Publicidade

Neemias 4

AFR53
I lavori continuano nonostante le opposizioni

1 Quando Samballat udì che noi costruivamo le mura, si adirò, si indignò moltissimo, si fece beffe dei Giudei, 2 e disse in presenza dei suoi fratelli e dei soldati di Samaria: "Che fanno questi Giudei indeboliti? Li lasceremo fare? Offriranno sacrifici? Finiranno in un giorno? Faranno rivivere delle pietre sepolte sotto mucchi di polvere e consumate dal fuoco?". 3 Tobia l’Ammonita, che gli stava accanto, disse: "Costruiscano pure! Se una volpe vi salta sopra farà crollare il loro muro di pietra!". 4 Ascolta, o Dio nostro, come siamo disprezzati! Faricadere sul loro capo le loro offese e abbandonali al saccheggio in un paese di schiavitù! 5 Non coprire la loro iniquità, e non sia cancellato dal tuo cospetto il loro peccato; poiché ti hanno provocato a ira alla presenza dei costruttori. 6 Noi dunque ricostruimmo le mura, che furono compiute dappertutto fino alla metà della loro altezza; e il popolo aveva preso a cuore il lavoro. 7 Ma quando Samballat, Tobia, gli Arabi, gli Ammoniti e gli Asdodei ebbero udito che la riparazione delle mura di Gerusalemme progrediva, e che le brecce cominciavano a chiudersi, si adirarono moltissimo, 8 e tutti quanti insieme congiurarono di venire ad attaccare Gerusalemme e a crearvi del disordine. 9 Allora noi pregammo il nostro Dio e mettemmo delle sentinelle di giorno e di notte per difenderci dai loro attacchi. 10 Quelli di Giuda dicevano: "Le forze dei portatori di pesi vengono meno, e le macerie sono molte; noi non potremo costruire le mura!". 11 E i nostri avversari dicevano: "Essi non sapranno e non vedranno nulla, finché noi giungiamo in mezzo a loro; allora li uccideremo, e faremo cessare i lavori". 12 E siccome i Giudei che abitavano vicino a loro vennero dieci volte a riferirci la cosa da tutti i luoghi di loro provenienza, 13 io disposi il popolo per famiglie, con le loro spade, le loro lance e i loro archi, nelle parti più basse del posto, dietro le mura, in luoghi aperti. 14 Dopo aver bene esaminato tutto, mi alzai, e dissi ai notabili, ai magistrati e al resto del popolo: "Non li temete! Ricordatevi del Signore, grande e tremendo; e combattete per i vostri fratelli, per i vostri figli e figlie, per le vostre mogli e per le vostre case!". 15 Quando i nostri nemici udirono che eravamo informati della cosa, Iddio vanificò il loro progetto, e noi tutti tornammo alle mura, ognuno al proprio lavoro. 16 Da quel giorno, la metà dei miei servi lavorava, e l’altra metà stava armata di lance, di scudi, di archi, di corazze; e i capi erano dietro a tutta la casa di Giuda. 17 Quelli che costruivano le mura e quelli che portavano o caricavano i pesi, con una mano lavoravano e con l’altra tenevano la loro arma; 18 e tutti i costruttori, lavorando, portavano ciascuno la spada cinta ai fianchi. Il trombettiere stava accanto a me. 19 Io dissi ai notabili, ai magistrati e al resto del popolo: "L’opera è grande ed estesa, e noi siamo sparsi sulle mura, e distanti l’uno dall’altro. 20 Dovunque udrete il suono della tromba, radunatevi presso di noi; il nostro Dio combatterà per noi". 21 Così continuavamo i lavori, mentre la metà della mia gente teneva impugnata la lancia, dallo spuntare dell’alba all’apparire delle stelle. 22 In quello stesso tempo, io dissi al popolo: "Ciascuno di voi resti la notte dentro Gerusalemme con i suoi servi, per fare con noi la guardia durante la notte e riprendere il lavoro di giorno". 23 Inoltre, io, i miei fratelli, i miei servi e gli uomini di guardia che mi seguivano, non ci spogliavamo; ognuno aveva l’arma a portata di mano.

Sameswering van die vyande. Nehemía wapen die volk.

1 MAAR toe Sanbállat hoor dat ons die muur bou, het hy kwaad geword en hom baie geërg, en hy het met die Jode gespot

2 en voor sy broers en die leër van Samaría gespreek en gesê: Wat maak die magtelose Jode? Sal 'n mens hulle laat begaan? Sal hulle offer? Sal hulle dit vandag nog voltooi? Sal hulle die klippe uit die grondhope lewendig maak, al is dit deur brand verniel?

3 En Tobía, die Ammoniet, het langs hom gestaan en gesê: Wat hulle ook al bou as 'n jakkals daarteen opspring, sal hy hulle klipmuur omgooi!

4 Hoor, onse God, dat ons 'n veragting geword het; en bring hulle smaad op hulle hoof terug en gee hulle oor aan plundering in 'n land van gevangenskap.

5 En dek hulle ongeregtigheid nie toe nie, en laat hulle sonde nie uitgedelg word voor u aangesig nie; want hulle het U geterg teenoor die bouers.

6 Maar ons het die muur opgebou, en die hele muur is tot op sy helfte herstel; en die volk was met hulle hart in die werk.

7 Maar toe Sanbállat en Tobía en die Arabiere en die Ammoniete en die Asdodiete hoor dat die verbetering aan die mure van Jerusalem vorder, dat die skeure begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.

8 En hulle het almal met mekaar 'n sameswering gesmee om teen Jerusalem te gaan veg en daar verwarring te stig.

9 Maar ons het tot onse God gebid en om hulle ontwil 'n wag teen hulle uitgesit, dag en nag.

10 Maar Juda het gesê: Die krag van die lasdraers beswyk, en die puinhoop is groot, sodat ons nie aan die muur kan bou nie.

11 En ons teëstanders het gesê: Hulle mag niks weet en sien nie totdat ons tussen hulle inkom en hulle doodslaan en 'n einde maak aan die werk.

12 En toe die Jode wat by hulle gewoon het, inkom en wel tien maal, uit al die plekke, aan ons : Julle moet na ons toe terugkom

13 het ek op die laagste plekke agter die muur, op die kaal plekke, manskappe opgestel ek het die volk opgestel volgens hulle geslagte met hul swaarde, hul spiese en hul boë.

14 En ek het dit gesien en my opgerig en aan die edeles en die leiers en die ander mense gesê: Julle moet nie bang wees vir hulle nie; dink aan die grote en gedugte Here, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise.

15 En toe ons vyande hoor dat dit aan ons bekend geword het, en God hulle plan verydel het, het ons almal teruggegaan na die muur, elkeen na sy werk.

16 En van dié dag af was die helfte van my mense besig met die werk, en die ander helfte het die spiese en die skilde en die boë en die pantsers gehou, terwyl die owerstes agter die hele huis van Juda gestaan het.

17 Van die bouers aan die muur het die lasdraers hulle werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig het, terwyl die ander hand die werpspies vashou,

18 en die bouers het elkeen sy swaard aan sy heupe gegord en gebou, terwyl die basuinblaser by my gestaan het.

19 En ek het aan die edeles en die leiers en die ander mense gesê: Die werk is groot en uitgestrek, en ons is uitmekaar op die muur, die een ver van die ander af.

20 Op die plek waar julle die geluid van die basuin hoor, daar moet julle by ons bymekaarkom; onse God sal vir ons stry.

21 En ons het die werk gedoen, terwyl die helfte van hulle die spiese vashou vandat die rooidag uitkom totdat die sterre verskyn.

22 Ook het ek in dié tyd aan die volk gesê: Elkeen moet met sy kneg binnekant Jerusalem vernag, sodat hulle vir ons in die nag 'n wag kan wees en oordag 'n werkkrag.

23 Maar ek self en my broers en my mense en die manne van die wag wat my gevolg het, het nooit ons klere uitgetrek nie elkeen met sy wapen en water.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-