Here in die dag! En jy weet baie goed hoeveel dienste hy in fese bewys het.

Veja também

Publicidade
2 Timóteo
Ver todos os capítulos de 2 Timóteo
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-