Publicidade

Amós 4

AFR53

1 Ascoltate questa parola, vacche di Basan che state sul monte di Samaria, voi, che opprimete gli umili, che maltrattate i poveri, che dite ai vostri signori: "Portate qua, che beviamo!". 2 Il Signore, l’Eterno lo ha giurato per la sua santità: "Ecco, verranno per voi dei giorni in cui sarete tirate fuori con degli uncini, e i vostri figli con gli ami da pesca; 3 voi uscirete per le brecce, ognuna davanti a , e sarete scacciate verso l’Ermon", dice l’Eterno.

Israele rifiuta ostinatamente di tornare a Dio, suo giudizio

4 "Andate a Betel, e peccate! a Ghilgal, e peccate ancora di più! Portate ogni mattina i vostri sacrifici e ogni tre giorni le vostre decime! 5 Fate bruciare sacrifici di ringraziamento con lievito! Proclamate delle offerte volontarie, proclamatele! Poiché così amate fare, o figli d’Israele", dice il Signore, l’Eterno.

6 "Io, dal canto mio, vi ho lasciati a bocca asciutta in tutte le vostre città; vi ho fatto mancare il pane in tutte le vostre case; ma voi non siete tornati a me", dice l’Eterno.

7 "Vi ho anche rifiutato la pioggia, quando mancavano ancora tre mesi alla mietitura; ho fatto piovere sopra una città e non ho fatto piovere sull’altra; una parte di campo ha ricevuto la pioggia e la parte su cui non ha piovuto è inaridita. 8 Due, tre città vagavano verso un’altra città per bere dell’acqua, e non potevano dissetarsi; ma voi non siete tornati a me", dice l’Eterno.

9 "Io vi ho colpito con ruggine e con carbonchio; le locuste hanno divorato i vostri numerosi giardini, le vostre vigne, i vostri fichi, i vostri ulivi; ma voi non siete tornati a me", dice l’Eterno.

10 "Io ho mandato fra di voi la peste come in Egitto; ho ucciso i vostri giovani con la spada e ho catturato i vostri cavalli; vi ho fatto salire al naso il fetore dei vostri accampamenti; ma voi non siete tornati a me", dice l’Eterno.

11 "Io vi ho sconvolti, come quando Dio sconvolse Sodoma e Gomorra, e voi siete stati come un tizzone strappato dal fuoco; ma voi non siete tornati a me", dice l’Eterno.

12 "Perciò, ti farò come ho detto, o Israele. Poiché io farò questo contro di te, preparati, Israele, a incontrare il tuo Dio!". 13 Poiché, ecco colui che forma i monti, crea il vento e fa conoscere all’uomo qual è il suo pensiero; colui che cambia l’aurora in tenebre e cammina sulle alture della terra; il suo nome è l’Eterno, l’Iddio degli eserciti.

Die tweede strafrede: verskerping van die aanklag.

1 HOOR hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samaría is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here : Bring aan en laat ons drink!

2 Die Here Here het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat hulle julle met hake sal optrek en die wat van julle oor is, met vishoeke.

3 En julle sal deur bresse in die muur uittrek, elkeen sonder om weg te kyk, en julle sal weggewerp word na Harmon, spreek die Here Here.

4 Kom na Bet-el, en sondig! Na Gilgal, sondig nog meer! En bring julle slagoffers in die môre en julle tiendes al om die derde dag.

5 En laat van wat gesuurd is, 'n lofoffer rook, en roep vrywillige offers uit, laat dit hoor! Want so is dit na julle sin, kinders van Israel, spreek die Here Here.

6 Alhoewel Ék julle reinheid van tande gegee het in al julle stede en broodsgebrek in al julle woonplekke nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

7 Alhoewel Ék die reën van julle teruggehou het toe dit nog drie maande voor die oestyd was en op die een stad laat reën maar op die ander nie laat reën het nie, die een stuk land reën gekry het, maar die ander waarop geen reën geval het nie, verdor het;

8 en twee, drie stede na een stad geslinger het om water te drink sonder om die dors te les nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

9 Ek het julle met brandkoring en met heuningdou swaar getref, baie van julle tuine en julle wingerde en julle vyebome en julle olyfbome het die sprinkaan verslind nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

10 Ek het die pes onder julle gestuur, op die manier van Egipte; Ek het julle jongmanne met die swaard gedood saam met die wegvoering van julle perde; en Ek het die stank van julle laer laat opstyg, ja, tot in julle neus nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

11 Ek het julle omgekeer soos God Sodom en Gomorra omgekeer het, sodat julle soos 'n stuk brandhout was wat uit die vuur geruk is nogtans het julle jul tot My nie bekeer nie, spreek die Here.

12 Daarom sal Ek met jou handel, o Israel; omdat Ek met jou sal handel maak jou klaar om jou God te ontmoet, o Israel!

13 Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-