Publicidade

Apocalipse 6

1 En ek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van 'n donderslag: Kom kyk!2 En ek het gesien, en kyk, daar was 'n wit perd. En hy wat daarop sit, het 'n boog; en aan hom is 'n kroon gegee, en hy het uitgegaan as 'n oorwinnaar en om te oorwin.3 En toe Hy die tweede seël oopgemaak het, hoor ek die tweede lewende wese sê: Kom kyk!4 En 'n ander perd, 'n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en 'n groot swaard is aan hom gegee.5 En toe Hy die derde seël oopgemaak het, hoor ek die derde lewende wese sê: Kom kyk! En ek het gesien, en kyk, daar was 'n swart perd; en hy wat daarop sit, het 'n skaal in sy hand.6 En ek het 'n stem tussen die vier lewende wesens hoor sê: 'n Rantsoen koring vir 'n penning en drie rantsoene gars vir 'n penning; en moenie die olie en die wyn beskadig nie.7 En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, hoor ek die stem van die vierde lewende wese sê: Kom kyk!8 En ek het gesien, en kyk, daar was 'n vaal perd. En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg. En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde.9 En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van God en die getuienis wat hulle gehad het.10 En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?11 En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog 'n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.12 En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopgemaak het, en kyk, daar was 'n groot aardbewing; en die son het swart geword soos 'n harige sak, en die maan het geword soos bloed;13 en die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos 'n vyeboom wat deur 'n groot wind geskud word, sy navye laat afval;14 en die hemel het weggewyk soos 'n boek wat toegerol word, en al die berge en eilande is uit hulle plekke versit;15 en die konings van die aarde en die grotes en die rykes en die owerstes oor duisend en die magtiges en al die slawe en al die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,16 en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam;17 want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?

1 Ir aš mačiau, kaip Avinėlis atplėšė pirmąjį iš antspaudų, ir išgirdau vieną iš keturių būtybių tartum griaustinio balsu šaukiant: "Ateik ir žiūrėk!"2 Aš pažvelgiau, ir štai pasirodė baltas žirgas ir ant jo raitelis, turintis lanką. Jam buvo duotas vainikas, ir jis išjojo kaip nugalėtojas, kad dar nugalėtų.3 Kai Jis atplėšė antrąjį antspaudą, aš išgirdau antrąją būtybę sakant: "Ateik ir žiūrėk!"4 Ir pasirodė kitas žirgas, ugniaspalvis, ir jo raiteliui buvo duota atimti iš žemės taiką, kad žmonės vieni kitus žudytų; jam buvo duotas didelis kalavijas.5 Kai Avinėlis atplėšė trečiąjį antspaudą, išgirdau trečiąją būtybę sakant: "Ateik ir žiūrėk!" Aš pažiūrėjau, ir štai pasirodė juodas žirgas, o raitelis turėjo savo rankoje svarstykles.6 Ir aš girdėjau balsą keturių būtybių viduryje sakantį: "Kviečių saikas už denarą, trys miežių saikai už denarą, bet aliejui ir vynui nedaryk skriaudos!"7 Kai atplėšė ketvirtąjį antspaudą, išgirdau ketvirtosios būtybės balsą sakant: "Ateik ir žiūrėk!"8 Aš pažvelgiau, ir štai pasirodė palšas žirgas, o jo raitelio vardas buvo Mirtis, ir paskui jį sekė Pragaras. Jiems buvo duota valdžia ketvirtadalyje žemės žudyti kardu, badu, mirtimi ir žemės žvėrimis.9 Kai Avinėlis atplėšė penktąjį antspaudą, pamačiau po aukuru sielas nužudytųjų dėl Dievo žodžio ir dėl liudijimo, kurio jie laikėsi.10 Jie šaukė garsiu balsu, sakydami: "Kaip ilgai, Šventasis ir Teisusis Valdove, neteisi ir nekeršysi už mūsų kraują žemės gyventojams?!"11 Tada kiekvienam iš jų buvo duotas baltas drabužis, ir jiems buvo pasakyta, kad dar truputį palūkėtų, kol skaičių papildys jų draugai ir broliai, kurie bus nužudyti kaip ir jie.12 Aš mačiau, kai Jis atplėšė šeštąjį antspaudą. Ir štai kilo didelis žemės drebėjimas, saulė pasidarė juoda kaip ašutinis maišas, mėnulis tapo lyg kraujas,13 o dangaus žvaigždės ėmė kristi žemėn, tarytum stipraus vėjo purtomas figmedis mestų dar neprinokusius vaisius.14 Dangus nutolo tarsi suvyniojamas knygos rietimas, ir kiekvienas kalnas ir sala buvo išjudinti iš savo vietų.15 Ir tada žemės karaliai, didžiūnai, karo vadai, turtuoliai, galiūnai, visi vergai ir visi laisvieji pasislėpė urvuose ir tarp kalnų uolų.16 Jie šaukė kalnams ir uoloms: "Griūkite ant mūsų ir paslėpkite mus nuo Sėdinčiojo soste veido ir nuo Avinėlio rūstybės,17 nes atėjo didi Jo rūstybės diena, ir kas gali išstovėti?!"

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-