Publicidade

Lucas 17

AFR53
Gli scandali, il perdono e la fede

1 Disse poi ai suoi discepoli: "È impossibile che non avvengano scandali, ma guai a colui per cui avvengono! 2 Sarebbe meglio per lui che gli fosse messa al collo una macina da mulino e fosse gettato nel mare, piuttosto che scandalizzare uno solo di questi piccoli. 3 Badate a voi stessi! Se tuo fratello pecca, riprendilo e, se si pente, perdonalo. 4 E se ha peccato contro te sette volte al giorno e sette volte torna a te e ti dice: Mi pento, perdonalo".

5 Allora gli apostoli dissero al Signore: "Aumentaci la fede". 6 Il Signore disse: "Se aveste fede quanto un granello di senape, potreste dire a questo sicomoro: Sradicati e trapiantati nel maree vi ubbidirebbe".

Servi inutili

7 "Se uno di voi ha un servo che ara o bada alle pecore, quando quello torna a casa dai campi, gli dirà: Vieni presto a metterti a tavola? 8 Non gli dirà invece: Preparami la cena, rimboccati la veste e vieni a servirmi finché io abbia mangiato e bevuto, poi mangerai e berrai tu? 9 Si ritiene forse obbligato verso il suo servo perché ha fatto le cose che gli erano state comandate? 10 Così anche voi, quando avrete fatto tutto ciò che vi è comandato, dite: Noi siamo servi inutili; abbiamo fatto quello che eravamo in obbligo di fare".

Gesù guarisce dieci lebbrosi

11 Nel recarsi a Gerusalemme, egli passava sui confini della Samaria e della Galilea. 12 Come entrava in un certo villaggio, gli vennero incontro dieci uomini lebbrosi, i quali, fermatisi a distanza, 13 alzarono la voce dicendo: "Gesù, Maestro, abbi pietà di noi!". 14 Vedutili, egli disse loro: "Andate a mostrarvi ai sacerdoti". E, mentre andavano, furono purificati. 15 Uno di loro, vedendo che era guarito, tornò indietro glorificando Dio ad alta voce 16 e si gettò ai suoi piedi con la faccia a terra, ringraziandolo; e questo era un samaritano. 17 Gesù, rispondendo, disse: "I dieci non sono stati tutti purificati? E gli altri nove dove sono? 18 Non si è trovato nessuno che sia tornato per dare gloria a Dio tranne questo straniero?". 19 E gli disse: "Alzati e va: la tua fede ti ha salvato".

20 Interrogato poi dai farisei sul quando verrebbe il regno di Dio, rispose loro dicendo: "Il regno di Dio non viene in modo da attirare gli sguardi, si dirà: 21 Eccolo qui, o: Eccolo ; perché ecco, il regno di Dio è dentro di voi".

Gesù annuncia la Sua seconda venuta

22 Disse pure ai suoi discepoli: "Verranno giorni che desidererete vedere anche uno solo dei giorni del Figlio dell’uomo, e non lo vedrete. 23 E vi si dirà: Eccolo o: Eccolo qui; non andate e non li seguite, 24 perché com’è il lampo, che balenando risplende da un’estremità all’altra del cielo, così sarà il Figlio dell’uomo nel suo giorno. 25 Ma prima bisogna che egli soffra molte cose e sia respinto da questa generazione.

26 E come avvenne ai giorni di Noè, così pure avverrà ai giorni del Figlio dell’uomo. 27 Si mangiava, si beveva, si prendeva moglie e si andava a marito, fino al giorno che Noè entrò nell’arca e venne il diluvio che li fece perire tutti. 28 Avvenne allo stesso modo anche ai giorni di Lot: si mangiava, si beveva, si comprava, si vendeva, si piantava e si edificava, 29 ma nel giorno in cui Lot uscì da Sodoma piovve dal cielo fuoco e zolfo, che li fece perire tutti. 30 Lo stesso avverrà nel giorno in cui il Figlio dell’uomo sarà manifestato.

31 In quel giorno, chi sarà sulla terrazza e avrà la sua roba in casa, non scenda a prenderla; così pure, chi sarà nei campi, non torni indietro. 32 Ricordatevi della moglie di Lot. 33 Chi cercherà di salvare la sua vita, la perderà, ma chi la perderà, la preserverà. 34 Io vi dico: In quella notte, due saranno in un letto; l’uno sarà preso e l’altro lasciato. 35 Due donne macineranno assieme; l’una sarà presa e l’altra lasciata. 36 [Due uomini saranno ai campi, l’uno sarà preso e l’altro lasciato".]

37 I discepoli risposero: "Dove sarà, Signore?". Ed egli disse loro: "Dove sarà il corpo, pure si raduneranno le aquile".

Oor die struikelblokke. Oor die vergifnis van belediginge en die krag van die wet. Die nuttelose dienskneg.

1 EN Hy het vir sy dissipels gesê: Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom.

2 Dit is beter vir hom as 'n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou laat struikel.

3 Pas op vir julleself. En as jou broeder teen jou sondig, bestraf hom; en as hy berou kry, vergewe hom.

4 En as hy sewe maal op 'n dag teen jou sondig en sewe maal op 'n dag na jou terugkom en : Ek het berou moet jy hom vergewe.

5 Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof.

6 En die Here : As julle geloof gehad het soos 'n mosterdsaad, sou julle vir hierdie moerbeiboom : Word ontwortel en in die see geplant en hy sou julle gehoorsaam wees.

7 En wie is daar van julle wat 'n dienskneg het wat ploeg of vee oppas, en as hy inkom van die veld vir hom sal : Kom dadelik hier aan tafel?

8 Sal hy nie eerder vir hom nie: Maak vir my die aandete klaar en omgord jou en bedien my totdat ek geëet en gedrink het; en daarna kan jy eet en drink?

9 Bedank hy daardie dienskneg, omdat hy gedoen het wat hom beveel is? Ek glo nie.

10 So ook julle, wanneer julle alles gedoen het wat julle beveel is, dan: Ons is onverdienstelike diensknegte, want ons het gedoen wat ons verplig was om te doen.

Genesing van tien melaatses.

11 EN op sy reis na Jerusalem het Hy deur Samaría en Galiléa gegaan.

12 En toe Hy in 'n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op 'n afstand bly staan het.

13 En hulle het hul stem verhef en gesê: Jesus, Meester, wees ons barmhartig!

14 En toe Hy hulle sien, Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters. En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword.

15 En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met 'n groot stem verheerlik.

16 En hy het op sy aangesig neergeval by sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan.

17 Toe antwoord Jesus en : Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?

18 Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?

19 En Hy vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.

Oor die skielike koms van die koninkryk van God.

20 EN toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van God kom nie met sigbare tekens nie.

21 En hulle sal nie : Kyk hier! of: Kyk daar! nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.

22 En Hy vir sy dissipels: Daar sal dae kom wanneer julle sal begeer om een van die dae van die Seun van die mens te sien, en julle sal dit nie sien nie.

23 En hulle sal vir julle : Kyk hier! of: Kyk daar! Moenie gaan nie en moenie agterna loop nie.

24 Want soos die weerlig wat van die een kant onder die hemel blits en tot by die ander kant onder die hemel skyn, so sal die Seun van die mens ook in sy dag wees.

25 Maar eers moet Hy baie ly en deur hierdie geslag verwerp word.

26 En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens:

27 hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die huwelik gegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en die sondvloed gekom en almal vernietig het.

28 Net soos dit ook gebeur het in die dae van Lot: hulle het geëet en gedrink, gekoop en verkoop, hulle het geplant en gebou.

29 Maar op die dag toe Lot van Sodom uitgaan, het vuur en swawel van die hemel af gereën en almal vernietig.

30 Net so sal dit wees in die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word.

31 In daardie dag moet hy wat op die dak sal wees, terwyl sy huisraad in die huis is, nie afkom om dit weg te neem nie; en so ook moet hy wat op die land sal wees, nie omdraai na wat agter is nie.

32 Dink aan die vrou van Lot!

33 Elkeen wat probeer om sy lewe te red, sal dit verloor; en elkeen wat dit verloor, sal dit behou.

34 Ek vir julle: In daardie nag sal daar twee op een bed wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

35 Twee vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

36 Twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

37 En hulle antwoord en vir Hom: Waar, Here? En Hy vir hulle: Waar die liggaam , daar sal die aasvoëls saamkom.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-