Pular para o conteúdo
Publicidade

Apocalipse 11

OTTT

Die twee getuies.

1 EN 'n riet soos 'n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die wat daarin aanbid.

2 Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die heidene gegee; en hulle sal die heilige stad twee-en-veertig maande lank vertrap.

3 En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend-tweehonderd-en-sestig dae lank sal profeteer.

4 Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelaars wat voor die God van die aarde staan.

5 En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande; en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier gedood word.

6 Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reën val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.

7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;

8 en hulle lyke sal op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.

9 En mense uit die volke en stamme en tale en nasies sal hulle lyke drie en 'n halwe dag lank sien en nie toelaat dat hulle lyke in die graf gelê word nie.

10 Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.

11 En die drie en 'n halwe dag het 'n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en 'n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.

12 En hulle het 'n groot stem uit die hemel vir hulle hoor : Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.

13 En in dié uur het daar 'n groot aardbewing gekom, en 'n tiende van die stad het geval, en seweduisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid toegebring.

14 Die tweede wee het verbygegaan; kyk, die derde kom gou.

Die sewende basuin.

15 EN die sewende engel het geblaas, en daar was groot stemme in die hemel wat : Die koninkryke van die wêreld het die eiendom van onse Here geword en van sy Christus, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid.

16 En die vier-en-twintig ouderlinge wat voor God op hulle trone sit, het op hulle aangesig geval en God aanbid

17 en gesê: Ons dank U, Here God, Almagtige, wat is en wat was en wat kom, dat U u groot mag aangeneem en as koning geheers het.

18 En die nasies was vertoornd, en u toorn het gekom en die tyd van die dode om geoordeel te word en om die loon te gee aan u diensknegte, die profete, en aan die heiliges en aan die wat u Naam vrees, klein en groot, en om die verderwers van die aarde te verderf.

19 En die tempel van God het in die hemel oopgegaan, en sy verbondsark is in sy tempel gesien, en daar was weerligte en stemme en donderslae en aardbewing en groot hael.

Allahʼın iki şahidi

1 Bana ölçmek için değneğe benzeyen bir ölçme çubuğu verildi ve şöyle denildi: "Haydi, Allahʼın tapınağını ve kurban yerini ölç, orada tapınanları say! 2 Ama tapınağın dış avlusunu bırak. Onu ölçme, çünkü o, diğer milletlere verilmiştir. Onlar kutsal şehri kırk iki ay boyunca ayakları altında çiğneyecekler. 3 Ben iki şahidime güç vereceğim. Onlar da çuval bezinden yapılan elbiseler giyip, bin iki yüz altmış gün peygamberlik edecekler." 4 Bunlar iki zeytin ağacı, yeryüzünün sahibi Allahʼın önünde duran iki lambalıktır.11:4 Bakınız Zekeriya 4:3,11,14 ayetlerine. 5 Bir kişi onlara zarar vermeye kalkarsa, ağızlarından ateş çıkacak ve düşmanlarını yiyip bitirecek. Onlara zarar vermek isteyen herkes böyle öldürülmelidir. 6 İki şahit, peygamberlik ettikleri sürece yağmur yağmasın diye göğü kapatma yetkisine sahiptir. Bir de suları kana dönüştürmeye ve istedikleri zaman yeryüzünü her türlü belaya uğratmaya yetkileri vardır.

7 Ama şahitliklerini tamamladıkları zaman, dipsiz çukurdan çıkan canavar onlarla savaşacak, onları yenip öldürecek. 8 Cesetleri büyük şehrin ana caddesine serilecek. O şehre ruhsal anlamda Sodom ve Mısır denir. Onların Efendisi de o şehirde çarmıha gerilmişti. 9 Bütün halklardan, oymaklardan, dillerden ve milletlerden insanlar üç buçuk gün onların cesetlerine bakacaklar. Cesetlerinin mezara konulmasına izin vermeyecekler. 10 Yeryüzünde oturanlar onların bu haline sevinecekler. Bayram edip birbirlerine hediyeler gönderecekler. Çünkü bu iki peygamber yeryüzünde oturanlara çok acı çektirmişti.

11 Fakat aradan üç buçuk gün geçtikten sonra, Allahʼtan gelen yaşam ruhu11:11 Bakınız Hezekiel 37:5,14 ayetlerine. onlara girdi ve ayağa kalktılar. Onları görenler büyük korkuya düştüler. 12 İki peygamber gökten gelen gür bir sesin, "Buraya çıkın!" dediğini işitti. Bir bulut içinde göğe çıktılar. Düşmanları da onları gördüler.

13 Hemen o saatte büyük bir deprem oldu. Şehrin onda biri yıkıldı. Depremde yedi bin kişi öldü. Geri kalanlar korkuya düştü ve gökte hüküm süren Allahʼı yücelttiler.

14 İkinci bela geçti. İşte, üçüncü bela tez gelecek.

Yedinci melek borazanını çalıyor

15 Yedinci melek borazanını çaldı. O zaman gökte yüksek sesler duyuldu. Şöyle dediler:

"Dünyanın yönetimi Rabbimizʼin

ve seçtiği Mesihʼin eline geçti.

O sonsuzluklar boyunca krallık sürecek."

16 Allahʼın önünde tahtlarında oturan yirmi dört ihtiyar yüzüstü yere kapanıp Allahʼa tapındılar. 17 Şöyle dediler:

"Ey sonsuz güç sahibi,

şimdi var olan ve ezelden var olan Rab Allah,

sana şükrederiz.

Çünkü büyük gücünü kullanarak

hüküm sürmeye başladın.

18 Milletler öfkelendiler,

ama şimdi senin öfkene uğradılar.

Yargı ve ödüllendirme zamanı geldi.

Ölüler yargılanacak.

Senin hizmetkârların olan peygamberler,

kutsal halkın, küçük olsun büyük olsun,

senin adından korkanların hepsi ödüllendirilecek.

Yeryüzünü mahvedenler mahvedilecek."

19 Allahʼın gökteki tapınağı açıldı. Tapınağındaki antlaşma sandığı gözüktü. O zaman şimşekler çaktı ve gök gürlemesinin gümbürtüleri işitildi. Deprem ve korkunç bir dolu fırtınası oldu.

Veja também