Publicidade

Amós 8

AFR53
Il paniere di frutti maturi e l’imminente rovina d’Israele

1 Il Signore, l’Eterno, mi fece vedere questo: C’era un paniere di frutti maturi. 2 Egli mi disse: "Amos, che vedi?", io risposi: "Un paniere di frutti maturi". E l’Eterno mi disse: "La fine del mio popolo Israele è matura; io non lo risparmierò più. 3 In quel giorno", dice il Signore, l’Eterno, "i canti del palazzo diventeranno degli urli; grande sarà il numero dei cadaveri; saranno gettati dappertutto, in silenzio".

4 Ascoltate questo, o voi che vorreste divorare il povero e distruggere gli umili del paese; 5 voi che dite: "Quando finirà il novilunio, perché possiamo vendere il grano? Quando finirà il sabato, perché possiamo aprire i granai, diminuire l’efa, aumentare il siclo, falsificare le bilance per frodare, 6 comprare il misero per denaro e il povero se deve un paio di sandali? E venderemo anche lo scarto del grano!". 7 L’Eterno lo ha giurato per colui che è la gloria di Giacobbe: "Non dimenticherò mai nessuna delle vostre opere. 8 Il paese non tremerà forse per questo motivo? Ogni suo abitante non sarà forse in lutto? Il paese si solleverà tutto quanto come il fiume, ondeggerà e si abbasserà come il fiume d’Egitto. 9 In quel giorno avverrà", dice il Signore, l’Eterno, "che io farò tramontare il sole a mezzogiorno, e in pieno giorno farò venire le tenebre sulla terra. 10 Trasformerò le vostre feste in lutto e tutti i vostri canti in lamento; coprirò di sacchi tutti i fianchi e ogni testa sarà rasata. Getterò il paese nel lutto come quando muore un figlio unico, la sua fine sarà come un giorno di amarezza".

11 "Ecco, vengono i giorni", dice il Signore, l’Eterno, "in cui io manderò la fame nel paese, non fame di pane o sete di acqua, ma la fame e la sete di ascoltare la parola dell’Eterno. 12 Allora, vagando da un mare all’altro, dal settentrione al levante, correranno qua e in cerca della parola dell’Eterno, ma non la troveranno. 13 In quel giorno, le belle ragazze e i giovani verranno meno per la sete. 14 Quelli che giurano per il peccato di Samaria e dicono: Come è vero che il tuo Dio vive, o Dane: Viva la via di Beer-Sceba!, cadranno e non si rialzeranno più".

Die vierde gesig: die mandjie met vrugte.

1 DÍT het die Here Here my laat sien kyk, daar was 'n mandjie met somervrugte.

2 En Hy : Wat sien jy, Amos? En ek antwoord: 'n Mandjie met somervrugte. Toe die Here vir my: Die einde het vir my volk Israel gekom; Ek sal hom verder nie meer verbygaan nie.

3 En die liedere van die paleis sal in dié dag weeklaag, spreek die Here Here: 'n menigte lyke; hulle gooi dit oral neer. Stilte!

4 Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei,

5 deur te : Wanneer is die nuwemaan verby, sodat ons koring kan verkoop, en die sabbat, sodat ons die graanskuur kan oopsluit om die efa te verklein en die sikkel te vergroot en bedrieglik te handel met 'n valse weegskaal;

6 om die armes vir geld te koop en die behoeftige vir 'n paar skoene; ook die afval van die koring sal ons verkoop.

7 Die Here het gesweer by die hoogheid van Jakob: Gewis, Ek sal in ewigheid nie een van hulle werke vergeet nie.

8 Moet hieroor die aarde nie bewe en elke inwoner daarvan nie treur nie? Ja, dit sal oprys in sy geheel soos die Nyl en onstuimig opkook en wegsak soos die rivier van Egipte.

9 En in dié dag, spreek die Here Here, laat Ek die son op die middag ondergaan en vir die aarde die lig duister word terwyl dit nog dag is.

10 En Ek verander julle feeste in rou en al julle liedere in klaagsang, en Ek bring op alle lendene 'n roukleed en op alle hoofde kaalheid. En Ek maak dit soos by die rou oor 'n enigste kind en die einde daarvan soos 'n bittere dag.

11 Kyk, daar kom dae, spreek die Here Here, dat Ek 'n honger in die land stuur, nie 'n honger na brood nie en nie 'n dors na water nie, maar om die woorde van die Here te hoor.

12 En hulle sal swerwe van see tot see en rondslinger van noord na oos, om na die woord van die Here te soek, maar hulle sal dit nie vind nie.

13 In dié dag sal die mooi jongedogters en die jongmanne van dors beswyk

14 hulle wat sweer by die skuld van Samaría, en ook : So waar as jou god leef, o Dan! en: So waar as die weg van Berséba leef! En hulle sal val en nie weer opstaan nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-