Publicidade

Ezequiel 37

1 Die hand van die HERE was op my, en Hy het my uitgebring deur die Gees van die HERE en my neergesit in die laagte; en dit was vol bene.2 En Hy het my by hulle laat verbygaan na alle kante toe; en kyk, daar het 'n groot menigte oor die laagte gelê, en kyk, hulle was baie dor.3 Toe sê Hy vir my: Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? En ek antwoord: Here HERE, U weet dit.4 Daarop sê Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE!5 So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.6 En Ek sal senings op julle lê en vlees oor julle laat opkom en 'n vel oor julle trek en gees in julle gee, sodat julle lewendig kan word; en julle sal weet dat Ek die HERE is.7 Toe het ek geprofeteer soos my beveel was. En sodra ek geprofeteer het, was daar 'n geruis, en kyk -- 'n beroering! En die bene het nader gekom, elke been na sy been.8 Toe kyk ek en -- daar was senings op hulle, en daar het vlees op gekom, en 'n vel is bo-oor hulle getrek, maar daar was geen gees in hulle nie.9 Daarop sê Hy vir my: Profeteer tot die gees, profeteer, mensekind, en sê aan die gees: So spreek die Here HERE: Kom aan uit die vier windstreke, o gees, en blaas in hierdie dooies, dat hulle lewendig kan word.10 En ek het geprofeteer soos Hy my beveel het. Toe het die gees in hulle gekom, en hulle het lewendig geword en op hulle voete gaan staan -- 'n ontsaglike groot leër!11 Toe sê Hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle sê: Ons bene is verdor, en ons verwagting is verlore; dit is klaar met ons!12 Daarom, profeteer en sê aan hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk! En Ek sal julle bring in die land van Israel.13 En julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek julle grafte oopmaak en julle uit jul grafte laat opkom, o my volk!14 En Ek sal my Gees in julle gee, dat julle lewendig kan word; en Ek sal julle vestig in jul land; en julle sal weet dat Ek, die HERE, dit gespreek en gedoen het, spreek die HERE.15 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:16 En jy, mensekind, neem vir jou 'n stuk hout, en skrywe daarop: Vir Juda en vir die kinders van Israel, sy bondgenote; en neem 'n ander stuk hout en skrywe daarop: Vir Josef die hout van Efraim en die hele huis van Israel, sy bondgenote.17 Voeg hulle dan vir jou bymekaar, die een by die ander, om een stuk hout te wees, en laat hulle een word in jou hand.18 En as die kinders van jou volk met jou spreek en sê: Sal u ons nie te kenne gee wat u met hierdie dinge bedoel nie?19 sê dan vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek sal die stuk hout van Josef neem, wat in die hand van Efraim is, en die stamme van Israel, sy bondgenote, en Ek sal hulle by hom voeg, by die stuk van Juda, en hulle een stuk hout maak; en hulle sal een word in my hand.20 So moet dan die houte waar jy op skrywe, in jou hand wees voor hulle oë;21 en sê vir hulle: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek gaan die kinders van Israel haal tussen die nasies uit waarheen hulle getrek het, en Ek sal hulle van alle kante bymekaar laat kom en hulle bring in hul land.22 En Ek sal hulle een volk maak in die land, op die berge van Israel; en een Koning sal vir hulle almal koning wees; en hulle sal nie meer twee nasies wees nie en verder nie meer in twee koninkryke verdeeld wees nie.23 En hulle sal hul nie meer verontreinig met hulle drekgode en hulle verfoeisels en met al hulle oortredinge nie; en Ek sal hulle verlos uit al hulle woonplekke waarin hulle gesondig het, en sal hulle reinig. So sal hulle dan vir my 'n volk wees, en Ek vir hulle 'n God wees.24 En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees, en hulle sal almal een herder hê; en hulle sal in my verordeninge wandel en my insettinge onderhou en daarna handel.25 En hulle sal woon in die land wat Ek aan my kneg Jakob gegee het, waar julle vaders in gewoon het; ja, hulle sal daarin woon, hulle kinders en hulle kindskinders tot in ewigheid; en my kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig.26 En Ek sal 'n verbond van vrede met hulle sluit, dit sal 'n ewige verbond met hulle wees; en Ek sal hulle daar bring en hulle vermenigvuldig; en Ek sal my heiligdom in hulle midde vestig vir ewig.27 En my tabernakel sal oor hulle wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees en hulle vir my 'n volk wees.28 En die nasies sal weet dat Ek die HERE is wat Israel heilig as my heiligdom vir ewig in hulle midde sal wees.

1 Viešpaties ranka palietė mane ir Viešpats nuvedė mane dvasioje į lauką, pilną kaulų.2 Jis vedžiojo mane tarp jų. Sausų kaulų tame lauke buvo labai daug.3 Tada Jis paklausė manęs: "Žmogaus sūnau, ar gali šitie kaulai atgyti?" Aš atsakiau: "Viešpatie Dieve, Tu tai žinai".4 Jis sakė man: "Pranašauk šitiems kaulams ir sakyk: ‘Sudžiūvę kaulai, išgirskite Viešpaties žodį’.5 Viešpats Dievas taip sako šitiems kaulams: ‘Aš įkvėpsiu į jus dvasią, ir jūs atgysite!6 Aš duosiu jums gyslas, užauginsiu mėsą, apvilksiu oda. Tada jūs žinosite, kad Aš esu Viešpats’ ".7 Aš pranašavau, kaip Jis man įsakė. Pranašaujant pasigirdo garsas, ir pamačiau kaulus judant; jie artėjo vienas prie kito.8 Aš žiūrėjau: ant jų atsirado gyslos, jie apaugo mėsa, ir oda apdengė juos. Bet dvasios nebuvo juose.9 Viešpats sakė man: "Žmogaus sūnau, pranašauk dvasiai ir sakyk: ‘Taip sako Viešpats Dievas: ‘Ateik, dvasia, iš keturių šalių ir padvelk ant užmuštųjų, kad jie atgytų’ ".10 Aš pranašavau, kaip Jis man įsakė. Dvasia įėjo į juos, jie atgijo ir atsistojo ant kojų nepaprastai didelis būrys.11 Tada Viešpats sakė man: "Žmogaus sūnau, šitie kaulai yra Izraelis. Jis sako: ‘Mūsų kaulai išdžiūvo, nebetekome vilties ir esame užmiršti’.12 Pranašauk ir sakyk jiems: ‘Taip sako Viešpats Dievas: ‘Aš atversiu jūsų kapus ir jus, mano tautą, išvesiu iš jų ir parvesiu į Izraelio kraštą.13 Ir jūs žinosite, kad Aš esu Viešpats, mano tauta, kai atversiu jūsų kapus ir išvesiu jus iš jų.14 Aš įdėsiu į jus savo dvasią, ir jūs būsite gyvi. Aš parvesiu jus į jūsų kraštą. Tada jūs žinosite, kad Aš, Viešpats, tai kalbėjau ir įvykdžiau,­sako Viešpats’ ".15 Viešpats kalbėjo man:16 "Žmogaus sūnau, imk lazdą ir užrašyk ant jos: ‘Judui ir Izraelio vaikams, jo sąjungininkams’. Po to imk kitą lazdą ir užrašyk ant jos: ‘Juozapui’. Tai Efraimo ir visų Izraelio vaikų, jo sąjungininkų, lazda.17 Tada sujunk jas, ir jos taps viena tavo rankoje.18 Kai tavo tautos žmonės sakys: ‘Paaiškink mums, ką tai reiškia’,19 atsakyk jiems, kad Aš, Viešpats Dievas, taip sakau: ‘Juozapo lazdą, kuri yra Efraimo rankoje, ir Izraelio gimines, jo sąjungininkes, Aš sujungsiu su Judo lazda ir padarysiu viena savo rankoje’.20 Kai tas lazdas, ant kurių užrašei, laikysi savo rankoje jų akivaizdoje,21 sakyk jiems, kad Aš, Viešpats Dievas, sakau: ‘Aš surinksiu izraelitus iš visų tautų ir parvesiu juos į jų kraštą.22 Aš padarysiu iš jų vieną tautą Izraelio kalnuose. Vienas karalius viešpataus jiems visiems: jie nebebus dvi tautos ir nebesuskils į dvi karalystes.23 Jie nebegarbins stabų ir jais nesusiteps. Aš apvalysiu ir išgelbėsiu juos iš jų nuodėmių bei nusikaltimų. Jie bus mano tauta, ir Aš būsiu jų Dievas.24 Mano tarnas Dovydas bus jų karalius, ir jie turės vieną ganytoją. Jie laikysis mano sprendimų ir vykdys mano nuostatus.25 Jie gyvens krašte, kuriame gyveno jų tėvai, kurį Aš daviau savo tarnui Jokūbui. Jie, jų vaikai ir vaikų vaikai liks gyventi ten. Mano tarnas Dovydas bus jų kunigaikštis amžinai.26 Aš sudarysiu su jais taikos sandorą, kuri bus amžina. Aš juos įkurdinsiu ir padauginsiu, savo šventyklą amžiams pastatysiu tarp jų.27 Aš gyvensiu tarp jų ir būsiu jų Dievas, o jie bus mano tauta.28 Kai Aš atstatysiu amžiams savo šventyklą tarp jų, tautos žinos, kad Aš, Viešpats, pašventinau Izraelį’ ".

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-