Pular para o conteúdo
Publicidade

Māka 13

AFR53

Ka Kōrero a Īhu te Wāwāhinga o te Temepara

1 Ā, i a ia e haere atu ana i te temepara, ka mea tētahi o āna ākonga ki a ia, "E te Kaiwhakaako, nanā, te o ngā kōhatu, te o ngā whare!"

2 , ka whakahoki a Īhu, ka mea ki a ia, "Ka kite koe i ēnei whare nunui? E kore tētahi kōhatu e waiho i konei i runga ake i tētahi kōhatu, engari, ka whakahoroa."

Ngā Raruraru me ngā Whakatoinga

3 Ā, i a ia e noho ana i runga i Maunga Ōriwa i te ritenga atu o te temepara, ka ui puku ki a ia a Pita, a Hēmi, a Hoani, a Anaru, 4 "Kōrerotia mai ki a mātou, ko āhea ēnei mea, ā, he aha te tohu ina tata ēnei mea katoa te rite?"

5 , ka anga ia, ka kōrero ki a rātou, "Kia tūpato kei māmingatia koutou e te tangata. 6 He tokomaha hoki e haere mai i runga i tōku ingoa, e mea, Ko ahau ia!ā, he tokomaha e māmingatia. 7 E rongo koutou ki ngā pakanga, ki ngā hau pakanga, kei ohorere. Kua takoto hoki he putanga aua mea; taihoa rawa ia te mutunga. 8 Ka whakatika hoki tētahi iwi ki tētahi iwi, tētahi rangatiratanga ki tētahi rangatiratanga; ā, he tini ngā wāhi e puta ai he ; ka puta anō hoki he matekai. Ko te tīmatanga ēnei o ngā mamae.

9 ", kia tūpato ki a koutou. Ka tukua hoki koutou ki ngā rūnanga; ka whiua koutou i roto i ngā whare karakia; ā, ka whakatūria koutou ki te aroaro o ngā kāwana, o ngā kīngi, te whakaaro ki ahau, hei mea whakaatu ki a rātou. 10 Kua takoto ia te tikanga kia mātua kauwhautia te rongopai ki ngā tauiwi katoa. 11 Ina, ārahina koutou ki te whakawā, ā, ka tukua atu, kaua e mānukanuka wawe ki koutou e kōrero ai: engari, ko te mea e hoatu ki a koutou i taua hāora, ko tēnā koutou e kōrero ai: ehara hoki i te mea koutou ngā kōrero, engari, te Wairua Tapu. 12 , ka tukua te tuakana e te teina ki te mate, te tamaiti hoki e te pāpā; ā, ka whakatika ngā tamariki ki ngā mātua, ka mea kia whakamatea. 13 Ā, ka kinongia koutou e ngā tāngata katoa, he mea tōku ingoa. Ko te tangata ia e ū ana ā taea noatia te mutunga, ko ia e ora."

Te Mea Whakarihariha

14 "Ā, ki te kite koutou i te mea whakarihariha, i te mea whakangaro e ana i te wāhi e kore e tika, kia mātau te kaititiro pukapuka, ko reira me rere te hunga i Hūria ki ngā maunga. 15 Ko te tangata hoki i runga i te whare kaua e heke iho ki roto ki te whare, kaua hoki e tomo ki te tiki i tētahi mea i roto i tōna whare. 16 Kaua anō te tangata i te māra e hoki ki muri, ki te tiki i tōna kākahu. 17 Auē te mate te hunga e hapū ana, ngā mea hoki e whāngai ana ki te ū, i aua 18 koutou ia e īnoi kei rokohanga koutou e te whati i te hōtoke. 19 He whakapāwera hoki aua , kāhore ōna rite o te orokohanganga anō i hangā nei e te Atua, ā, mohoa noa nei, kāhore hoki he pērā ā muri ake nei. 20 Me i kāhore hoki aua i poroa i waenga e te Ariki, e kore tētahi kikokiko e ora. Otirā, ka whakaaroa te hunga whiriwhiri i whiriwhiria e ia, ā, poroa ana aua i waenga.

21 "Ki te mea tētahi ki a koutou i reira, , tēnei a te Karaiti., Tērā!kaua e whakaponohia. 22 E whakatika hoki ngā Karaiti teka, me ngā poropiti teka, ka whakaatu i ngā tohu me ngā mea whakamīharo, ā, me i taea, ka māmingatia e rātou te hunga whiriwhiri. 23 Kia tūpato koutou. , kua kōrerotia wawetia nei e ahau ngā mea katoa ki a koutou."

Te Haerenga Mai o te Tama a te Tangata

24 ", i aua , i muri iho i taua whakapāwera,

ka whakapōuritia te , e kore hoki e titi te atarau,

25 ka taka iho ngā whetū o te rangi,

ka ngāueue ngā mea kaha o ngā rangi.

26 ", ko reira kitea ai te Tama a te tangata e haere mai ana i runga i ngā kapua, me te kaha nui, me te korōria. 27 Ko reira anō ia tono ai i āna anahera, ā, ka huihuia ana i whiriwhiri ai i ngā hau e whā, i te pito o te whenua tae noa ki te pito o te rangi."

Te Whakaakoranga te Rākau Piki

28 ", kia ākona koutou e te piki ki tētahi kupu whakarite. I tōna manga e ngāwari ana, e puta ana hoki ngā rau, ka mōhio koutou ka tata te raumati. 29 Waihoki ko koutou, ina kite i ēnei mea e puta mai ana, ka mātau ka tata ia, kei ngā kūwaha. 30 He pono tāku e mea nei ki a koutou, E kore tēnei whakatupuranga e pahemo, kia puta anō ēnei mea katoa. 31 Ko te rangi me te whenua e pahemo, ko āku kupu ia e kore e pahemo."

Kāhore e Mōhiotia ana hei tēhea , hei tēhea Hāora

32 "Otiia, kāhore tētahi tangata e mātau ki taua , ki taua hāora, kāhore ngā anahera o te rangi, kāhore te Tama, ko te Matua anake. 33 Kia tūpato, kia mataara, me te īnoi anō. Kāhore hoki koutou e mātau ki te , ko āhea rānei. 34 Ka rite hoki ki te tangata e haere ana ki tawhiti, mahue iho i a ia tōna whare, ā, tukua iho e ia ngā tikanga ki āna pononga, tāna mahi tētahi, tētahi, ka whakahau iho hoki ki te kaitiaki tatau kia mataara.

35 "Āe , kia mataara: kāhore hoki koutou e mātau ki te e haere mai ai te rangatira o te whare, ko te ahiahi, ko waenganui rānei, ko te tangihanga o te heihei, ko te atatū rānei; 36 kei puta whakarere mai, ka rokohanga koutou e ia e moe ana. 37 , ko tāku ka mea atu nei ki a koutou, e meatia ana anō ki te katoa. Kia mataara!"

Die profetiese rede. Die begin van die smarte.

1 EN toe Hy uit die tempel uitgaan, een van sy dissipels vir Hom: Meester, kyk watter klippe en watter geboue!

2 En Jesus antwoord en vir hom: Sien jy hierdie groot geboue? Daar sal sekerlik nie een klip op die ander gelaat word wat nie afgebreek sal word nie!

3 En toe Hy gaan sit het op die Olyfberg, regoor die tempel, vra Petrus en Jakobus en Johannes en Andréas Hom afsonderlik:

4 Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken wanneer al hierdie dinge volbring word?

5 En Jesus antwoord hulle en begin te : Pas op dat niemand julle mislei nie.

6 Want baie sal onder my Naam kom en : Dit is ek! En hulle sal baie mense mislei.

7 Maar wanneer julle hoor van oorloë en gerugte van oorloë, moet julle nie verskrik word nie, want dit moet kom. Maar dit is nog nie die einde nie.

8 Want die een nasie sal teen die ander opstaan, en die een koninkryk teen die ander; en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode wees en beroeringe. Hierdie dinge is 'n begin van die smarte.

9 Maar wees julle vir julleself op die hoede, want hulle sal julle oorlewer aan regbanke, en in sinagoges sal julle geslaan word en voor goewerneurs en konings gebring word om My ontwil, vir hulle tot 'n getuienis.

10 En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word.

11 En wanneer hulle jul weglei om julle oor te lewer, moenie julle vooraf kwel oor wat julle sal spreek nie, en moenie daaroor dink nie; maar wat julle in dié uur gegee word, dit moet julle spreek; want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Heilige Gees.

12 En die een broer sal die ander tot die dood oorlewer, en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouers opstaan en hulle doodmaak.

13 En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

Die profetiese rede (vervolg). Die groot verdrukking.

14 EN wanneer julle die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan waar dit nie behoort nie laat hom wat lees, oplet dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;

15 en wie op die dak is, moet nie afkom in die huis en ook nie ingaan om iets uit sy huis weg te neem nie;

16 en wie op die land is, moet nie omdraai na wat agter is om sy kleed weg te neem nie.

17 Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog, in daardie dae!

18 En bid dat julle vlug nie in die winter mag plaasvind nie.

19 Want daardie dae sal daar 'n verdrukking wees soos daar nie gewees het van die begin van die skepping af wat God geskape het tot nou toe, en ook nooit sal wees nie.

20 En as die Here dié dae nie verkort het nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes wat Hy uitverkies het, het Hy dié dae verkort.

21 En as iemand dán vir julle : Kyk, hier is die Christus! of: Kyk, daar! moet dit nie glo nie.

22 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

23 Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê.

Die profetiese rede (vervolg). Wederkoms van die Seun van die mens.

24 MAAR in daardie dae, dié verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie,

25 en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word.

26 En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid.

27 En dan sal Hy sy engele uitstuur, en Hy sal sy uitverkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af tot by die einde van die hemel.

28 En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is.

29 So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur.

30 Voorwaar Ek vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.

31 Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.

32 Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader.

Die profetiese rede (slot). Die waaksaamheid.

33 PAS op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie.

34 Dit is soos 'n man wat op reis is, wat sy huis agtergelaat en sy diensknegte volmag gegee het, en vir elkeen sy werk, en aan die deurwagter bevel gegee het om te waak.

35 Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie;

36 dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie.

37 En wat Ek vir julle , Ek vir almal: Waak!

Veja também