Pular para o conteúdo
Publicidade

Hākai 1

AFR53

Te Whakahau kia Hangā anō te Temepara

1 I te rua o ngā tau o Kīngi Tariuha, i te ono o ngā marama, i te tuatahi o te marama ka puta mai te kupu a Ihowā, he mea Hākai poropiti, ki a Herupapera tama a Haratiera, kāwana o Hūrā, rāua ko te tino tohunga, ko Hohua tama a Iohereke; i mea ia: 2 Ko te kupu tēnei a Ihowā o ngā mano, e mea ana ia: "Ki tēnei iwi: Kāhore anō kia taea noatia te , te e hangā ai Ihowā whare."

3 , ka puta mai te kupu a Ihowā, he mea Hākai poropiti, i ia: 4 "Ko koutou ianei tēnei, e mea , e noho ai i ō koutou whare kua oti nei roto hīpoki, i te mea he ururua tēnei whare?"

5 , ko te kupu tēnei a Ihowā o ngā mano: "Whakaaroa ō koutou ara. 6 He nui koutou i whakatō ai, he iti koutou i mau mai ai; e kai ana, heoi, kāhore e mākona; e inu ana, ngata i te wai; e kākahu ana i o koutou, mahana tētahi; e riro ana i te kaimahi te moni tāna mahi, ā, whaowhina ana e ia ki roto ki te pūtea kōputaputa."

7 Ko te kupu tēnei a Ihowā o ngā mano: "Whakaaroa ō koutou ara. 8 Pikitia te maunga, maua mai he rākau, hangā hoki te whare; ā, ka manako ahau ki reira, ka whai korōria anō ahau," e ai Ihowā. 9 "I tūmanako hoki koutou kia maha, nanā, he iti noa; koutou kawenga mai ki te whare, , kua puhipuhia e ahau. te aha?" e ai Ihowā o ngā mano. "tōku whare e ururua nei, kei te rere ia koutou ki tōna whare, ki tōna whare. 10 reira i kaiponuhia ai te tōmairangi o te rangi, he mea ki a koutou; reira anō i kaiponuhia ai ngā hua o te whenua. 11 Ā, karangatia ana e ahau he tauraki ki runga ki te whenua, ki ngā maunga, ki te wīti, ki te wāina hou, ki te hinu, ki ngā mea e puta mai ana i te whenua, ki te tangata, ki te kararehe, ki ngā mahi katoa a ngā ringa."

12 , ka rongo a Herupapera te tama a Haratiera rāua ko te tino tohunga, ko Hohua tama a Iohereke, me ngā mōrehu katoa o te iwi, ki te reo o Ihowā, o rātou Atua, ki ngā kupu a Hākai poropiti, ngā mea i ungā mai ai ia e Ihowā, e rātou Atua, , ka wehi te iwi i te aroaro o Ihowā.

13 Kātahi a Hākai, te karere a Ihowā, i a ia nei ngā kupu a Ihowā, ka kōrero ki te iwi, ka mea, "Ko ahau hei hoa koutou," e ai Ihowā. 14 , ka whakaohokia e Ihowā te wairua o Herupapera tama a Haratiera, o te kāwana o Hūrā, me te wairua o te tino tohunga, o Hohua tama a Iohereke, me te wairua o ngā mōrehu katoa o te iwi, ā, ka haere mai rātou, ka mahi i te mahi o te whare o Ihowā o ngā mano, o rātou Atua, 15 i te rua tekau whā o ngā o te ono o ngā marama, i te rua o ngā tau o Kīngi Tariuha.

Aansporing om die tempel te herbou.

1 IN die tweede jaar van koning Daríus, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van die Here deur die diens van die profeet Haggai gekom tot Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en tot Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en gesê:

2 So spreek die Here van die leërskare: Hierdie volk : Nog het die tyd nie gekom, die tyd dat die huis van die Here gebou moet word nie.

3 So het die woord van die Here dan gekom deur die diens van die profeet Haggai en gesê:

4 Is dit vir julle self wel tyd om in julle betimmerde huise te woon, terwyl hierdie huis in puin ?

5 So die Here van die leërskare dan nou: Gee ag op wat julle wedervaar het:

6 julle het baie gesaai, maar min ingebring; julle het geëet, maar nie tot versadiging nie; julle het gedrink, maar nie genoeg gekry nie; julle het jul geklee, maar nie warm geword nie; en wie hom vir loon verhuur, verhuur hom om dit in 'n stukkende beurs te steek.

7 So die Here van die leërskare: Gee ag op wat julle wedervaar het!

8 Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan en My verheerlik, die Here.

9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die Here van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin , terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop.

10 Daarom het die hemel bo julle die dou ingehou en die aarde het sy opbrings teruggehou.

11 En Ek het droogte oor die land geroep en oor die berge en oor die koring en oor die mos en oor die olie en oor alles wat die grond oplewer; en oor die mense en oor die diere en oor alle arbeid van die hande.

12 Toe het Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en die hele oorblyfsel van die volk gehoor gegee aan die stem van die Here hulle God en aan die woorde van Haggai, die profeet, volgens die opdrag waarmee die Here hulle God hom gestuur het; en die volk was vervul met vrees voor die aangesig van die Here.

13 Daarop het Haggai, die boodskapper van die Here, kragtens die boodskap van die Here, met die volk gespreek en gesê: Ek is met julle, spreek die Here.

14 En die Here het die gees van Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en die gees van die hele oorblyfsel van die volk opgewek. En toe het hulle gekom en die werk begin aan die huis van die Here van die leërskare, hulle God.

15 Dit was op die vier-en-twintigste dag van die sesde maand, in die tweede jaar van koning Daríus.

Veja também

Ageu
Ver todos os capítulos de Ageu