Publicidade

Apocalipse 14

1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.2 En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.3 En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is.4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.5 En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van God.6 En ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke.7 En hy het met 'n groot stem gesê: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.8 En 'n ander engel het gevolg en gesê: Geval, geval het Babilon, die groot stad, omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery.9 En 'n derde engel het hulle gevolg en met 'n groot stem gesê: As iemand die dier en sy beeld aanbid en 'n merk op sy voorhoof of op sy hand ontvang,10 sal hy self ook drink van die wyn van die grimmigheid van God wat ongemeng ingeskink is in die beker van sy toorn, en hy sal gepynig word met vuur en swawel voor die heilige engele en voor die Lam.11 En die rook van hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.12 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.13 En ek het 'n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle.14 En ek het gesien, en kyk, daar was 'n wit wolk en een soos 'n Menseseun wat op die wolk sit, met 'n goue kroon op sy hoof en in sy hand 'n skerp sekel.15 En 'n ander engel het uit die tempel gekom en met 'n groot stem geroep na Hom wat op die wolk sit: Slaan u sekel in en maai, want die uur het vir U gekom om te maai, omdat die oes van die aarde oorryp geword het.16 En Hy wat op die wolk sit, het sy sekel oor die aarde laat gaan, en die aarde is afgemaai.17 En 'n ander engel het uitgekom uit die tempel wat in die hemel is, en hy het ook 'n skerp sekel gehad;18 en 'n ander engel wat mag oor die vuur gehad het, het uit die altaar uitgekom en met 'n groot stem geroep na hom wat die skerp sekel het, en gesê: Slaan jou skerp sekel in en samel die trosse van die wingerdstok van die aarde in, want sy druiwe het ryp geword.19 En die engel het sy sekel oor die aarde laat gaan en die wingerdstok van die aarde afgeoes en dit gegooi in die groot parskuip van die grimmigheid van God.20 En die parskuip is buitekant die stad getrap, en bloed het uit die parskuip gekom tot aan die tooms van die perde, twee honderd myl ver.

1 Ir aš išvydau: štai Avinėlis, bestovįs ant Siono kalno, o su Juo šimtas keturiasdešimt keturi tūkstančiai, turintys Jo Tėvo vardą, įrašytą savo kaktose.2 Aš išgirdau iš dangaus garsą, tarsi daugybės vandenų šniokštimą ir tarsi galingo griaustinio dundėjimą. Garsas, kurį girdėjau, buvo tarytum arfininkų, skambinančių savo arfomis.3 Jie giedojo naują giesmę priešais sostą, keturias būtybes ir vyresniuosius, ir niekas negalėjo išmokti tos giesmės, išskyrus tuos šimtą keturiasdešimt keturis tūkstančius, atpirktus iš žemės.4 Tai tie, kurie nesusitepė su moterimis, nes jie mergelės. Tai tie, kurie lydi Avinėlį, kur tik Jis eina. Jie yra atpirkti iš žmonių, pirmieji vaisiai Dievui ir Avinėliui.5 Jų lūpose nerasta apgaulės; jie be dėmės prieš Dievo sostą.6 Ir aš pamačiau kitą angelą, lekiantį dangaus viduriu, turintį amžinąją Evangeliją, kad ją paskelbtų žemės gyventojams, kiekvienai giminei, genčiai, kalbai ir tautai.7 Jis šaukė galingu balsu: "Bijokite Dievo ir atiduokite Jam šlovę, nes atėjo Jo teismo valanda; šlovinkite Tą, kuris sutvėrė dangų ir žemę, jūrą ir vandens šaltinius!"8 Paskui jį skrido antras angelas, kuris šaukė: "Krito, krito Babelė, didis miestas, kuris savo paleistuvystės įniršio vynu nugirdė visas tautas!"9 Ir trečias angelas lydėjo juos, šaukdamas skardžiu balsu: "Kas garbina žvėrį ir jo atvaizdą bei priima ant savo kaktos ar rankos ženklą,10 tas gers Dievo įniršio vyno, įpilto ir neatmiešto Jo rūstybės taurėje, ir bus kankinamas ugnimi ir siera šventųjų angelų ir Avinėlio akivaizdoje.11 Jų kankinimo dūmai kils per amžių amžius, ir jie neturės atilsio nei dieną, nei naktį­tie, kurie garbina žvėrį bei jo atvaizdą ir ima jo vardo ženklą".12 Čia pasirodo šventųjų ištvermė, kurie laikosi Dievo įsakymų ir Jėzaus tikėjimo.13 Ir aš išgirdau iš dangaus balsą, kuris man sakė: "Rašyk: ‘Nuo šiol palaiminti mirusieji, kurie miršta Viešpatyje. Taip,­sako Dvasia,­ kad atilsėtų nuo savo vargų; ir jų darbai seka juos’ ".14 Ir aš regėjau: štai baltas debesis, o ant debesies sėdėjo panašus į Žmogaus Sūnų. Ant galvos Jis turėjo aukso vainiką, o rankoje­aštrų pjautuvą.15 Iš šventyklos išėjo dar vienas angelas, kuris šaukė galingu balsu sėdinčiajam ant debesies: "Paleisk darban savo pjautuvą ir pjauk; atėjo Tau valanda pjauti, nes žemės derlius prinoko".16 Tuomet sėdintysis ant debesies nusviedė savo pjautuvą žemėn, ir žemės derlius buvo nupjautas.17 Dar kitas angelas išėjo iš dangaus šventyklos, taip pat turintis aštrų pjautuvą.18 Ir dar vienas angelas išėjo nuo aukuro, turintis valdžią ugniai. Jis stipriu balsu sušuko turinčiajam aštrų pjautuvą: "Paleisk darban savo aštrųjį pjautuvą ir nurink žemės vynmedžio kekes, nes uogos jau prinoko".19 Tada angelas numetė savo pjautuvą žemėn, nuskynė žemės vynmedį ir supylė vynuoges į didįjį Dievo rūstybės spaustuvą.20 Spaustuvas buvo minamas už miesto, ir išsiveržė iš spaustuvo kraujas, pakildamas arkliams iki žąslų tūkstančio šešių šimtų stadijų atstumu.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-