Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 6

SYNOD

Jesaja as profeet geroep.

1 IN die sterfjaar van koning Ussía het ek die Here sien sit op 'n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het.

2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen het ses vlerke gehad: met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy voete bedek, en met twee het hy gevlieg.

3 En die een het die ander toegeroep en gesê: Heilig, heilig, heilig is die Here van die leërskare. Die hele aarde is van sy heerlikheid vol!

4 En die drumpelposte het gebewe van die geluid van die roepers, en die huis het vol rook geword.

5 Toe het ek gesê: Wee my, ek is verlore! Want ek is 'n man onrein van lippe en woon onder 'n volk wat onrein van lippe is; want my het die Koning, die Here van die leërskare, gesien!

6 Maar een van die serafs het na my toe gevlieg met 'n gloeiende kool in sy hand, wat hy met 'n tang van die altaar af geneem het,

7 en my mond daarmee aangeraak en gesê: Kyk, dit het jou lippe aangeraak, en jou skuld is weg en jou sonde versoen.

8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat : Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my.

9 En Hy het gespreek: Gaan aan hierdie volk: Hoor altyddeur, maar verstaan nie, en sien altyddeur, maar bemerk nie.

10 Maak die hart van hierdie volk vet en maak hulle ore swaar en bestryk hulle , sodat hulle nie sien met hul en met hul ore nie hoor en hul hart nie verstaan nie, en hulle hul nie bekeer en gesond word nie.

11 Toe ek: Hoe lank, Here? En Hy antwoord: Totdat die stede verwoes , sonder inwoners, en die huise sonder mense en die land verwoes is tot 'n wildernis,

12 en die Here die mense ver verwyder het en die verlatenheid groot is in die land.

13 En as nog 'n tiende deel daarin is, sal dit weer wees tot verwoesting; maar soos by die terpentynboom en die eikeboom as hulle omgekap word 'n stomp oorbly, so sal die heilige geslag die stomp daarvan wees.

1 Глава 6. [1]Исх 24:10.2 Пар 26:23.Ин 12:41. В год смерти царя Озии видел я Господа, сидящего на престоле высоком и превознесенном, и края риз Его наполняли весь храм. 2 [2]Дан 7:9–10. Вокруг Него стояли Серафимы; у каждого из них по шести крыл: двумя закрывал каждый лице свое, и двумя закрывал ноги свои, и двумя летал. 3 [3]Откр 3:7;4:8.Лк 1:49. И взывали они друг ко другу и говорили: Свят, Свят, Свят Господь Саваоф! вся земля полна славы Его! 4 [4]Иез 10:4. И поколебались верхи врат от гласа восклицающих, и дом наполнился курениями. 5 [5]Исх 30:20.Втор 5:25.Суд 13:22. И сказал я: горе мне! погиб я! ибо я человек с нечистыми устами, и живу среди народа также с нечистыми устами, и глаза мои видели Царя, Господа Саваофа. 6 [6]Евр 13:10. Тогда прилетел ко мне один из Серафимов, и в руке у него горящий уголь, который он взял клещами с жертвенника, 7 [7]Иер 1:9.Дан 10:16. и коснулся уст моих и сказал: вот, это коснулось уст твоих, и беззаконие твое удалено от тебя, и грех твой очищен.

8 [8]1 Тим 3:1. И услышал я голос Господа, говорящего: кого Мне послать? и кто пойдет для Нас? И я сказал: вот я, пошли меня. 9 [9]Иер 5:21.Мф 13:14.Мк 4:12.Лк 8:10.Ин 12:40.Деян 28:26.Рим 11:8. И сказал Он: пойди и скажи этому народу: слухом услышите и не уразумеете, и очами смотреть будете и не увидите. 10 Ибо огрубело сердце народа сего, и ушами с трудом слышат, и очи свои сомкнули, да не узрят очами, и не услышат ушами, и не уразумеют сердцем, и не обратятся, чтобы Я исцелил их. 11 [11]2 Пар 33:11. И сказал я: надолго ли, Господи? Он сказал: доколе не опустеют города, и останутся без жителей, и домы без людей, и доколе земля эта совсем не опустеет. 12 И удалит Господь людей, и великое запустение будет на этой земле. 13 [13]Зах 8:12;13:8.Ис 53:10.Ос 2:23. И если еще останется десятая часть на ней и возвратится, и она опять будет разорена; но как от теревинфа и как от дуба, когда они и срублены, остается корень их, так святое семя будет корнем ее.

Veja também