Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 64

SYNOD

1 AG, as U maar die hemele wou skeur, wou neerdaal, dat die berge wankel voor u aangesig

2 soos vuur die houtjies aan die brand steek, vuur die water laat opborrel om u Naam aan u teëstanders bekend te maak, sodat nasies voor u aangesig kan bewe

3 wanneer U vreeslike dinge doen waar ons nie op gehoop het nie as U maar wou neerdaal, sodat die berge wankel voor u aangesig!

4 Van ouds af tog het niemand dit gehoor of verneem nie, geen oog het 'n God gesien wat werksaam is vir wie op Hom wag nie, behalwe U.

5 U kom hom tegemoet wat met vreugde geregtigheid beoefen, hulle wat aan U dink op u weë. Kyk, Ú was toornig, en ons het gesondig; in dié toestand was ons baie lank, en sal ons verlos word?

6 En ons het almal geword soos 'n onreine, en al ons geregtighede soos 'n besoedelde kleed; en ons het almal verdor soos blare, en ons ongeregtighede het ons weggevoer soos die wind.

7 En daar was niemand wat u Naam aangeroep het, wat hom beywer het om U aan te kleef nie; want U het u aangesig vir ons verberg en laat ons wegsmelt deur ons ongeregtighede.

8 Maar nou, Here, U is ons Vader; ons is die klei, en U is ons Formeerder, en ons almal is die werk van u hand.

9 Here, wees nie uitermate toornig nie, en dink nie vir ewig aan die ongeregtigheid nie; aanskou dit tog dat ons almal u volk is.

10 U heilige stede het 'n woestyn geword; Sion het 'n woestyn geword, Jerusalem 'n wildernis.

11 Ons heilige en heerlike huis waar ons vaders U geloof het, is met vuur verbrand, en al wat vir ons dierbaar was, het 'n puinhoop geword.

12 Here, sal U by hierdie dinge U bedwing? Sal U swyg en ons uitermate verdruk?

1 Глава 64. [1]Лк 10:24.Откр 22:20.Пс 96:5. О, если бы Ты расторг небеса и сошел! горы растаяли бы от лица Твоего, 2 [2]Пс 82:19. как от плавящего огня, как от кипятящего воду, чтобы имя Твое сделать известным врагам Твоим; от лица Твоего содрогнулись бы народы. 3 [3]Суд 5:5. Когда Ты совершал страшные дела, нами неожиданные, и нисходил, горы таяли от лица Твоего. 4 [4]1 Кор 2:9. Ибо от века не слыхали, не внимали ухом, и никакой глаз не видал другого бога, кроме Тебя, который столько сделал бы для надеющихся на него. 5 [5]Пс 30:20. Ты милостиво встречал радующегося и делающего правду, поминающего Тебя на путях Твоих. Но вот, Ты прогневался, потому что мы издавна грешили; и как же мы будем спасены? 6 [6]Пс 89:6. Все мы сделались как нечистый, и вся праведность наша как запачканная одежда; и все мы поблекли, как лист, и беззакония наши, как ветер, уносят нас. 7 И нет призывающего имя Твое, который положил бы крепко держаться за Тебя; поэтому Ты сокрыл от нас лице Твое и оставил нас погибать от беззаконий наших. 8 [8]Ис 63:16. Но ныне, Господи, Ты Отец наш; мы глина, а Ты образователь наш, и все мы дело руки Твоей. 9 [9]Пс 78:8. Не гневайся, Господи, без меры, и не вечно помни беззаконие. Воззри же: мы все народ Твой. 10 [10]Пс 78:1. Города святыни Твоей сделались пустынею; пустынею стал Сион; Иерусалим опустошен. 11 Дом освящения нашего и славы нашей, где отцы наши прославляли Тебя, сожжен огнем, и все драгоценности наши разграблены. 12 [12]Ис 62:1. После этого будешь ли еще удерживаться, Господи, будешь ли молчать и карать нас без меры?

Veja também