Publicidade

Apocalipse 8

AFR53
Apertura del settimo sigillo

1 Quando l’Agnello aprì il settimo sigillo, si fece silenzio nel cielo per circa lo spazio di mezz’ora. 2 Vidi i sette angeli che stanno in piedi davanti a Dio e furono date loro sette trombe.

3 Un altro angelo venne e si fermò presso l’altare, avendo un turibolo d’oro, e gli furono dati molti profumi affinché li unisse alle preghiere di tutti i santi sull’altare d’oro posto davanti al trono. 4 E il fumo dei profumi, unendosi alle preghiere dei santi, salì dalla mano dell’angelo davanti a Dio. 5 Poi l’angelo prese il turibolo, lo riempì del fuoco dell’altare e lo gettò sulla terra; e ne seguirono tuoni, voci, lampi e un terremoto.

Le prime quattro trombe

6 I sette angeli che avevano le sette trombe si prepararono a suonare.

7 Il primo suonò e vi fu grandine e fuoco, mescolati con sangue, che furono gettati sulla terra; la terza parte della terra fu arsa, la terza parte degli alberi fu arsa e ogni erba verde fu arsa.

8 Il secondo angelo suonò e una massa simile a una grande montagna ardente fu gettata nel mare; e la terza parte del mare divenne sangue, 9 e la terza parte delle creature viventi che erano nel mare morì, e la terza parte delle navi fu distrutta.

10 Il terzo angelo suonò e cadde dal cielo una grande stella, ardente come una torcia; cadde sulla terza parte dei fiumi e sulle fonti delle acque. 11 Il nome della stella è Assenzio; la terza parte delle acque divenne assenzio e molti uomini morirono a causa di quelle acque, perché erano diventate amare.

12 Il quarto angelo suonò e un terzo del sole, un terzo della luna e un terzo delle stelle furono colpiti, in modo che un terzo di essi si oscurasse e il giorno non brillasse per un terzo, e la notte allo stesso modo.

13 Allora guardai e udii un’aquila che volava in mezzo al cielo e diceva a gran voce: "Guai, guai, guai a quelli che abitano sulla terra, a causa degli altri suoni di tromba che tre angeli stanno per suonare!".

Die sewende seël word oopgemaak. Sewe engele met sewe basuine. Die eerste vier basuine.

1 EN toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank.

2 En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en sewe basuine is aan hulle gegee.

3 En 'n ander engel het gekom en met 'n goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te ;

4 en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God.

5 En die engel het die wierookbak geneem en dit met vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde gegooi; en daar het stemme gekom en donderslae en weerligte en aardbewing.

6 En die sewe engele met die sewe basuine het hulle gereed gemaak om te blaas.

7 En die eerste engel het geblaas, en daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op die aarde gegooi. En 'n derde van die bome het verbrand, en al die groen gras het verbrand.

8 En die tweede engel het geblaas, en iets soos 'n groot berg wat brand met vuur, is in die see gegooi. En 'n derde van die see het bloed geword,

9 en 'n derde van die lewende skepsele in die see het gesterwe, en 'n derde van die skepe het vergaan.

10 En die derde engel het geblaas, en 'n groot ster wat soos 'n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op 'n derde van die riviere en op die waterfonteine.

11 En die naam van die ster word genoem Alsem; en 'n derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het.

12 En die vierde engel het geblaas, en 'n derde van die son is getref en 'n derde van die maan en 'n derde van die sterre, sodat 'n derde van hulle donker sou word en die dag vir sy derde deel nie lig sou gee nie, en die nag net so.

13 En ek het gesien en gehoor 'n engel wat in die middel van die hemel vlieg, wat met 'n groot stem : Wee, wee, wee hulle wat op die aarde woon, vanweë die orige geluide van die basuin van die drie engele wat nog sal blaas!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-