Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 20

SYNOD

God voorspel aan die Egiptenaars en Kusiete deur 'n uitwendige teken hulle val.

1 IN die jaar toe die tartan na Asdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en hy teen Asdod geveg en dit ingeneem het;

2 in dié tyd het die Here deur die diens van Jesaja, die seun van Amos, gespreek en gesê: Gaan gord die haarmantel van jou heupe af los, en trek jou skoene van jou voete af. Hy het toe so gedoen en naak en kaalvoet geloop.

3 Daarop het die Here gesê: Soos my kneg Jesaja naak en kaalvoet geloop het, drie jaar lank, as teken en sinnebeeld met betrekking tot Egipte en Kus,

4 so sal die koning van Assirië die gevangenes van Egipte en die ballinge van Kus wegdrywe, jonk en oud, naak en kaalvoet en ontbloot aan die agterdele 'n smaad vir Egipte.

5 En hulle sal verslae wees en beskaamd staan vanweë Kus, hulle toeverlaat, en vanweë Egipte, hulle trots.

6 En die inwoners van hierdie kusland sal in dié dag : Kyk, gaan dit met ons toeverlaat waarheen ons gevlug het om hulp, om gered te word van die koning van Assirië hoe sal óns dan ontvlug?

1 Глава 20. [1]4 Цар 18:17. В год, когда Тартан пришел к Азоту, быв послан от Саргона, царя Ассирийского, и воевал против Азота, и взял его, 2 [2]4 Цар 1:8.Зах 13:4. в то самое время Господь сказал Исаии, сыну Амосову, так: пойди и сними вретище с чресл твоих и сбрось сандалии твои с ног твоих. Он так и сделал: ходил нагой и босой. 3 И сказал Господь: как раб Мой Исаия ходил нагой и босой три года, в указание и предзнаменование о Египте и Ефиопии, 4 так поведет царь Ассирийский пленников из Египта и переселенцев из Ефиопии, молодых и старых, нагими и босыми и с обнаженными чреслами, в посрамление Египту. 5 Тогда ужаснутся и устыдятся из-за Ефиопии, надежды своей, и из-за Египта, которым хвалились. 6 [6]4 Цар 17:4. И скажут в тот день жители этой страны: вот каковы те, на которых мы надеялись и к которым прибегали за помощью, чтобы спастись от царя Ассирийского! и как спаслись бы мы?

Veja também