Pular para o conteúdo
Publicidade

João 20

OTTT

Die opstanding.

1 EN op die eerste dag van die week kom Maria Magdaléna vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was.

2 Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die ander dissipel vir wie Jesus liefgehad het, en vir hulle: Hulle het die Here uit die graf weggeneem, en ons weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.

3 Toe gaan Petrus en die ander dissipel uit en kom by die graf.

4 En die twee het saam gehardloop, en die ander dissipel het vooruit gehardloop, vinniger as Petrus, en eerste by die graf gekom.

5 En terwyl hy neerbuk, sien hy die doeke ; maar hy het nie ingegaan nie.

6 Toe kom Simon Petrus agter hom aan en gaan in die graf en sien die doeke ;

7 en die doek wat op sy hoof was, sien hy nie by die doeke nie, maar opgerol op een plek afsonderlik.

8 Daarop het ook die ander dissipel wat eerste by die graf gekom het, ingegaan, en hy het gesien en geglo.

9 Want hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Hy uit die dode moes opstaan nie.

10 En die dissipels het weer huis toe gegaan.

Jesus verskyn aan Maria Magdaléna.

11 MAAR Maria het buitekant by die graf gestaan en ween; en terwyl sy ween, buk sy na die graf toe

12 en sien twee engele daar sit met wit klere aan, een by die hoof en een by die voete waar die liggaam van Jesus gelê het.

13 En hulle vir haar: Vrou, waarom ween jy? Sy antwoord hulle: Omdat hulle my Here weggeneem het, en ek weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.

14 En toe sy dit gesê het, draai sy haar om agtertoe en sien Jesus staan, en sy het nie geweet dat dit Jesus was nie.

15 Jesus vir haar: Vrou, waarom ween jy? Wie soek jy? Sy het gedink dat dit die tuinier was en antwoord hom: Meneer, as u Hom weggedra het, vir my waar u Hom neergelê het, en ek sal Hom wegneem.

16 Jesus vir haar: Maria! Sy draai haar om en vir Hom: Rabboeni! dit beteken Meester.

17 Jesus vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.

18 Maria Magdaléna het aan die dissipels gaan vertel dat sy die Here gesien het en dat Hy dit vir haar gesê het.

Jesus verskyn aan die elf. Ongelowigheid van Thomas.

19 EN toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul midde gestaan en aan hulle gesê: Vrede vir julle!

20 En nadat Hy dit gesê het, wys Hy hulle sy hande en sy sy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien.

21 Jesus toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.

22 En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en vir hulle: Ontvang die Heilige Gees.

23 As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou.

24 En Thomas wat genoem word Dídimus, een van die twaalf, was nie saam met hulle toe Jesus gekom het nie.

25 Die ander dissipels toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk van die spykers sien en my vinger steek in die merk van die spykers en my hand in sy sy steek nie, sal ek nooit glo nie.

26 En agt dae daarna was sy dissipels weer binne, en Thomas saam met hulle. En Jesus het gekom terwyl die deure gesluit was, en het in hul midde gestaan en gesê: Vrede vir julle!

27 Daarna Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig.

28 En Thomas antwoord en vir Hom: My Here en my God!

29 Jesus vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het.

30 Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie;

31 maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo die lewe kan in sy Naam.

İsa ölümden diriliyor

1 Pazar günü erkenden, hâlâ karanlıkken, Mecdelli Meryem mezara gitti. Mezarın girişindeki taşın yana yuvarlanmış olduğunu gördü. 2 Bu yüzden koşup Simun Petrusʼun ve İsaʼnın sevdiği öbür öğrencinin yanına geldi ve onlara şöyle dedi: "Efendimizʼi mezardan almışlar. Oʼnu nereye koyduklarını bilmiyoruz."

3 Bunun üzerine Petrus ve öbür öğrenci dışarı çıkıp mezara yöneldiler. 4 İkisi birlikte koşuyordu, ama öbür öğrenci Petrusʼtan daha hızlı koşarak mezara önce vardı. 5 Eğilip içeri baktı ve keten sargı bezlerini orada serilmiş gördü. Fakat içeri girmedi. 6 Onun ardından Simun Petrus geldi ve mezara girdi. Orada serilmiş sargı bezlerini gördü. 7 İsaʼnın başına bağlanmış bir bez de vardı. Ama bu, sargı bezlerinin yanında değildi. Ayrı bir yerde dürülmüş duruyordu. 8 Ondan sonra mezara önce varan öbür öğrenci içeri girdi. Olanları gördü ve inandı. 9 Kutsal Yazıʼya göre İsaʼnın ölümden dirilmesi lazımdı. Ama bu yazıyı henüz anlamamışlardı. 10 Sonra iki öğrenci diğerlerinin yanına döndü.

İsa, Mecdelli Meryemʼe görünüyor

11 Fakat Meryem mezarın dışında durmuş ağlıyordu. Ağlarken eğilip mezarın içine baktı. 12 Orada beyaz elbiseler giymiş iki melek gördü. Birisi, İsaʼnın cesedinin daha önce yattığı yerin başucunda, öbürü ise ayakucunda oturuyordu.

13 Ona, "Bayan, niye ağlıyorsun?" diye sordular.

Meryem onlara şöyle dedi: "Efendimʼi alıp götürmüşler ve Oʼnu nereye koyduklarını bilmiyorum." 14 Bunu söyledikten sonra, arkasına dönüp baktı. İsa orada duruyordu. Ama onun İsa olduğunu bilmiyordu.

15 İsa, "Bayan, niye ağlıyorsun? Kimi arıyorsun?" diye sordu.

Meryem Oʼnu bahçıvan sanarak şöyle dedi: "Efendim, eğer sen Oʼnu götürdünse, Oʼnu nereye koyduğunu söyle. Ben gidip Oʼnu alayım."

16 İsa ona, "Meryem!" dedi.

Meryem dönüp Oʼna Aramiceʼde "Rabbuni" dedi. Rabbuni "Öğretmenim" demektir.

17 İsa ona şöyle dedi: "Bana tutunma! Çünkü Babaʼnın yanına daha çıkmadım. Kardeşlerime git ve onlara şunu söyle: Benim Babamʼa ve sizin Babanızʼa, benim Allahımʼa ve sizin Allahınızʼa çıkıyorum.’ "

18 Mecdelli Meryem gidip İsaʼnın öğrencilerine haber verdi. "Ben Efendimizʼi gördüm!" dedi. Sonra İsaʼnın kendisine söylediği şeyleri anlattı.

İsa öğrencilerine görünüyor

19 Haftanın ilk günüydü ve akşam olmuştu. İsaʼnın öğrencilerinin bulunduğu evin kapıları kapalıydı, çünkü Yahudi liderlerden korkuyorlardı. İsa gelip ortalarında durdu ve "Size esenlik olsun!" dedi. 20 Bunu söyledikten sonra onlara kendi ellerini ve böğrünü gösterdi. Öğrenciler Efendileriʼni görünce sevindiler.

21 İsa onlara tekrar "Size esenlik olsun!" dedi. "Baba beni gönderdiği gibi, ben de sizi gönderiyorum." 22 Bunu söyledikten sonra üzerlerine üfledi ve onlara "Kutsal Ruhʼu alın!" dedi. 23 "Kimin günahlarını bağışlarsanız, onlar bağışlanmış olur. Kimin günahlarını bağışlamazsanız, onlar bağışlanmamış olur."

İsa Tomasʼa görünüyor

24 Fakat İsa geldiği zaman, on iki elçisinden biri olan ve İkiz adıyla bilinen Tomas onlarla birlikte değildi. 25 Öbür öğrenciler ona, "Biz Efendimizʼi gördük!" dediler.

O da onlara şöyle dedi: "Ben ellerindeki çivi izlerini görmeden, parmağımı çivilerin battığı yerlere ve elimi böğrüne koymadan asla inanmayacağım."

26 Sekiz gün sonra İsaʼnın öğrencileri yine evdeydiler. Tomas da onlarla birlikteydi. Kapılar kapalıyken İsa geldi, ortalarında durdu ve "Size esenlik olsun!" dedi. 27 Sonra Tomasʼa şöyle dedi: "Parmağını buraya uzat, ellerime bak. Elini de uzat, böğrüme koy. Artık imansız olma, imanlı ol."

28 Tomas Oʼna, "Rabbim ve Allahım!" diye karşılık verdi.

29 İsa ona şöyle dedi: "Beni gördüğün için mi iman ettin? Görmeden iman edenlere ne mutlu!"

Bu kitabın amacı

30 İsa öğrencilerinin gözü önünde bu kitapta yazılı olmayan daha birçok mucize yaptı. 31 Fakat bunlar, İsaʼnın Allahʼın Oğlu Mesih olduğuna inanmanız için yazılmıştır. Oʼna iman ederseniz Oʼnun adıyla hayat bulursunuz.

Veja também