Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Samuel 9

SYNOD

Die edelmoedige gedrag van Dawid teenoor Mefibóset, die seun van Jónatan.

1 EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan?

2 En die huis van Saul het 'n dienaar gehad, met die naam van Siba; en hulle het hom na Dawid geroep, en die koning het hom gevra: Is jy Siba? Toe antwoord hy: U dienaar!

3 En die koning vra: Is daar nie nog iemand van die huis van Saul, dat ek die guns van God aan hom kan bewys nie? Toe Siba aan die koning: Daar is nog 'n seun van Jónatan, wat lam is aan altwee voete.

4 En die koning vra hom: Waar is hy? Toe Siba aan die koning: Kyk, hy is in die huis van Magir, die seun van Ámmiël, in Lódebar.

5 Daarop het koning Dawid gestuur en hom laat haal uit die huis van Magir, die seun van Ámmiël, uit Lódebar.

6 Toe Mefibóset, die seun van Jónatan, die seun van Saul, by Dawid inkom, het hy op sy aangesig geval en hom neergebuig. En Dawid het gesê: Mefibóset! En hy het geantwoord: Hier is u dienaar.

7 En Dawid vir hom: Wees nie bevrees nie, want ek sal jou sekerlik guns bewys ter wille van jou vader Jónatan en al die grond van jou vader Saul aan jou teruggee, en jy self sal altyddeur aan my tafel brood eet.

8 Toe buig hy en : Wat is u dienaar, dat u na 'n dooie hond soos ek is, omgesien het?

9 En die koning het Siba, die dienaar van Saul, geroep en vir hom gesê: Alles wat Saul en sy hele huis gehad het, gee ek aan die seun van jou heer.

10 En jy moet vir hom die grond bewerk, jy en jou seuns en jou slawe, en jy moet voedsel inbring, dat die seun van jou heer brood het om te eet; maar Mefibóset, die seun van jou heer, sal altyddeur aan my tafel brood eet. En Siba het vyftien seuns en twintig slawe gehad.

11 Toe Siba aan die koning: Net soos my heer die koning sy dienaar beveel, so sal u dienaar doen; en Mefibóset het aan die tafel van Dawid geëet soos een van die koning se seuns.

12 En Mefibóset het 'n jong seun gehad met die naam van Miga, en almal wat in die huis van Siba gewoon het, was Mefibóset se dienaars.

13 En Mefibóset het in Jerusalem gewoon, want hy het altyddeur aan die koning se tafel geëet; en hy was lam aan altwee voete.

1 Глава 9. [1]1 Пар 19:2. И сказал Давид: не остался ли еще кто-нибудь из дома Саулова? я оказал бы ему милость ради Ионафана. 2 [2]2 Цар 16:1;19:17. В доме Саула был раб, по имени Сива; и позвали его к Давиду, и сказал ему царь: ты ли Сива? И тот сказал: я, раб твой. 3 [3]1 Цар 20:14.2 Цар 4:4. И сказал царь: нет ли еще кого-нибудь из дома Саулова? я оказал бы ему милость Божию. И сказал Сива царю: есть сын Ионафана, хромой ногами. 4 [4]2 Цар 17:27. И сказал ему царь: где он? И сказал Сива царю: вот, он в доме Махира, сына Аммиэлова, в Лодеваре. 5 И послал царь Давид, и взяли его из дома Махира, сына Аммиэлова, из Лодевара. 6 И пришел Мемфивосфей, сын Ионафана, сына Саулова, к Давиду, и пал на лице свое, и поклонился [царю]. И сказал Давид: Мемфивосфей! И сказал тот: вот раб твой. 7 И сказал ему Давид: не бойся; я окажу тебе милость ради отца твоего Ионафана и возвращу тебе все поля Саула, отца твоего, и ты всегда будешь есть хлеб за моим столом. 8 И поклонился [Мемфивосфей] и сказал: что такое раб твой, что ты призрел на такого мертвого пса, как я? 9 И призвал царь Сиву, слугу Саула, и сказал ему: все, что принадлежало Саулу и всему дому его, я отдаю сыну господина твоего; 10 [10]2 Цар 16:3;19:17. итак обрабатывай для него землю ты и сыновья твои и рабы твои, и доставляй плоды ее, чтобы у сына господина твоего был хлеб для пропитания; Мемфивосфей же, сын господина твоего, всегда будет есть за моим столом. У Сивы было пятнадцать сыновей и двадцать рабов. 11 [11]2 Цар 19:28. И сказал Сива царю: все, что приказывает господин мой царь рабу своему, исполнит раб твой. Мемфивосфей ел за столом [Давида], как один из сыновей царя. 12 [12]1 Пар 8:34;9:40. У Мемфивосфея был малолетний сын, по имени Миха. Все живущие в доме Сивы были рабами Мемфивосфея. 13 [13]2 Цар 4:4. И жил Мемфивосфей в Иерусалиме, ибо он ел всегда за царским столом. Он был хром на обе ноги.

Veja também