Publicidade

Amós 2

1 Thus saith Jehovah: For three transgressions of Moab, and for four, I will not revoke its sentence; because he burned the bones of the king of Edom into lime.2 And I will send a fire upon Moab, and it shall devour the palaces of Kerijoth; and Moab shall die with tumult, with shouting, {and} with the sound of the trumpet.3 And I will cut off the judge from the midst thereof, and will slay all the princes thereof with him, saith Jehovah.4 Thus saith Jehovah: For three transgressions of Judah, and for four, I will not revoke its sentence; because they have despised the law of Jehovah, and have not kept his statutes; and their lies have caused them to err, after which their fathers walked.5 And I will send a fire upon Judah, and it shall devour the palaces of Jerusalem.6 Thus saith Jehovah: For three transgressions of Israel, and for four, I will not revoke its sentence; because they have sold the righteous for silver, and the needy for a pair of shoes;7 panting after the dust of the earth on the head of the poor, and turning aside the way of the meek; and a man and his father will go in unto the {same} maid, to profane my holy name.8 And they lay {themselves} down by every altar upon clothes taken in pledge, and they drink {in} the house of their God the wine of the condemned.9 But I destroyed the Amorite before them, whose height was as the height of the cedars, and he was strong as the oaks; but I destroyed his fruit from above, and his roots from beneath.10 And I brought you up from the land of Egypt, and led you forty years in the wilderness, to possess the land of the Amorite.11 And I raised up of your sons for prophets, and of your young men for Nazarites. Is it not even thus, ye children of Israel? saith Jehovah.12 And ye gave the Nazarites wine to drink; and commanded the prophets, saying, Prophesy not.13 Behold, I will press upon you, as a cart presseth that is full of sheaves.14 And flight shall perish from the swift, and the strong shall not strengthen his force, neither shall the mighty deliver his soul.15 Neither shall he stand that handleth the bow; and the swift of foot shall not escape, and he that rideth the horse shall not deliver his soul;16 and he that is stout-hearted among the mighty shall flee away naked in that day, saith Jehovah.

1 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Moab, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het.2 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in Moab, en dit sal die paleise van K,rijot verteer; en Moab sal met oorlogsrumoer sterwe, met krygsgeskreeu en basuingeskal.3 En Ek sal die regeerder onder hulle uitroei en al hulle vorste saam met hom doodmaak, sê die HERE.4 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Juda, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle die wet van die HERE verwerp het en sy insettinge nie onderhou het nie; en hulle leuengode het hulle verlei waar hulle vaders agter aan geloop het.5 Daarom sal Ek 'n vuur slinger in Juda, en dit sal die paleise van Jerusalem verteer.6 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Israel, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hulle die regverdige vir geld verkoop het en die behoeftige vir 'n paar skoene.7 Hulle wat daarna hyg dat die stof van die aarde op die hoof van die armes kom, en wat die weg van die ellendiges buig; en die man en sy vader gaan na dieselfde jongedogter om my heilige Naam te ontheilig.8 En hulle strek hul uit op verpande klere by elke altaar, en die wyn van die wat beboet is, drink hulle in die huis van hul god.9 En tog het k die Amoriet voor hulle uit verdelg wie se hoogte was soos die hoogte van die seders, en hy was sterk soos die eikebome; maar Ek het sy vrug daarbo en sy wortels daaronder verdelg.10 Ook het Ek julle uit Egipteland laat optrek en julle veertig jaar lank in die woestyn gelei, om die land van die Amoriet in besit te neem.11 En Ek het uit julle seuns profete en uit julle jongelinge nasireërs verwek. Is dit nie so nie, o kinders van Israel? spreek die HERE.12 Maar julle het die nasireërs wyn laat drink en aan die profete bevel gegee en gesê: Julle mag nie profeteer nie!13 Kyk, Ek laat dit onder julle kraak, soos 'n wa kraak wat vol gerwe is;14 sodat die wat gou is, nie kan ontvlug nie, en die sterke sy krag nie kan ontwikkel en die held sy lewe nie kan red nie.15 En die boogskutter sal nie bly staan en die wat gou is op sy voete, nie vrykom nie, en die perderuiter sal sy lewe nie red nie.16 En die dapperste onder die helde sal op die dag naak wegvlug, spreek die HERE.

Veja também

Publicidade
Amós
Ver todos os capítulos de Amós
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-