Pular para o conteúdo
Publicidade

João 11

OTTT

Die opwekking van Lasarus.

1 EN daar was 'n man siek, Lasarus van Betánië, die dorp van Maria en haar suster Martha.

2 En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was.

3 Die susters het toe na Hom gestuur en gesê: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.

4 En toe Jesus dit hoor, Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.

5 En Jesus het Martha en haar suster en Lasarus liefgehad.

6 En toe Hy hoor dat hy siek is, het Hy twee dae vertoef in die plek waar Hy was.

7 Eers daarna Hy aan die dissipels: Laat ons weer na Judéa gaan.

8 Die dissipels vir Hom: Rabbi, die Jode het onlangs probeer om U te stenig, en gaan U weer daarnatoe?

9 Jesus antwoord: Is daar nie twaalf ure in die dag nie? As iemand in die dag wandel, stamp hy hom nie, omdat hy die lig van hierdie wêreld sien.

10 Maar as iemand in die nag wandel, stamp hy hom, omdat die lig nie in hom is nie.

11 Dit het Hy gespreek; en daarna Hy vir hulle: Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom wakker te maak.

12 Sy dissipels toe: Here, as hy slaap, sal hy gesond word.

13 Maar Jesus het gespreek van sy dood, terwyl hulle gedink het dat Hy van die rus van die slaap spreek.

14 En toe Jesus vir hulle ronduit: Lasarus is dood.

15 En Ek is bly om julle ontwil dat Ek nie daar was nie, sodat julle kan glo. Maar laat ons na hom toe gaan.

16 En Thomas, wat Dídimus genoem word, vir sy mededissipels: Laat ons ook gaan om saam met Hom te sterwe.

17 Toe Jesus dan gekom het, het Hy gevind dat hy al vier dae in die graf was.

18 En Betánië was naby Jerusalem, omtrent twee myl daarvandaan.

19 En baie van die Jode het al by Martha en Maria gekom om hulle oor hul broer te troos.

20 En toe Martha hoor dat Jesus kom, het sy Hom tegemoetgegaan. Maar Maria het in die huis bly sit.

21 En Martha vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.

22 Maar selfs nou weet ek dat alles wat U van God vra, God U sal gee.

23 Jesus vir haar: Jou broer sal opstaan.

24 Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.

25 Jesus vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;

26 en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?

27 Sy antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat in die wêreld sou kom.

28 En nadat sy dit gesê het, gaan sy en roep Maria, haar suster, stilletjies en : Die Meester is hier en Hy roep jou.

29 Sy het, toe sy dit hoor, vinnig opgestaan en na Hom toe gegaan.

30 En Jesus het nog nie in die dorp gekom nie, maar was op die plek waar Martha Hom tegemoetgegaan het.

31 En toe die Jode wat by haar in die huis was en haar getroos het, sien dat Maria vinnig opstaan en uitgaan, het hulle haar gevolg en gesê: Sy gaan na die graf om daar te ween.

32 En toe Maria kom waar Jesus was en Hom sien, val sy aan sy voete neer en vir Hom: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie.

33 Toe Jesus haar dan sien ween en die Jode wat saam met haar gekom het, ook sien ween, het Hy geweldig bewoë geword in sy gees en Hom ontstel

34 en gesê: Waar het julle hom neergelê? Hulle vir Hom: Here, kom kyk.

35 Jesus het geween.

36 Die Jode toe: Kyk, hoe lief Hy hom gehad het!

37 En sommige van hulle : Kon Hy wat die van die blinde man geopen het, nie maak dat hierdie man ook nie gesterf het nie?

38 En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was 'n spelonk, en 'n steen het daarteen gelê.

39 Jesus : Neem die steen weg. Martha, die suster van die oorledene, vir Hom: Here, hy ruik al, want hy is al vier dae dood.

40 Jesus vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?

41 Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene . En Jesus het sy opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het;

42 en Ek het geweet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die skare wat rondom staan, het Ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het.

43 En nadat Hy dit gesê het, het Hy met 'n groot stem geroep: Lasarus, kom uit!

44 En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met 'n doek. Jesus vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.

Die Fariseërs hou raad om Jesus om te bring.

45 EN baie van die Jode wat na Maria gekom het en aanskouers was van wat Jesus gedoen het, het in Hom geglo.

46 Maar sommige van hulle het na die Fariseërs gegaan en hulle vertel wat Jesus gedoen het.

47 En die owerpriesters en die Fariseërs het die Raad byeengeroep en gesê: Wat sal ons doen? want hierdie man doen baie tekens.

48 As ons Hom so laat begaan, sal almal in Hom glo; en die Romeine sal kom en ons land en ons nasie albei afneem.

49 En een van hulle, Kájafas, wat daardie jaar hoëpriester was, vir hulle: Julle weet niks nie

50 en dink nie daaraan dat dit vir ons voordelig is dat een man vir die volk sterwe en nie die hele nasie omkom nie.

51 En dit het hy nie uit homself gesê nie; maar omdat hy daardie jaar hoëpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus vir die volk sou sterwe.

52 En nie alleen vir die volk nie, maar ook om die verstrooide kinders van God tot 'n eenheid saam te voeg.

53 Van dié dag af het hulle toe saam beraadslaag om Hom om die lewe te bring.

54 Daarom het Jesus nie meer in die openbaar onder die Jode gewandel nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die woestyn, na 'n stad met die naam van Efraim. En daar het Hy vertoef met sy dissipels.

55 En die pasga van die Jode was naby; en baie het uit dié landstreek na Jerusalem opgegaan voor die pasga om hulle te reinig.

56 En hulle het Jesus gesoek; en terwyl hulle in die tempel staan, hulle vir mekaar: Wat dink julle, sal Hy nie na die fees kom nie?

57 En die owerpriesters en die Fariseërs het ook 'n bevel gegee dat as iemand wis waar Hy was, hy dit moes bekend maak, sodat hulle Hom gevange kon neem.

Lazarʼın ölümü

1 O sırada Lazar adında bir adam hastalanmıştı. Kendisi kız kardeşleri Meryemʼle Martaʼnın yaşadığı Beytanya köyündendi. 2 Meryem Rab İsaʼya hoş kokulu yağ sürüp Oʼnun ayaklarını kendi saçları ile kurutan kadındı. Hasta olan Lazar onun kardeşiydi. 3 Bu nedenle kız kardeşler İsaʼya şöyle haber yolladılar: "Ey Efendimiz! Sevdiğin kişi hastadır."

4 Bunu duyunca İsa şöyle dedi: "Bu hastalık ölümle sonuçlanmayacak. Ama Allahʼın yüceliğine ve Allahʼın Oğluʼnun yüceltilmesine hizmet edecek." 5 İsa, Martaʼyı, kız kardeşini ve Lazarʼı severdi. 6 İsa Lazarʼın hasta olduğunu işitince bulunduğu yerde iki gün daha kaldı. 7 Ondan sonra öğrencilerine, "Yahudiyeʼye dönelim" dedi.

8 Öğrencileri Oʼna şöyle dediler: "Öğretmenimiz, Yahudi liderler az önce seni taşlamak istiyorlardı. Sen yine oraya döneceksin?"

9 İsa onlara cevap verdi: "Günde on iki saat aydınlık yok mu? İnsan gündüz yürürken tökezlemez, çünkü bu dünyanın ışığını görür. 10 Fakat insan gece yürürken tökezler, çünkü kendisinde ışık yoktur."

11 Bunları anlattıktan sonra, onlara şöyle dedi: "Arkadaşımız Lazar uyudu. Fakat onu uyandırmaya gidiyorum."

12 Bunun üzerine öğrencileri Oʼna, "Efendimiz, uyuduysa iyileşecek" dediler. 13 Aslında İsa Lazarʼın ölümünden bahsediyordu. Fakat öğrencileri İsaʼnın normal uykudan söz ettiğini sandılar.

14 Bunun üzerine İsa onlara durumu açıkladı: "Lazar öldü. 15 İman edesiniz diye orada olmadığıma sizin için seviniyorum. Haydi, onun yanına gidelim."

16 İkiz diye bilinen Tomas11:16 İkiz diye bilinen Tomas İkiz adının Grekçesi Didimos ve Aramicesi Tomasʼtır. öbür öğrencilere, "Haydi, biz de gidelim" dedi. "Böylece Oʼnunla birlikte ölelim."11:16 Oʼnunla birlikte ölelim Yahudi liderlerin öldürmek istediği İsaʼyla birlikte ölmekten söz ediyordu. 11:8ʼe bakınız.

İsa, diriliş ve yaşamdır

17 İsa Beytanya köyüne yaklaştığında Lazarʼın dört günden beri mezarda bulunduğunu öğrendi. 18 Beytanya köyü Yeruşalimʼden üç kilometre11:18 Üç kilometre kadar Grekçe, on beş ok atımı. Bir ok atımı insanın ok atabileceği mesafedir. kadar uzaklıktaydı. 19 Birçok Yahudi, kardeşlerini kaybeden Meryem ve Martaʼya baş sağlığı dilemeye gelmişti. 20 Marta İsaʼnın geldiğini işitince, Oʼnu karşılamaya gitti. Meryem ise evde kaldı.

21 Marta İsaʼya, "Efendimiz!" dedi. "Sen burada olsaydın, kardeşim ölmezdi. 22 Ama şimdi bile biliyorum ki, Allahʼtan ne dilersen, Allah onu sana verecek."

23 İsa ona, "Kardeşin dirilecek" dedi.

24 Marta, "Son gün, diriliş günü kardeşimin dirileceğini biliyorum" dedi.

25 İsa Martaʼya şöyle dedi: "Diriliş ve yaşam benim. Bana iman eden ölse de yaşayacak. 26 Yaşayan ve bana iman eden kimse asla ölmeyecek. Buna inanıyor musun?"

27 Marta, "Evet, Efendimiz!" dedi. "Ben inandım ki, sen dünyaya gelen Allahʼın Oğlu, Mesihʼsin."

28 Marta bunları söyledikten sonra ayrılıp kız kardeşi Meryemʼi gizlice çağırdı. "Öğretmenimiz geldi ve seni çağırıyor" dedi. 29 Meryem bunu duyunca acele kalkıp İsaʼyı karşılamaya gitti. 30 İsa henüz köye gelmemişti, hâlâ Martaʼnın Oʼnu karşıladığı yerde duruyordu. 31 Meryemʼle birlikte evde bulunan ve ona baş sağlığı dileyen Yahudiler Meryemʼin aceleyle kalkıp dışarı çıktığını gördüler. Ağlamak için mezara gittiğini sanarak onun peşinden gittiler.

32 Meryem, İsaʼnın yanına geldi. Oʼnu görünce ayaklarının dibine kapandı. İsaʼya şöyle dedi: "Efendimiz! Burada olsaydın, kardeşim ölmezdi."

33 Meryem de, arkasından gelen Yahudiler de ağlıyorlardı. Bunu gören İsaʼnın ruhu derinden etkilendi ve yüreği sızladı. 34 "Siz onu nereye yattırdınız?" diye sordu.

"Efendimiz, gel de gör" dediler.

35 İsa ağladı. 36 Bunu gören Yahudiler, "Bakın, Lazarʼı ne kadar severdi!" dediler.

37 Ama onlardan bazıları şöyle dedi: "Bu adam körlerin gözlerini açtı. Lazarʼın ölmesini de önleyemez miydi?"

İsa Lazarʼı diriltiyor

38 İsa tekrar derinden etkilenerek mezarın yanına gitti. Mezar bir mağaraydı ve girişi büyük bir taşla kapatılmıştı. 39 İsa, "Taşı çekin!" diye buyruk verdi.

Ölen adamın kız kardeşi Marta İsaʼya şöyle dedi: "Efendimiz, o kötü kokuyor artık, çünkü öleli dört gün oldu."

40 İsa ona şöyle dedi: "Ben sana İman edersen, Allahʼın yüceliğini göreceksindemedim mi?"

41 Bunun üzerine, mezardaki taşı çektiler. İsa da başını kaldırıp şöyle dedi: "Ey Baba, beni işittiğin için sana şükrederim. 42 Beni her zaman işittiğini biliyorum. Fakat bunu etrafta duran kalabalık için söyledim. Öyle ki, beni senin gönderdiğine inansınlar."

43 Bunları söyledikten sonra yüksek sesle, "Lazar, dışarı çık!" diye bağırdı. 44 Ölü adam dışarı çıktı. Elleri ve ayakları sargı bezleriyle sarılmıştı. Yüzü de bir bezle bağlanmıştı.

İsa onlara şöyle dedi: "Onu çözün, bırakın gitsin."

İsaʼyı öldürme planı

45 O zaman Meryemʼe gelen ve İsaʼnın yaptıklarını gören birçok Yahudi Oʼna iman etti. 46 Fakat orada bulunan bazıları Ferisilere gidip İsaʼnın yaptıklarını anlattılar.

47 Bunun için başrahipler ve Ferisiler Meclisʼi topladılar. "Ne yapacağız? Bu adam birçok mucize yapıyor. 48 Oʼnu kendi haline bırakırsak herkes Oʼna iman edecek. Romalılar da gelip hem kutsal yerimizi, hem de milletimizi ortadan kaldıracaklar" dediler.

49 Fakat aralarından biri, o yıl başrahip olan Kayafa, onlara şöyle dedi: "Siz hiçbir şey bilmiyorsunuz! 50 Bütün millet yok olacağına, halk uğruna tek bir kişinin ölmesi daha faydalıdır. Bunu anlamıyor musunuz?"

51 Kayafa bunu kendiliğinden söylemedi. Ama o yıl başrahip olduğu için İsaʼnın halk uğruna öleceğini peygamber gibi önceden bildirdi. 52 İsaʼnın yalnız Yahudi milleti uğruna değil, ama aynı zamanda Allahʼın dağılmış evlatlarını bir araya toplamak için öleceğini söyledi. 53 O günden sonra İsaʼyı öldürmek için plan kurmaya başladılar.

54 Bu yüzden İsa artık Yahudilerin arasında açıkça dolaşamaz oldu. Oradan ayrılıp ıssız bölgeye yakın Efrayim adında bir kasabaya gitti. Öğrencileriyle birlikte orada kaldı.

55 Yahudilerin Özgürlük Bayramı yaklaşmıştı. Kırlardan birçok kişi bayramdan önce arınma adetlerini yerine getirmek için Yeruşalimʼe gitti. 56 İsaʼyı arıyor ve tapınak avlusundayken birbirlerine, "Ne dersiniz, O bayram için gelmeyecek mi?" diye soruyorlardı.

57 Başrahipler ve Ferisiler İsaʼyı yakalayabilmek için, Oʼnun yerini bilenlerin haber vermelerini emretmişlerdi.

Veja também