Publicidade

Provérbios 7

1 My seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;2 onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;3 bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.4 Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,5 sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.6 Want ek het deur die venster van my huis, deur my tralievenster uitgekyk,7 en ek het onder die eenvoudiges gesien, onder die jongmense 'n verstandelose jongman opgemerk,8 wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap,9 in die skemer, in die aand van die dag, in die middel van die nag en die donker.10 En kyk, daar kom 'n vrou hom tegemoet, soos 'n hoer aangetrek en listig van hart --11 sy is onrustig en losbandig, haar voete kan nie in haar huis bly nie --12 nou buitekant, dan weer op die pleine, en sy staan by elke hoek en loer.13 En sy het hom gegryp en hom gesoen, met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:14 Ek moes dankoffers bring, vandag het ek my geloftes betaal;15 daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, om jou aangesig te soek, en ek het jou gekry.16 Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne;17 ek het my bed besprinkel met mirre, alewee en kaneel --18 kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.19 Want die man is nie tuis nie, hy het ver weg op reis gegaan,20 die geldbeurs het hy met hom saamgeneem, teen die dag van volmaan sal hy eers tuis kom.21 Sy het hom verlei deur haar baie mooipraatjies, deur die gladheid van haar lippe het sy hom verlok.22 Hy loop skielik agter haar aan soos 'n bees wat na die slagpaal gaan, en soos voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot,23 totdat die pyl sy lewer splits; soos 'n voël haastig na die vangnet vlieg -- sonder om te weet dat dit ten koste van sy lewe is.24 Hoor dan nou na my, seuns, en luister na die woorde van my mond.25 Laat jou hart nie afwyk na haar weë nie, dwaal nie rond op haar paaie nie.26 Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.27 Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood.

1 내 아들아 내 말을 지키며 내 명령을 네게 간직하라2 내 명령을 지켜서 살며 내 법을 네 눈동자처럼 지키라 !3 이것을 네 손가락에 매며 이것을 네 마음판에 새기라4 지혜에게 너는 내 누이라 하며 명철에게 너는 내 친족이라 하라5 그리하면 이것이 너를 지켜서 음녀에게,말로 호리는 이방 계집에게 빠지지 않게 하리라6 내가 내 집 들창으로, 살창으로 내어다 보다가7 어리석은자 중에, 소년 중에 한 지혜 없는 자를 보았노라8 그가 거리를 지나 음녀의 골목 모퉁이로 가까이 하여 그 집으로 들어가는데9 저물 때, 황혼 때, 깊은밤 흑암 중에라10 그 때에 기생의 옷을 입은 간교한 계집이 그를 맞으니11 이 계집은 떠들며 완패하며 그 발이 집에 머물지 아니하여12 어떤 때에는 거리, 어떤 때에는 광장 모퉁이, 모퉁이에 서서 사람을 기다리는 자라13 그 계집이 그를 붙잡고 입을 맞추며 부끄러움을 모르는 얼굴로 말하되14 내가 화목제를 드려서 서원한 것을 오늘날 갚았노라15 이러므로 내가 너를 맞으려고 나와서 네 얼굴을 찾다가 너를 만났도다16 내 침상에는 화문 요와 애굽의 문채 있는 이불을 폈고17 몰약과 침향과 계피를 뿌렸노라18 오라, 우리가 아침까지 흡족하게 서로 사랑하며 사랑함으로 희락하자19 남편은 집을 떠나 먼 길을 갔는데20 은 주머니를 가졌은즉 보름에나 집에 돌아오리라 하여21 여러가지 고운 말로 혹하게 하며 입술의 호리는 말로 꾀므로22 소년이 곧 그를 따랐으니 소가 푸주로 가는 것 같고 미련한 자가 벌을 받으려고 쇠사슬에 매이러 가는 것과 일반이라23 필경은 살이 그 간을 뚫기까지에 이를 것이라 새가 빨리 그물로 들어가되 그 생명을 잃어버릴 줄을 알지 못함과 일반이니라24 아들들아 나를 듣고 내 입의 말에 주의하라25 네 마음이 음녀의 길로 치우치지 말며 그 길에 미혹지 말지어다26 대저 그가 많은 사람을 상하여 엎드러지게 하였나니 그에게 죽은자가 허다하니라27 그 집은 음부의 길이라 사망의 방으로 내려가느니라

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-