Publicidade

Amós 5

AFR53
Il Signore esorta Israele a ravvedersi

1 Ascoltate questa parola, questo lamento che io pronuncio su di voi, o casa d’Israele! 2 "La vergine d’Israele è caduta e non risorgerà più; giace distesa sul suo suolo e non c’è chi la rialzi". 3 Poiché così parla il Signore, l’Eterno: "Alla città che metteva in campo mille uomini, non ne resteranno che cento; alla città che ne metteva in campo cento, non ne resteranno che dieci per la casa d’Israele".

4 Poiché così dice l’Eterno alla casa d’Israele: "Cercatemi e vivrete! 5 Non cercate Betel, non andate a Ghilgal, non vi recate fino a Beer-Sceba; perché Ghilgal andrà di sicuro in esilio, e Betel sarà ridotto a nulla".

6 Cercate l’Eterno e vivrete, affinché egli non si avventi come un fuoco sulla casa di Giuseppe e la consumi senza che in Betel ci sia chi la spenga. 7 Voi cambiate il diritto in assenzio e gettate a terra la giustizia!

8 Egli ha fatto le Pleiadi e Orione, cambia in aurora l’ombra di morte e fa del giorno una notte oscura; chiama le acque del mare e le riversa sulla faccia della terra: il suo nome è l’Eterno. 9 Egli fa sorgere all’improvviso la rovina sui potenti, così la rovina piomba sulle fortezze.

10 Essi odiano chi li ammonisce alla porta e detestano chi parla con integrità. 11 Perciò, visto che calpestate il povero ed esigete da lui tributi di frumento, voi fabbricate case di pietre squadrate, ma non le abiterete; piantate vigne deliziose, ma non ne berrete il vino. 12 Poiché io conosco quanto sono numerose le vostre trasgressioni, come sono gravi i vostri peccati; voi opprimete il giusto, accettate regali e fate torto ai poveri alla porta. 13 Ecco perché, in tempi come questi, il saggio tace; perché i tempi sono malvagi.

14 Cercate il bene e non il male, affinché viviate, e l’Eterno, l’Iddio degli eserciti, sia con voi, come dite. 15 Odiate il male, amate il bene e, alle porte, stabilite saldamente il diritto. Forse, l’Eterno, l’Iddio degli eserciti, avrà pietà del resto di Giuseppe.

16 Perciò, così dice l’Eterno, l’Iddio degli eserciti, il Signore: "In tutte le piazze si farà lamento, e in tutte le strade si dirà: Ahimè! ahimè!. Si chiameranno gli agricoltori perché facciano cordoglio, e si ordineranno lamenti a quelli che li sanno fare. 17 In tutte le vigne si farà lamento, perché io passerò in mezzo a te", dice l’Eterno.

18 Guai a voi che desiderate il giorno dell’Eterno! Che vi aspettate dal giorno dell’Eterno? Sarà un giorno di tenebre, non di luce. 19 Voi sarete come uno che fugge davanti a un leone e si imbatte in un orso; come uno che entra in casa, appoggia la mano alla parete e un serpente lo morde. 20 Il giorno dell’Eterno non è forse tenebre e non luce? oscurissimo e senza splendore? 21 "Io odio, disprezzo le vostre feste, non prendo piacere nelle vostre assemblee solenni. 22 Se mi offrite i vostri olocausti e le vostre oblazioni, io non li gradisco; non tengo conto delle bestie grasse che mi offrite in sacrifici di ringraziamento. 23 Allontana da me il rumore dei tuoi canti! Non voglio più sentire la musica delle tue arpe! 24 Ma scorra il diritto come acqua e la giustizia come un torrente perenne! 25 O casa d’Israele, mi avete forse presentato sacrifici e oblazioni nel deserto, durante i quarant’anni? 26 Ora vi caricherete sulle spalle il baldacchino del vostro re, il piedistallo delle vostre immagini, la stella dei vostri dèi, che voi vi siete fatti; 27 io vi farò andare in esilio al di di Damasco", dice l’Eterno, che ha nome l’Iddio degli eserciti.

Die derde strafrede: klaaglied oor Israel.

1 HOOR hierdie woord wat Ek oor julle as klaaglied aanhef, o huis van Israel!

2 Die jonkvrou van Israel het geval, sy sal nie weer opstaan nie; neergewerp sy op haar land, niemand rig haar op nie.

3 Want so die Here Here: Die stad wat met duisend uitgetrek het, hou honderd oor; en die wat met honderd uitgetrek het, hou tien oor vir die huis van Israel.

4 Want so die Here aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!

5 Maar soek Bet-el nie, en kom nie na Gilgal nie en trek nie deur na Berséba nie. Want Gilgal sal gewis in ballingskap gaan, en Bet-el sal tot niks word nie.

6 Soek die Here, dan sal julle lewe, sodat Hy nie teen die huis van Josef uitbreek soos 'n vuur wat verteer sonder dat iemand dit vir Bet-el kan blus nie.

7 Julle wat die reg in wildeals verander en die geregtigheid teen die grond gooi!

8 Hy wat die Sewe-ster en die Oríon gemaak het en die duisternis in môrelig verander en die dag tot nag verduister, wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die oppervlakte van die aarde Here is sy Naam!

9 Hy wat verwoesting laat aanblits oor die sterke, en verwoesting kom oor die vesting!

10 Hulle haat die man wat in die poort die reg handhaaf, en hulle het 'n afsku van hom wat in opregtheid spreek.

11 Daarom, omdat julle die arm man vertrap en van hom 'n heffing van koring neem, het julle huise van gekapte klippe gebou, maar julle sal nie daarin woon nie; julle het pragtige wingerde geplant, maar julle sal die wyn daarvan nie drink nie.

12 Want Ek weet dat julle oortreding menigvuldig en julle sondes geweldig is, julle wat die vyande is van die regverdige, wat omkoopgeld aanneem en die behoeftiges wegstoot in die poort.

13 Daarom swyg die verstandige in so 'n tyd, want dit is 'n onheilspellende tyd.

14 Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die Here, die God van die leërskare, met julle kan wees soos julle .

15 Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort miskien sal die Here, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.

16 Daarom, so die Here, die God van die leërskare, die Here: Op al die pleine weeklag! En op al die strate sal hulle : Ag, ag! En hulle sal na die landbouer roep om te treur, en te weeklaag na die wat verstaan om treurliedere te sing.

17 Ook sal daar in al die wingerde weeklag wees wanneer Ek in jou midde deurtrek, die Here.

18 Wee die wat na die dag van die Here verlang! Wat sal tog die dag van die Here vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie.

19 Soos wanneer iemand vlug vir 'n leeu, maar 'n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en 'n slang byt hom!

20 Is die dag van die Here nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder 'n ligstraal?

21 Ek haat, Ek versmaad julle feeste en het geen welgevalle aan julle feestye nie.

22 Want al bring julle vir My brandoffers saam met julle spysoffers, Ek het daar geen welbehae in nie, en die dankoffer van julle vetgemaakte kalwers sien Ek nie met welgevalle aan nie.

23 Verwyder van My die geraas van jou liedere! En na die geluid van jou harpe wil Ek nie luister nie.

24 Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

25 Het julle aan My slagoffers en spysoffers gebring veertig jaar lank in die woestyn, o huis van Israel,

26 en ook gedra Sakkut, julle koning, en Kewan, julle beelde, julle stergod wat julle vir julle gemaak het?

27 Daarom sal Ek julle anderkant Damaskus in ballingskap wegvoer, die Here wie se Naam God van die leërskare is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-