Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Crônicas 18

BIBEL1930

Verbond van Jósafat met Agab teen die Arameërs. Voorspelling van Miga. Dood van Agab en vlug van Israel.

1 EN toe Jósafat rykdom en eer in oorvloed gehad het, het hy hom verswaer met Agab.

2 En verloop van enkele jare het hy afgetrek na Agab, na Samaría, en Agab het vir hom en die manskappe wat by hom was, skape en beeste in menigte geslag en hom aangehits om teen Ramot in Gílead op te trek.

3 Toe Agab, die koning van Israel, vir Jósafat, die koning van Juda: Sal u met my saam na Ramot in Gílead trek? En hy antwoord hom: Ek is soos u, en my volk soos u volk, en ons sal saam met u in die oorlog wees.

4 Verder het Jósafat aan die koning van Israel gesê: Raadpleeg tog eers die woord van die Here.

5 Toe laat die koning van Israel die profete, vierhonderd man, bymekaarkom en vir hulle: Sal ons teen Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ek dit laat staan? En hulle antwoord: Trek op, en God sal dit in die hand van die koning gee.

6 Maar Jósafat : Is hier nie nog 'n profeet van die Here, dat ons deur hom kan raadpleeg nie?

7 En die koning van Israel antwoord Jósafat: Daar is nog een man om die Here deur hom te raadpleeg; maar ék haat hom, want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar altyd onheil; dit is Miga, die seun van Jimla. En Jósafat : Die koning moet nie so spreek nie!

8 Daarop roep die koning van Israel 'n hofdienaar en : Gaan haal gou vir Miga, die seun van Jimla.

9 Onderwyl die koning van Israel en Jósafat, die koning van Juda, elkeen op sy troon sit, beklee met koninklike klere, en hulle op 'n dorsvloer sit by die ingang van die poort van Samaría, en al die profete voor hulle profeteer,

10 het Sedekía, die seun van Kenáäna, vir hom ysterhorings gemaak en gesê: So spreek die Here: Hiermee sal u die Arameërs stoot totdat hulle vernietig is.

11 En so het al die profete geprofeteer en gesê: Trek op na Ramot in Gílead en u sal voorspoedig wees, en die Here sal dit in die hand van die koning gee.

12 Toe die boodskapper wat gegaan het om Miga te roep, vir hom dít: Kyk, die woorde van die profete is uit een mond goed vir die koning: laat jou woord nou tog wees soos die van een van hulle, en spreek goeie dinge.

13 Maar Miga : So waar as die Here leef, wat God my sal , dit sal ek spreek!

14 Toe hy by die koning kom, die koning vir hom: Miga, sal ons na Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ek dit laat staan? En hy antwoord: Trek op, en u sal voorspoedig wees, en hulle sal in julle hand gegee word.

15 En die koning vir hom: Hoeveel maal moet ek jou besweer dat jy niks as die waarheid in die Naam van die Here tot my moet spreek nie?

16 Daarop antwoord hy: Ek het die hele Israel gesien, verstrooid op die berge soos skape wat geen wagter het nie. En die Here het gesê: Hulle het geen heer nie; laat hulle elkeen in vrede teruggaan na sy huis.

17 Toe die koning van Israel vir Jósafat: Het ek u nie gesê hy profeteer oor my niks goeds nie, maar onheil?

18 Verder hy: Daarom, hoor die woord van die Here: Ek het die Here sien sit op sy troon, terwyl al die hemelse leërskare aan sy regter- en sy linkerhand staan.

19 En die Here het gesê: Wie sal Agab, die koning van Israel, oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.

20 Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die Here staan en : Ek sal hom oorhaal. En die Here vra hom: Waarmee?

21 En hy : Ek sal uitgaan en 'n leuengees word in die mond van al sy profete. En Hy : Jy sal oorhaal, ja, jy sal ook oorwin; gaan uit en doen so.

22 En nou, kyk, die Here het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u gegee, terwyl die Here tog onheil oor u gespreek het.

23 Daarop kom Sedekía, die seun van Kenáäna, nader en hy slaan Miga op die kakebeen en : Langs watter weg het die Gees van die Here van my af weggegaan om met jou te spreek?

24 En Miga antwoord: Kyk, jy sal dit sien op dieselfde dag as jy van kamer tot kamer sal gaan om jou weg te steek.

25 Maar die koning van Israel : Neem Miga en bring hom terug by Amon, die owerste van die stad, en by Joas, die seun van die koning.

26 En julle moet : So spreek die koning: Sit hierdie man in die gevangenis en spysig hom met brood van verdrukking en water van verdrukking totdat ek behoue tuiskom.

27 Daarop Miga: As u ooit behoue tuiskom, dan het die Here nie deur my gespreek nie. Verder hy: Volke, luister almal saam!

28 En die koning van Israel en Jósafat, die koning van Juda, het opgetrek na Ramot in Gílead.

29 En die koning van Israel het aan Jósafat gesê: Ek sal my onkenbaar maak en in die geveg kom; trek u maar u eie klere aan. So het die koning van Israel hom dan onkenbaar gemaak, en hulle het in die geveg gegaan.

30 En die koning van Aram het die owerstes van sy strydwaens bevel gegee en gesê: Julle moet nie klein of groot beveg nie, net die koning van Israel alleen.

31 En sodra die owerstes van die waens Jósafat sien, hulle: Dit is die koning van Israel! En hulle het hom omsingel om te veg; maar Jósafat het geskreeu, en die Here het hom gehelp, en God het hulle van hom af weggelok.

32 En toe die owerstes van die waens sien dat dit nie die koning van Israel was nie, draai hulle agter hom weg.

33 Toe het 'n man in sy eenvoudigheid die boog gespan en die koning van Israel getref tussen die aanhegsels en die pantser. Daarop hy aan die drywer: Ruk om en bring my uit die leër uit, want ek is gewond.

34 En die geveg het dié dag toegeneem, terwyl die koning hom staande hou in die strydwa teenoor die Arameërs tot die aand toe; maar teen sononder het hy gesterwe.

1 Josafat vant stor rikdom og ære. Han inngikk svogerskap med Akab; 2 og nogen år efter drog han ned til Akab i Samaria, og Akab lot slakte småfe og storfe i mengde for ham og de folk han hadde med sig, og han tilskyndte ham til å dra op imot Ramot i Gilead. 3 Akab, Israels konge, sa til Josafat, Judas konge: Vil du dra med mig til Ramot i Gilead? Han svarte: Som du, jeg, og som ditt folk, mitt folk(-)vi vil være med dig i krigen.

4 Og Josafat sa fremdeles til Israels konge: Søk dog først å vite hvad Herren sier!

5 Da kalte Israels konge profetene sammen; det var fire hundre mann; og han spurte dem: Skal vi dra i strid mot Ramot i Gilead, eller skal jeg la det være? De svarte: Dra op! Gud vil gi det i kongens hånd. 6 Men Josafat sa: Er her ikke nogen annen Herrens profet, vi kunde spørre Herren til råds gjennem ham? 7 Israels konge svarte Josafat: Der er ennu en mann gjennem hvem vi kan spørre Herren til råds; men jeg hater ham fordi han ikke spår godt om mig, men bare ondt alle sine dager, det er Mika, Jimlas sønn. Josafat sa: Kongen skulde ikke si ! 8 Da kalte Israels konge en av hoffolkene og sa: Skynd dig og hent Mika, Jimlas sønn! 9 Imens satt Israels konge og Josafat, Judas konge, i kongelig skrud, hver sin trone, en treskeplass ved inngangen til Samarias port; og alle profetene stod foran dem og fremsa sine spådommer. 10 Og Sedekias, Kena’nas sønn, gjorde sig horn av jern og sa: sier Herren: Med disse skal du stange syrerne til du får gjort ende dem. 11 Og alle profetene spådde likedan og sa: Dra op til Ramot i Gilead! skal du ha lykke med dig, og Herren skal gi det i kongens hånd. 12 Og budet som var gått for å tilkalle Mika, sa til ham: Profetene spår med en munn godt for kongen; la nu også dine ord stemme overens med deres og spå godt! 13 Mika svarte: sant Herren lever: Hvad min Gud sier, det vil jeg tale. 14 Da han nu kom til kongen, sa kongen til ham: Mika! Skal vi dra i krig til Ramot i Gilead, eller skal jeg la det være? Han svarte: Dra op! skal I ha lykke med eder, og de skal gis i eders hånd. 15 Men kongen sa til ham: Hvor mange ganger skal jeg besverge dig at du ikke skal tale annet til mig enn sannhet i Herrens navn? 16 Da sa han: Jeg hele Israel spredt utover fjellene likesom en fårehjord som ikke har hyrde; og Herren sa: Disse har ingen herre; la dem vende tilbake i fred, hver til sitt hus! 17 Da sa Israels konge til Josafat: Var det ikke det jeg sa til dig: Han spår ikke godt om mig, men bare ondt? 18 Men Mika sa: hør da Herrens ord! Jeg Herren sitte sin trone og hele himmelens hær stå hans høire og venstre side. 19 Og Herren sa: Hvem vil overtale Akab, Israels konge, til å dra op til Ramot i Gilead, han faller der? og den ene sa og den annen . 20 Da gikk ånden frem og stilte sig for Herrens åsyn og sa: Jeg skal overtale ham. Og Herren spurte ham: Hvorledes? 21 Han svarte: Jeg vil avsted og være en løgnens ånd i alle hans profeters munn. Da sa Herren: Ja, du skal overtale ham, og det skal også lykkes dig; avsted og gjør ! 22 Se, nu har Herren lagt en løgnens ånd i disse dine profeters munn, men Herren har varslet ulykke for dig. 23 Da trådte Sedekias, Kena’nas sønn, frem og slo Mika kinnet og sa: hvilken vei er Herrens Ånd gått over fra mig for å tale med dig? 24 Mika svarte: Det skal du se den dag du flykter fra kammer til kammer for å skjule dig. 25 Da sa Israels konge: Ta Mika og før ham tilbake til byens høvedsmann Amon og til kongesønnen Joas 26 og si: sier kongen: Sett ham i fangehuset og la ham leve fangekost til jeg kommer uskadd hjem igjen! 27 Mika sa: Kommer du uskadd hjem igjen, har Herren ikke talt gjennem mig. Og han sa: Hør dette, I folk alle sammen!

28 drog Israels konge og Judas konge Josafat op til Ramot i Gilead.

29 Og Israels konge sa til Josafat: Jeg vil forklæ mig og i striden; men ta du dine vanlige klær ! forklædde Israels konge sig, og de gikk i striden. 30 Men kongen i Syria hadde befalt sine vogn-høvedsmenn: I skal ikke stride mot nogen, hverken liten eller stor, bare mot Israels konge. 31 Da nu vogn-høvedsmennene Josafat, sa de: Dette er Israels konge. Og de omringet ham for å stride. Da satte Josafat i et høit rop, og Herren hjalp ham; Gud vendte dem bort fra ham. 32 For da vogn-høvedsmennene at det ikke var Israels konge, vendte de sig fra ham igjen. 33 Men en mann spente sin bue lykke og fromme og traff Israels konge mellem brynjeskjørtet og brynjen. Da sa han til vognstyreren: Vend om og før mig ut av hæren! Jeg er såret. 34 Men striden blev stadig hårdere den dag, og Israels konge holdt sig opreist i vognen mot syrerne like til om aftenen; men den tid solen gikk ned, døde han.

Veja também