Publicidade

Lucas 20

AFR53
L’autorità di Gesù messa in discussione

1 Uno di quei giorni, mentre [Gesù] insegnava al popolo nel tempio ed evangelizzava, sopraggiunsero i capi sacerdoti e gli scribi con gli anziani e gli parlarono così: 2 "Dicci con quale autorità fai queste cose, e chi ti ha dato questa autorità". 3 Ed egli, rispondendo, disse loro: "Anch’io vi domanderò una cosa: 4 il battesimo di Giovanni era dal cielo o dagli uomini?". 5 Ed essi ragionavano fra loro, dicendo: "Se diciamo: Dal cielo, egli ci dirà: Perché non gli credeste?. 6 Ma se diciamo: Dagli uomini, tutto il popolo ci lapiderà, perché è persuaso che Giovanni fosse un profeta". 7 E risposero che non sapevano da dove venisse. 8 E Gesù disse loro: "Neppure io vi dico con quale autorità faccio queste cose".

La parabola dei vignaiuoli malvagi

9 Poi cominciò a dire al popolo questa parabola: "Un uomo piantò una vigna, l’affidò a dei vignaiuoli e se ne andò in viaggio per lungo tempo. 10 Nella stagione del raccolto mandò a quei lavoratori un servo perché gli dessero del frutto della vigna, ma i lavoratori, battutolo, lo rimandarono a mani vuote. 11 Egli di nuovo mandò un altro servo, ma essi, dopo aver percosso e insultato anche questo, lo rimandarono a mani vuote. 12 Egli ne mandò ancora un terzo ed essi, dopo aver ferito anche questo, lo scacciarono. 13 Allora il padrone della vigna disse: Che farò? Manderò il mio diletto figlio; forse a lui porteranno rispetto. 14 Ma quando i lavoratori lo videro, fecero tra loro questo ragionamento: Costui è l’erede; uccidiamolo, affinché l’eredità diventi nostra. 15 E, cacciatolo fuori dalla vigna, lo uccisero. Che cosa farà loro dunque il padrone della vigna? 16 Verrà e distruggerà quei lavoratori, e darà la vigna ad altri". Ed essi, udito ciò, dissero: "Così non sia!".

17 Ma egli, guardatili in faccia, disse: "Che vuol dire dunque questo che è scritto:

La pietra che gli edificatori hanno rifiutata è quella che è diventata pietra angolare?

18 Chiunque cadrà su quella pietra sarà sfracellato ed essa stritolerà colui sul quale cadrà".

19 In quella stessa ora gli scribi e i capi sacerdoti cercarono di mettergli le mani addosso, ma temettero il popolo, poiché capirono che egli aveva detto quella parabola per loro.

Il tributo a Cesare

20 Essendosi messi a osservarlo, gli mandarono delle spie che simulassero di essere giusti per coglierlo in fallo e consegnarlo, così, all’autorità e al potere del governatore. 21 Quelli allora gli fecero una domanda: "Maestro, noi sappiamo che tu parli e insegni rettamente e non hai riguardi personali, ma insegni la via di Dio secondo verità. 22 È lecito a noi pagare il tributo a Cesare o no?". 23 Ma egli, cogliendo la loro astuzia, disse loro: 24 "Mostratemi un denaro; di chi porta l’effigie e l’iscrizione?". Ed essi dissero: "Di Cesare". 25 Ed egli a loro: "Rendete dunque a Cesare quello che è di Cesare e a Dio quello che è di Dio". 26 Essi non poterono coglierlo in fallo davanti al popolo e, meravigliati della sua risposta, tacquero.

I sadducei e la risurrezione

27 Poi, accostatisi alcuni sadducei, i quali negano che ci sia risurrezione, lo interrogarono, dicendo: 28 "Maestro, Mosè ci ha scritto che, se il fratello di uno muore avendo moglie ma senza figli, il fratello ne prenda la moglie e dia una discendenza a suo fratello. 29 C’erano dunque sette fratelli. Il primo prese moglie e morì senza figli. 30 Il secondo pure la sposò; 31 poi il terzo e così fu dei sette; non lasciarono figli e morirono. 32 Infine morì anche la donna. 33 Nella risurrezione, dunque, di chi sarà moglie la donna? Perché tutti e sette l’hanno avuta per moglie". 34 Gesù disse loro: "I figli di questo secolo sposano e sono sposati, 35 ma quelli che saranno reputati degni di avere parte al mondo a venire e alla risurrezione dai morti non sposano e non sono sposati, 36 perché neanche possono più morire, poiché sono simili agli angeli e sono figli di Dio, essendo figli della risurrezione. 37 Che poi i morti risuscitino, lo dichiarò anche Mosè nel passo del pruno, quando chiama il Signore, Dio di Abraamo, Dio di Isacco e Dio di Giacobbe. 38 Ora, egli non è un Dio dei morti, ma dei viventi, poiché per lui vivono tutti". 39 E alcuni scribi, rispondendo, dissero: "Maestro, hai detto bene". 40 E non ardivano più fargli alcuna domanda.

Cristo Figlio di Davide

41 Ed egli disse loro: "Come mai dicono che il Cristo è Figlio di Davide? 42 Poiché Davide stesso, nel libro dei Salmi, dice:

Il Signore ha detto al mio Signore: Siedi alla mia destra,43 finché io abbia posto i tuoi nemici per sgabello dei tuoi piedi.

44 Davide dunque lo chiama Signore; come può essere suo figlio?".

Gesù denuncia gli scribi

45 Mentre tutto il popolo lo udiva, egli disse ai suoi discepoli: 46 "Guardatevi dagli scribi, i quali passeggiano volentieri in lunghe vesti, amano essere salutati nelle piazze, avere i primi seggi nelle sinagoghe e i primi posti nei conviti; 47 essi che divorano le case delle vedove e fanno lunghe preghiere per apparenza. Costoro riceveranno maggior condanna".

Die doop van Johannes.

1 EN op een van dié dae, terwyl Hy besig was om die volk in die tempel te leer en die evangelie te verkondig, kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouderlinge by Hom staan,

2 en hulle spreek met Hom en : Vertel ons deur watter gesag U hierdie dinge doen, of wie dit is wat U hierdie gesag gegee het?

3 En Hy antwoord en vir hulle: Ek sal julle ook een ding vra vir My:

4 die doop van Johannes, was dit uit die hemel of uit mense?

5 Toe het hulle onder mekaar geredeneer en gesê: As ons : Uit die hemel sal Hy : Waarom het julle hom dan nie geglo nie?

6 En as ons : Uit mense sal die hele volk ons stenig, want hulle is daarvan oortuig dat Johannes 'n profeet is.

7 Toe antwoord hulle dat hulle nie weet waarvandaan nie.

8 En Jesus vir hulle: Dan vertel Ek julle ook nie deur watter gesag Ek hierdie dinge doen nie.

Gelykenis van die landbouers.

9 TOE begin Hy aan die volk hierdie gelykenis te vertel: 'n Sekere man het 'n wingerd geplant en dit aan landbouers verhuur en vir 'n geruime tyd op reis gegaan.

10 En op die regte tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur, dat hulle hom van die vrug van die wingerd sou gee. Maar die landbouers het hom geslaan en met leë hande weggestuur.

11 En hy het weer 'n ander dienskneg gestuur, en hulle het hom ook geslaan en skandelik behandel en met leë hande weggestuur.

12 En hy het weer 'n derde gestuur, en hulle het ook hierdie een gewond en uitgedryf.

13 Toe die eienaar van die wingerd: Wat sal ek doen? Ek sal my geliefde seun stuur; miskien sal hulle ontsag as hulle hom sien.

14 Maar toe die landbouers hom sien, het hulle onder mekaar geredeneer en gesê: Dit is die erfgenaam; kom laat ons hom doodmaak, sodat die erfdeel ons s’n kan wees.

15 En hulle het hom uit die wingerd gewerp en hom doodgemaak. Wat sal die eienaar van die wingerd dan aan hulle doen?

16 Hy sal kom en daardie landbouers ombring en die wingerd aan ander gee. En toe hulle dit hoor, hulle: Nee, stellig nie!

17 Maar Hy het hulle aangekyk en gesê: Wat beteken dan hierdie Skrifwoord: die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword?

18 Elkeen wat op dié steen val, sal verpletter word; maar elkeen op wie hy val, dié sal hy vermorsel.

Die vraag oor die belasting.

19 TOE probeer die owerpriesters en die skrifgeleerdes in daardie selfde uur om die hande aan Hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het geweet dat Hy hierdie gelykenis met die oog op hulle self uitgespreek het.

20 En hulle het Hom in die oog gehou en spioene gestuur wat geveins het dat hulle regverdig was, sodat hulle Hom op 'n woord kon betrap, om Hom oor te lewer aan die owerheid en aan die gesag van die goewerneur.

21 En hulle het Hom gevra en gesê: Meester, ons weet dat U reguit praat en leer en die persoon nie aanneem nie, maar die weg van God in waarheid leer

22 is dit ons geoorloof om aan die keiser belasting te betaal of nie?

23 Maar Hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My?

24 Wys My 'n penning. Wie se beeld en opskrif het dit? Hulle antwoord en : Die keiser s’n.

25 Toe Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

26 En hulle kon Hom nie voor die volk op 'n woord betrap nie, en verwonderd oor sy antwoord het hulle geswyg.

Die Sadduseërs en die opstanding.

27 EN sommige van die Sadduseërs het gekom hulle wat ontken dat daar 'n opstanding is en Hom gevra

28 en gesê: Meester, Moses het ons voorgeskrywe: As iemand se getroude broer sterwe en hy sterf sonder kinders, dan moet sy broer die vrou neem en vir sy broer kinders verwek.

29 Nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en kinderloos gesterwe.

30 En die tweede het die vrou geneem, en hy het ook kinderloos gesterwe.

31 En die derde het haar geneem; en net so al sewe. En hulle het geen kinders nagelaat nie en het gesterwe.

32 En ten laaste het die vrou ook gesterwe.

33 In die opstanding dan, wie van hulle se vrou sal sy wees? want al sewe het haar as vrou gehad.

34 Toe antwoord Jesus en vir hulle: Die kinders van hierdie eeu trou en word in die huwelik uitgegee;

35 maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, trou nie en word nie in die huwelik uitgegee nie.

36 Want hulle kan ook nie meer sterwe nie, want hulle is soos die engele en is kinders van God, omdat hulle kinders van die opstanding is.

37 En dat die dode opgewek word, het Moses ook in die gedeelte oor die doringbos aangedui, waar hy die Here noem die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.

38 Hy is tog nie 'n God van dooies nie, maar van lewendes, want almal leef vir Hom.

39 En sommige van die skrifgeleerdes antwoord en : Meester, U het goed gespreek.

40 En hulle het Hom nie meer iets durf vra nie.

Die Christus, die seun van Dawid.

41 TOE Hy vir hulle: Hoe is dit dat hulle dat die Christus die seun van Dawid is?

42 En Dawid self in die boek van die Psalms: Die Here het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand

43 totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete.

44 Dawid noem Hom dan Here, en hoe is Hy sy seun?

Jesus waarsku teen die skrifgeleerdes.

45 EN terwyl die hele volk luister, Hy vir sy dissipels:

46 Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere rondloop en van die begroetinge op die markte hou en van die voorste banke in die sinagoges en die voorste plekke by die maaltye.

47 Hulle eet die huise van die weduwees op en doen vir die skyn lang gebede. Hulle sal 'n swaarder oordeel ontvang.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-